Page 2 of 2

Re: Ebert Ludik Fund (Jag kompetisie)

Posted: Thu Feb 07, 2019 11:55 am
by Varkjagter1
Ons het net gewag vir laaste kaartjies. Ebert se pa ry nou Groblershoop toe om dit te gaan haal. Kon nie trekking doen agv dit nie. Almal moet n regverdige kans kry. Dis hoekom ek eerder wag tot alles hier is al is dit n paar dae langer as wat ek wou. Jammer daaroor maar sover sal trekking more plaasvind en ek sal dadelik uitslae hier bekend maak. Volgens pa gaan dit nie baie goed met Ebert nie.
Dankie vir die ondersteuning en geduld

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

Re: Ebert Ludik Fund (Jag kompetisie)

Posted: Fri Feb 08, 2019 1:09 pm
by Varkjagter1
Baie dankie aan almal se ondersteuning. Die bedrag van R30600 is ingesamel vir Ebert.
Wenners:
1) L. Hayes - Springbok.
2) J. Theron - Keimoes.
3) A. Botha - Kathu

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

Re: Ebert Ludik Fund (Jag kompetisie)

Posted: Sat Feb 09, 2019 9:04 am
by PWV
Huil-2.jpg