Raad/opinies oor 375
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Raad/opinies oor 375
Hopelik haal jy sommer eerste daai muzzlebreak en gooi hom weg.
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1616
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Raad/opinies oor 375
Gaan verseker afhaal. Sal maar voel hoe hard hy stamp voor ek hom weggooi!Gerhardu wrote:Hopelik haal jy sommer eerste daai muzzlebreak en gooi hom weg.
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- dawiec
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am
Re: Raad/opinies oor 375
geluk Gian! welkom by die 375 club!!
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 624
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: Raad/opinies oor 375
Ek het erens lank terug gesien n ou wat aftermarket wing-type safeties vir die CZ maak.
Weet iemand waar mens die kan opspoor en wat dit kos?
Weet iemand waar mens die kan opspoor en wat dit kos?
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Raad/opinies oor 375
Magnum Arms in Nelspruit doen dit vir net onder R4000
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1616
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Raad/opinies oor 375
Ek het Maandag uiteindelik my kaartjie gekry en kon Dinsdag die geweer gaan haal.
Wildgame 1-6 teleskoop op.
Eerste rondtes gelaai, nou net op die baan uitkom!
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Wildgame 1-6 teleskoop op.
Eerste rondtes gelaai, nou net op die baan uitkom!

Sent from my SM-G973F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2940
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Raad/opinies oor 375
Geluk Gian.
Sien jy reeds nuwe “recoil pad” op. Het jy al kwikbuis ingesit, of is dit volgende fase?
Laat weet hoe hy loop!!
Beste.
Sien jy reeds nuwe “recoil pad” op. Het jy al kwikbuis ingesit, of is dit volgende fase?
Laat weet hoe hy loop!!
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1616
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Raad/opinies oor 375
Kwikbuis is in, recoil pad is op en pilare vir kolf is gepas. Moet nog "bedding" doen, kolf afskuur en olie.Lategan1 wrote:Geluk Gian.
Sien jy reeds nuwe “recoil pad” op. Het jy al kwikbuis ingesit, of is dit volgende fase?
Laat weet hoe hy loop!!
Beste.
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- dawiec
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am
Re: Raad/opinies oor 375
mooi geweer Gian en weereens baie geluk!
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1616
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Raad/opinies oor 375
Verlede naweek bedding klaargemaak.
Vandag paar skote gaan skiet. BAIE gelukkig met die resultate!

300gr Norma Oryx @2480fps
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Vandag paar skote gaan skiet. BAIE gelukkig met die resultate!

300gr Norma Oryx @2480fps
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Raad/opinies oor 375
Mooi geskiet.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1616
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Raad/opinies oor 375
Kon vandag bietjie die 375 inlyf.

Sent from my SM-G973F using Tapatalk

Sent from my SM-G973F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Raad/opinies oor 375
Mooi man! Geluk!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Raad/opinies oor 375
Daardie lechwe in die Ooskaap?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1616
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Raad/opinies oor 375
Ja, ons het net anderkant Middelburg gejagtripodmvr wrote:Daardie lechwe in die Ooskaap?
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Raad/opinies oor 375
Mooi Gian!
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Raad/opinies oor 375
Waars die like knoppie, mooi gegooi.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7545
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Raad/opinies oor 375
Geluk Gian
Dis darem lekker as alles so mooi bymekaar kom. Weereens baie geluk!
Groetnis
Wouter
Dis darem lekker as alles so mooi bymekaar kom. Weereens baie geluk!
Groetnis
Wouter
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1616
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Raad/opinies oor 375
Persoonlike hoogtepunt van die naweek was die tweede bok met 375.
By kamp se hek gestop en blindelings gaan verken. Na so 'n uur se loop het ons troppie blouwildebeeste op oorkantste rand gesien. Kom stadig in kloof op beweeg om hulle te bekruip. Alhoewel wind bietjie teen ons was, kon ons binne 90m van die koei kom sonder dat sy ons gewaar het. Skoot oor stokke het mooi geloop, na so 100m se "mad dash" het sy dood neergeslaan.

Die 300gr Norma Oryx het beide longe redelik stukkend geskiet.

Baie dankie vir almal se insette en kommentaar. Ek het baie geleer en geniet die nuwe roer vreeslik baie!
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
By kamp se hek gestop en blindelings gaan verken. Na so 'n uur se loop het ons troppie blouwildebeeste op oorkantste rand gesien. Kom stadig in kloof op beweeg om hulle te bekruip. Alhoewel wind bietjie teen ons was, kon ons binne 90m van die koei kom sonder dat sy ons gewaar het. Skoot oor stokke het mooi geloop, na so 100m se "mad dash" het sy dood neergeslaan.

Die 300gr Norma Oryx het beide longe redelik stukkend geskiet.

Baie dankie vir almal se insette en kommentaar. Ek het baie geleer en geniet die nuwe roer vreeslik baie!
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Raad/opinies oor 375
Netjies! Die groot roere jag bitter lekker en wil man net nog as jy dit eers gedoen het!
My .416 is hoeka afgestof vir 'n trippie zoeloeland toe volgende maand.
My .416 is hoeka afgestof vir 'n trippie zoeloeland toe volgende maand.
Goed, beter, 6millimeter!
- Armand9
- Sr. Member

- Posts: 324
- Joined: Tue Sep 21, 2010 12:36 pm
Re: Raad/opinies oor 375
Geluk Gian!
Dit lyk regtig lekker en geluk met goeie houe!
Ekself het n 375H&H aangeskaf. En hier in die karoo waar alles groter as n 243 as 'overkill' gesien word
, sien ek baie uit om hom te gebruik!
Bly deel jou ervarings hier.
Mooi aand
Dit lyk regtig lekker en geluk met goeie houe!
Ekself het n 375H&H aangeskaf. En hier in die karoo waar alles groter as n 243 as 'overkill' gesien word
Bly deel jou ervarings hier.
Mooi aand
- dawiec
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am
Re: Raad/opinies oor 375
mooi Gian! bly as dinge so bymekaarkom met 'n roer! my 375 lê my ook naby aan die hart en skiet gemaklik anderkant 200m met hom!
geniet die nuwe roer.
geniet die nuwe roer.