Re: Droewors speserye
Posted: Fri Aug 21, 2020 9:48 am
NOU praat jy!
Ek doen dieselfde en gebruik Crown se Goudveld boerewors spice vir my wilds droewors.
Ek doen dit al jare lank en kry net komplimente.
NOU praat jy!
Watter Worcestersous gooi jy by?6.5/284Norma wrote: Thu Aug 20, 2020 6:35 am Crown se Dry wors seasoning werk die beste vir my. Dan gooi ek 'n groot koffiebeker goeie kwaliteit worcestersous by. Dit maak 'n verskil...
Robbie by wildshoekie, so pas vir ons die beste wors gemaak ooit. Ons het so 20% skaap en 22% bris saam met Salamus se “ toeka se tyd”Smith223 wrote:Watter Worcestersous gooi jy by?6.5/284Norma wrote: Thu Aug 20, 2020 6:35 am Crown se Dry wors seasoning werk die beste vir my. Dan gooi ek 'n groot koffiebeker goeie kwaliteit worcestersous by. Dit maak 'n verskil...
Ek sit met so 50kg se vleis wat ek die week wil bewerk en wil batches van die bg resepte probeer.
LazenbySmith223 wrote: Sat Aug 22, 2020 8:53 pmWatter Worcestersous gooi jy by?6.5/284Norma wrote: Thu Aug 20, 2020 6:35 am Crown se Dry wors seasoning werk die beste vir my. Dan gooi ek 'n groot koffiebeker goeie kwaliteit worcestersous by. Dit maak 'n verskil...
Ek sit met so 50kg se vleis wat ek die week wil bewerk en wil batches van die bg resepte probeer.