Page 2 of 2
Re: Skoonmaak van staal demper.
Posted: Sun Mar 08, 2020 7:15 pm
by joe rocket
Hansieslim wrote: Sun Mar 08, 2020 8:16 am
Na als wat hier gesê is, hoe maak mens dan 'n aluminium demper soortgelyk skoon? Is daar chemiekalië wat soortgelyk aan Gawie se rioolsop kan werk sonder om die demper van binne af weg te vreet?
Jy maak dit in n sonic cleaner soon.
Re: Skoonmaak van staal demper.
Posted: Fri Mar 13, 2020 7:41 am
by Jean Marais
joe rocket wrote: Sun Mar 08, 2020 7:15 pm
Hansieslim wrote: Sun Mar 08, 2020 8:16 am
Na als wat hier gesê is, hoe maak mens dan 'n aluminium demper soortgelyk skoon? Is daar chemiekalië wat soortgelyk aan Gawie se rioolsop kan werk sonder om die demper van binne af weg te vreet?
Jy maak dit in n sonic cleaner soon.
Ek stem nie saam dat jy 'n aluminium demper in 'n sonic cleaner kan skoonmaak nie.