Page 2 of 4
Re: Wys jou woef!
Posted: Tue Nov 19, 2019 8:04 pm
by J le Roux
Screenshot_20191119-194612.png
Ons nuwe familie lid, Bailey. Dit is glo 'n Jack-a-bee. Ons veearts het lekker gelag vir die kruising.
Op so 4 maande het sy al tonne persoonlikheid. As jaghond? Tel pantoffels en katte verpes?
Re: Wys jou woef!
Posted: Tue Nov 19, 2019 9:15 pm
by shottie
[attachment=0]IMG-20191119-WA0002.jpg[/attachment]Gsp Reun Brutus
Re: Wys jou woef!
Posted: Tue Nov 19, 2019 9:48 pm
by JPS
Mooi GSP daai shottie
Re: Wys jou woef!
Posted: Tue Nov 19, 2019 11:05 pm
by Diesel Dog
Almal optel kinders.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20191119/29045e1bff0bc8a5487badbca44f62fa.jpg
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: Wys jou woef!
Posted: Wed Nov 20, 2019 8:15 am
by Mellies
Abby en Denzel...Brittany`s.
Ons moes Abby groet in Januarie...
Denzel se nuwe chom is `n GSP en behoort vroeg in Februarie 2020 met ons te wees.
Met `n vleisie...
Re: Wys jou woef!
Posted: Wed Nov 20, 2019 9:19 am
by Forester
Sneller en Patrys... Albei GSPs.
Re: Wys jou woef!
Posted: Wed Nov 20, 2019 11:39 am
by Trompie
My Jack Kovu (14 jaar oud)
IMG-20181219-WA0003.jpg
Sent from my LG-H870 using Tapatalk
Re: Wys jou woef!
Posted: Wed Nov 20, 2019 12:43 pm
by blaser
beste jag hond ooit
Re: Wys jou woef!
Posted: Wed Nov 20, 2019 4:44 pm
by Werner Prinsloo
Sy lyk soos haar baas.
Re: Wys jou woef!
Posted: Thu Nov 21, 2019 6:28 am
by NicoSmit
Frikkie sy Pa se kind met houding
Re: Wys jou woef!
Posted: Thu Nov 21, 2019 7:28 am
by OosKaapJagter
Appollo
Appollo.jpg
Chelsea
Chelsea.jpg
Re: Wys jou woef!
Posted: Thu Nov 21, 2019 9:52 am
by Lourens Potgieter
Daai swart brak is 'n stunner
Re: Wys jou woef!
Posted: Mon Dec 02, 2019 8:49 pm
by Joubert778
Ou Cruiser is nou maar n jaar oud maar hys klaar n staatmaker nes die bakkies
32DB2EC0-5AF3-4EA5-8063-8D2DEF0E924B.jpeg
Re: Wys jou woef!
Posted: Thu Dec 05, 2019 9:53 pm
by Apie
Joubert778 wrote:Ou Cruiser is nou maar n jaar oud maar hys klaar n staatmaker nes die bakkies
32DB2EC0-5AF3-4EA5-8063-8D2DEF0E924B.jpeg
Mis nou sommer my Rifrug - Hagar
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Wys jou woef!
Posted: Sun Dec 15, 2019 6:27 am
by ThinusS
Nina by 'n vlakvark wat, so glo sy, sy self plat getrek het. As 'n jaghond het sy heelwat meer entoesiame as vaardighede. Sy is egter 'n voorslag muis en slang vanger.

Re: Wys jou woef!
Posted: Sun Dec 15, 2019 10:02 pm
by Jake1
Jack Russell, sy naam is Jock, 5 jaar oud, hy is gebore met 'n haaslippie, hy kom haal my elke middag so 5 uur sodat ek hom moet jaag op die gras dan hardloop hy in die rondte.
Hy is altyd verskriklik bly as my seuntjie maats kry, oortuig hy is een van die seuntjies. Hy kan glimlag met sy haaslippie en al.
Groetnis
Jaco
20191215_215136.jpg
Re: Wys jou woef!
Posted: Mon Oct 18, 2021 7:37 am
by JAGTERSREG-JRM
Dagse
Ek geniet my GSP's baie, baie besigehonde en elkeen met sy eie persoonlikheid. Stompie is nou 4 jaar, Boesman 3 jaar en Dixie net so oor n jaar.
Re: Wys jou woef!
Posted: Mon Oct 18, 2021 11:42 am
by James Wilson
Ons Roep hom Rubels. Russies vir geld of kontant. Hy vat nie K!K nie net kontant.
Re: Wys jou woef!
Posted: Mon Oct 18, 2021 2:29 pm
by vossie1
My nuwe steekbaar langbeen jack russel "IMPI"
Hy is nou amper 7 maande, my ander Jack (Levi) is laasmaand die 27ste september dood van ouderdom 16,5jaar oud gewees. Impi is nou die nuwe bakkie hond
Re: Wys jou woef!
Posted: Mon Oct 18, 2021 7:32 pm
by Rasmus
My nuwe hond.
Raka hy is n Drahthaar
Re: Wys jou woef!
Posted: Mon Oct 18, 2021 7:50 pm
by ruaanb
Lyla die WHT in haar gunsteling posisie

Re: Wys jou woef!
Posted: Mon Oct 18, 2021 8:06 pm
by Silwer
My jaar oue Duitse herdershond, Quinne.
Sent from my SM-A015F using Tapatalk
Re: Wys jou woef!
Posted: Mon Oct 18, 2021 8:20 pm
by Ferdi Bam
My GSP teef Olive
Wys jou woef!
Posted: Tue Oct 19, 2021 5:00 am
by Pappabeer
Re: Wys jou woef!
Posted: Tue Mar 01, 2022 9:02 am
by Drenalinjunkie
Dewald, ek dink jy is liewer vir William as vir vroulief! Pragtige hond.