Page 2 of 2

Re: Rcbs Chargemaster lite

Posted: Mon Mar 29, 2021 8:25 am
by 6.5/284Norma
Malan, koop 'n Autotrickler autotrickler v3 kit met die A&D Fx120 skaal.

Re: Rcbs Chargemaster lite

Posted: Mon Mar 29, 2021 8:29 am
by 6.5/284Norma
Malan, koop 'n Autotrickler V3 met die FX120i skaal.

Re: Rcbs Chargemaster lite

Posted: Mon Mar 29, 2021 8:47 am
by Malan123
Kerels, hierdie draad was in 2018 begin. Weet julle hoeveel rondtes ek al gelaai het met die chargemaster teen die tyd.

Oom Johan, ek dink Jarred wou iets smous want hier was weer bitter baie drade oopgemaak na jare se stiltes.

Re: Rcbs Chargemaster lite

Posted: Mon Mar 29, 2021 9:50 am
by Capt. Yoda
++>:

Re: Rcbs Chargemaster lite

Posted: Mon Mar 29, 2021 10:11 am
by 6.5/284Norma
;D