Probleem met nuwe doppe

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3067
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Probleem met nuwe doppe

Post by Apie »

Wat het toe vêrder gebeur?


Sent from my iPhone using Tapatalk
Blink Stefaans
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 382
Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm

Re: Probleem met nuwe doppe

Post by Blink Stefaans »

Askuus.
Het n lekker lading gekry met 52.6 gr met n lae es en spoed van so 2620fps.
Ry more Baltimore toe. Sal haar bietjie gaan voer
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
Post Reply