Page 2 of 2

Re: Stoet Veillings

Posted: Wed Sep 19, 2012 2:22 pm
by tau
Is daar Brangus bulle te koop?

Re: Stoet Veillings

Posted: Wed Sep 19, 2012 9:51 pm
by Andre Hugo
Jis Christo

Dit het baie goed gegaan met die veiling.  Die duurste ram was R26500, 2de duurste R26000 en derde duurste R18000.  Ons het 70 Ramme aangebied en 60 is verkoop teen 'n gemiddeld van R8083/ram.

Kry nie foto op gelaai nie.  As iemand kan help sal dit gaaf wees

Andre Hugo

Re: Stoet Veillings

Posted: Fri Sep 21, 2012 10:04 am
by Christo Els
Geluk mater pryse lyk sommer kookwater


Dis darem maar lekker om sulke pryse te kry na die hardewerk.

Baie geluk met die veilling.

Re: Stoet Veillings

Posted: Fri Sep 21, 2012 10:07 am
by Christo Els
tau wrote: Is daar Brangus bulle te koop?
Nee jong jammer maar daar is 2 Beefmaster