Herlaai Raad 6.5 Creedmoor

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Herlaai Raad 6.5 Creedmoor

Post by tripodmvr »

Om die regte inligting vir die geweer te hê sal help om goeie berekeninge te kan doen. Kort werklike TPL (kop tot punt van Koeël) en dopvolume.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Spoetnik
Newbie
Newbie
Posts: 20
Joined: Thu Aug 23, 2018 1:15 pm

Re: Herlaai Raad 6.5 Creedmoor

Post by Spoetnik »

Goeie naand Jonathan.
Ek gebruik die volgende op my 6.5
Kruit Vithavouri N550
Lading 41.3
TPL 75.3
Spoed gemid 2860
Patroon: Peregrine
Grein: 120gr
Eks baie gelukkig.
Ja da mag dalk n hoër node wees ma eks tevrede.
ShaunG
Full Member
Full Member
Posts: 179
Joined: Tue Feb 13, 2018 9:31 am

Re: Herlaai Raad 6.5 Creedmoor

Post by ShaunG »

Muisvoël wrote: Tue Jan 14, 2020 6:31 pm Goeie naand Jonathan.
Ek gebruik die volgende op my 6.5
Kruit Vithavouri N550
Lading 41.3
TPL 75.3
Spoed gemid 2860
Patroon: Peregrine
Grein: 120gr
Eks baie gelukkig.
Ja da mag dalk n hoër node wees ma eks tevrede.
Hoe lyk jou groepe wat jy kry? Ek skiet die selfde punt uit my 6.5x55 om en by teen die selfde spoed
Spoetnik
Newbie
Newbie
Posts: 20
Joined: Thu Aug 23, 2018 1:15 pm

Re: Herlaai Raad 6.5 Creedmoor

Post by Spoetnik »

20200109_155941.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7545
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Herlaai Raad 6.5 Creedmoor

Post by Wouter Roets »

Muisvoel

Daai is n besonderse lang TPL. Hoe ver is jy van die groewe en hoeveel van die koeel is in die nek? Neem aan jy kan nie uit jou magesyn voer nie?

Groetnis
Wouter
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Herlaai Raad 6.5 Creedmoor

Post by tripodmvr »

QL bereken so 4mm wat die skag raak.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
ShaunG
Full Member
Full Member
Posts: 179
Joined: Tue Feb 13, 2018 9:31 am

Re: Herlaai Raad 6.5 Creedmoor

Post by ShaunG »

Ek stem my 6.5x55 se TPL is 71mm met selfe punt (Peregrine 120 Rangemasters), ek vermoet dit is dalk 'n tikfout, CM kan nie langer wees nie
Wouter Roets wrote: Wed Jan 15, 2020 9:38 am Muisvoel

Daai is n besonderse lang TPL. Hoe ver is jy van die groewe en hoeveel van die koeel is in die nek? Neem aan jy kan nie uit jou magesyn voer nie?

Groetnis
Wouter
Post Reply