Stoet Veillings
- tau
- Hero Member

- Posts: 3961
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Stoet Veillings
Is daar Brangus bulle te koop?
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Andre Hugo
- Newbie

- Posts: 23
- Joined: Mon May 24, 2010 12:37 pm
Re: Stoet Veillings
Jis Christo
Dit het baie goed gegaan met die veiling. Die duurste ram was R26500, 2de duurste R26000 en derde duurste R18000. Ons het 70 Ramme aangebied en 60 is verkoop teen 'n gemiddeld van R8083/ram.
Kry nie foto op gelaai nie. As iemand kan help sal dit gaaf wees

- Christo Els
- Sr. Member

- Posts: 430
- Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm
Re: Stoet Veillings
Geluk mater pryse lyk sommer kookwater
Dis darem maar lekker om sulke pryse te kry na die hardewerk.
Baie geluk met die veilling.
Dis darem maar lekker om sulke pryse te kry na die hardewerk.
Baie geluk met die veilling.
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
- Christo Els
- Sr. Member

- Posts: 430
- Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm
Re: Stoet Veillings
Nee jong jammer maar daar is 2 Beefmastertau wrote: Is daar Brangus bulle te koop?
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)