Page 2 of 2

Re: 7rsaum

Posted: Wed Jul 10, 2019 11:59 am
by tripodmvr
Sakkie Rust wrote:Naand Oom Marius
Mag ek maar weer op oom se knoppie druk asb !?

Kan oom asb vir my kyk as ek my TPL aanpad na 79.4mm en 79.15mm met VV N165 en Norma MRP , hoe dit die berekeninge verander .

Dankie Sakkie
Daardie klein veranderings gaan baie geringe spoed verskille veroorsaak. Ek het vergeet om te noem dat jy maar min koeƫl teen die nekke het. Indien jy wil rondspeel sal so 2mm korter miskien beter help vir konsentristeit.