Page 2 of 4
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
Posted: Wed Apr 08, 2020 4:21 pm
by tripodmvr
Hier word die zoom aspek van die Nexus aangespreek.
https://youtu.be/8Fzkhz5dyiU
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
Posted: Wed Apr 08, 2020 4:57 pm
by Armand Steenkamp
Eks baoe opgewonde oor die Helix. Hier is n slag n scope wat ek ook dalk kan bekostig
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
Posted: Fri Apr 17, 2020 2:42 pm
by Eight
Ek dink nogal die teleskope kan baie goeie waarde vir geld wees. Ek kyk spesifiek na die Titan. Al wat my pla is dat hy in China vervaardig word. Dink jul dat Chinese scopes nog die stiegma moet dra?
Enige iemand wat al na die Titan kon kyk? Ek sal graag wil weet hoe sy glas vergelyk met n sightron 6-24?
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
Posted: Fri May 08, 2020 10:06 am
by ettiene.xtremetr
Om almal teruste te stel..........
Die middle klas teleskoop is die Titan. Verskil tussen hom en nexus gaan vir die gewone ou op straat nie so groot verkil wees nie. Die verskil hier word o. a verwys na vergelyking tussen nightforce, Smidt en bender en Swarovski.
Verder in terme van kwaliteit en of hul nog daar gaan wees in 10 jaar, wel ek dink daai antwoord is maklik.
10 jaar terug het niemand van FX geweet nie. Tans is hul die voorste PCP vervaardiger met die mees inoverende tegnologie wat die lug geweer industrie nog gesien het. Ons almal weet Matt is n FX geborgde skut. Hul is ook die finansies huis agter Elements optic.
As dit nie genoeg beteken nie dan sal die feit dat die wereld se voorste 3 PCP persone nl. Ted Buir, Shane Kelly en Matt Dubber aan sie helm is van n teleskoop wat deur skuts vir skuts gemaak is.
Ek kan glo hul prt nie met die mark van skuts wat reeds swarovskis en die meer het nie aangesien daai tipe skut absoluut finikie is oor sy verwagting.
Ek persoonlik sal definitief n Titan koop. Vir verskeie redes maar spesifiek oor die feit dat as Matt, Ted en Shane met hom goed skiet dan kan ek ook.
Dis eenvoudig. Jy koop wat ander mee goed is.
Almal gesien Matt kraai koning met FX Impact, juis toe gaan koop almal n fx impact.
Ons hou duim vas dat Gerhard se kliente diens die verskil sal maak van of n goeie naam of slegte naam teleskoop. Lets face it. In ZA gaan dit oor after sale service
Sent from my LYA-L09 using Tapatalk
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
Posted: Tue May 12, 2020 7:32 am
by Pinkes
Dink hulle MOA kruishaar is goed maar MRAD kruishaar is bq outyds...die top scopes doen 0.2mil hash marks.
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
Posted: Wed May 13, 2020 9:34 pm
by Hein22
Ek verkies weer die 0.5 mil merke. My skiet voorkeure is natuurlike posisies en daarvoor is die 0.2mil te fyn en moeilik om te meet. As mens op jou pens op die baan lê sal die 0.2 mil seker lekker wees
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
Posted: Thu May 14, 2020 6:39 am
by Nico Harris
Ek was gelukkig genoeg om die ontwikkel en bou proses van die scopes te kon volg van die begin af. Om so paar goed aan te raak wat van die manne noem, dalk maak dit dinge meer duidelik-
Die hoof belegger in die scopes is fx airguns- en soos met hulle pcp’s het hulle besluit om mense wat elke dag met die goed werk dit te laat “spec” en ontwikkel. Hulle verhouding met Matt is nie n nuwe een nie- en het in die verlede baie goed vir hulle gewerk. So in kort dis defnitief nie n “fly by night” brand nie.
Die specs maak dalk nie vir almal sin nie- maar hulle het met hulp van die grootste scope verkopers in die wereld besluit watse spesifikasie scopes die gewildste is en dus die hoogste aanvraag het. Ek weet van al daai modelle is reeds n paar duisend verkoop.
Ek het gereeld videos en terugvoering van Matt gekry in die proses. En die detail en tyd wat in gegaan het om n scope te maak wat perfek track is “mind blowing” soos die engelsman sal sê. Ek weet ook hulle het van die top ouens in die scope industrie gebruik om hulle te help daarmee.
Laastens ek het bietjie na die lens spesifikasie gekyk en dit vergelyk baie goed met my sawrovski x5. Dit is wel op papier so “the proof is in the pudding”.
Soos julle weet word baie van die top tier scopes in een fabriek gemaak- so daar is baie maklikke vergelykkings want jy weet presies wat jy spec- maar Matt glo dat die produk homself sal bewys en hoef nie te se hy het selfde turrets as daai of beter glas as die nie. Maar van wat ek weet dink ek mens gaan baie aangenaam verras wees.
Ian- die scope het n 4x zoom oor hy ffp is. In die daai bracket bly die kruishaar altyd 100% bruikbaar. Help nie het n 5x zoom maar die kruis raak te dik of dun met die ffp scope nie. Vir n ffp gaan jy sukkel om daai prys te klop. Behalwe dalk n s111. Maar ek kan jou verseker hy is nie in dieselfde klas nie.
Groete
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
Posted: Thu May 14, 2020 7:41 am
by Pinkes
Hein22 wrote: Wed May 13, 2020 9:34 pm
Ek verkies weer die 0.5 mil merke. My skiet voorkeure is natuurlike posisies en daarvoor is die 0.2mil te fyn en moeilik om te meet. As mens op jou pens op die baan lê sal die 0.2 mil seker lekker wees
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Rede hoekom ek dit noem is, as jy meer reticle keuses bied sal dit vir ander skiet dissiplines ook werk wat dan jou markaandeel kan vergroot!
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
Posted: Thu Jun 11, 2020 5:49 am
by Sangoma (IAN)
http://opticsthoughts.com/?p=2786&fbcli ... mXmf-V2y6g
Hier is n review van n man wat redelik baie met scopes te doen het. Hy is beindruk.
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
Posted: Thu Jun 11, 2020 12:47 pm
by Rem
"DLO reviews: element nexus" op youtube. Russiese man, en sy videos kan lank raak raak maar hy klink ook baie beindruk en en hy verstaan waarvan hy praat
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
Posted: Thu Jun 11, 2020 1:15 pm
by Swede
Ek wil nou nie die manne van Element optics afbreek nie, maar hoeveel beter kan 'n scope wees as ander wat dieselfde glas het(kom van dieslfde plek af) en wat dieselfde kos. Wat kry jy anders wat dit die moeite werd maak.
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
Posted: Thu Jun 11, 2020 4:43 pm
by tripodmvr
Vlekkelose staal interne ratte.
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
Posted: Thu Jun 11, 2020 10:28 pm
by Rem
Enigste ding wat ek wens is dat hul 0.2mil afmerkeings gehad het op die wind en elevasie vir die mil kruishaar. Steed n goeie kruishaar maar dink ook dis hoekom die Razor so goed verkoop (oor daai ebr 7c).
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
Posted: Tue Jun 30, 2020 7:23 pm
by JapieB
andre007 wrote:Hey Andre
Thanks for the inquiry.
Prices on the Element scope range is as follow:
Helix R7660
Titan R15 350
Nexus R28 750
For contact me for any other information.
Kind regards
Gerhard Slabbert
Patriot Outdoors
081 467 8070
gerhard@patriot-outdoors.com
We need to save some more, it seems the price for all the Element Optics have gone up a bit from what were advertised here
Helix
R8 995.00 Sold out
Titan
R18 000.00 Stock pending
Nexus
R33 500.00 In stock
To Helix or not to Helix is the question i'm gonna struggle with for a few more days
Sent from my SM-N970F using Tapatalk
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
Posted: Tue Jun 30, 2020 7:41 pm
by Ranger
I would find it very difficult to drop R33k on a completely unknown brand.
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
Posted: Tue Jun 30, 2020 8:10 pm
by Jors16
Was ook van plan gewees om die Helix 'n probeerslag te gee maar weet nie teen die koers wat die pryse op gaan nie. Sal vinnig moet besluit voor dit weer opgaan
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
Posted: Tue Jun 30, 2020 10:18 pm
by Jacques.308
JapieB wrote:andre007 wrote:Hey Andre
Thanks for the inquiry.
Prices on the Element scope range is as follow:
Helix R7660
Titan R15 350
Nexus R28 750
For contact me for any other information.
Kind regards
Gerhard Slabbert
Patriot Outdoors
081 467 8070
gerhard@patriot-outdoors.com
We need to save some more, it seems the price for all the Element Optics have gone up a bit from what were advertised here
Helix
R8 995.00 Sold out
Titan
R18 000.00 Stock pending
Nexus
R33 500.00 In stock
To Helix or not to Helix is the question i'm gonna struggle with for a few more days
Sent from my SM-N970F using Tapatalk
Im sitting in the same boat. I talked to Gerhard today and im on the edge of my seat deciding if i should get a Helix and just try it out.
Gerhard said to me this morning that they are expecting new stock today or tomorrow of the Helix.
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
Posted: Wed Jul 01, 2020 2:16 pm
by Leon Crous
Hierdie laat my worry.... en maak my sommer pleinweg bemoerd.
Ek het reeds 19 Mei en toe weer 23 Mei vir Gerhard ge-mail en gesê ek stel baie belang om Helix aan te skaf. Ek wou een dadelik hê!
Aangesien eerste stock uit was, het hy gesê hy sal my laat weet as nuwe stock inkom....
Nou blyk die volgendes (R8995.00) ook al Sold Out te wees en ek het nog absoluut geen terugvoer gehad nie.
As dit die tiepe diens is wat gelewer gaan word, sien ek net Rooi ligte vorentoe!
Sorry Element se manne, maar ek (al was ek oorgehaal om vooruit te betaal) is te gatvol vir swak diens in SA en sal dus vir eers verby hou.
Cheers.
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
Posted: Wed Jul 01, 2020 5:39 pm
by Jacques.308
Leon Crous wrote:Hierdie laat my worry.... en maak my sommer pleinweg bemoerd.
Ek het reeds 19 Mei en toe weer 23 Mei vir Gerhard ge-mail en gesê ek stel baie belang om Helix aan te skaf. Ek wou een dadelik hê!
Aangesien eerste stock uit was, het hy gesê hy sal my laat weet as nuwe stock inkom....
Nou blyk die volgendes (R8995.00) ook al Sold Out te wees en ek het nog absoluut geen terugvoer gehad nie.
As dit die tiepe diens is wat gelewer gaan word, sien ek net Rooi ligte vorentoe!
Sorry Element se manne, maar ek (al was ek oorgehaal om vooruit te betaal) is te gatvol vir swak diens in SA en sal dus vir eers verby hou.
Cheers.
Leon vandag weer met Gerhard gepraat en klink mt die nuwe stock gaan eers oor 4-8 weke inkom maar hy sê hulle werk maar op n first come first serve basis.
Ek is self ook so bietjie teleurgesteld vir hom gesê ek sal die geld nou al betaal hy moet net een vir my hou en hy het toe gesê hulle mag glo nie dit doen nie.
Ek sal maar hulle n kans gee op die goedkoper model dalk beindruk die teleskoop mens en maak op vir die diens.
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
Posted: Thu Jul 02, 2020 9:03 pm
by Wingnut
Naand almal,
Ek was vas oortuig ek gaan 'n titan koop. Dis net moeilik as mens nie terugvoering kry nie.
Glo dis great scopes. Dalk eendag.
Het maar Vortex gekoop op einde.
Groete
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
Posted: Sun Aug 30, 2020 9:21 pm
by Danie01
Het enige van jul manne al van die element teleskope gekoop?
Die nuwe voorraad het glo laasweek geland.
Ek het dieselfde ervaring dat n man navraag doen en op n lys is, maar die "ander" kliënte word eers gekontak so hulle sal sien of daar n teleskoop vir my ook is.
Nou wil ek net weet of van julle manne n teleskoop kon koop en of julle al gekontak is.
Ek wil graag die element probeer, lyk na n goeie teleskoop, maar ek kan nie verewig wag vir een nie.
Groete
Sent from my SM-A315F using Tapatalk
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
Posted: Sun Aug 30, 2020 10:44 pm
by SakoTrippel2
Hulle het nou 'n moewiese winkel in die Kaap oopgemaak. Patriot Outdoors, kontak hulle in besigheids ure en ek glo mens sal dan beter diens ervaar aangesien dit nou 'n volskaalse winkel/besigheid is. Die bietjie wat ek gesien het lyk baie smart.
Google net Patriot Outdoors.
Groete
Frans
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
Posted: Mon Aug 31, 2020 11:06 am
by Armand Steenkamp
Ek wil noe te veel se nie maar wat ek kan se is daar is nie nog n scope onder 10k wat naaaastenby in die selle klas as die Helix nie....
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
Posted: Mon Aug 31, 2020 1:12 pm
by tripodmvr
Armand Steenkamp wrote: Mon Aug 31, 2020 11:06 am
Ek wil noe te veel se nie maar wat ek kan se is daar is nie nog n scope onder 10k wat naaaastenby in die selle klas as die Helix nie....
Ondervinding? Vertel meer asb.
Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette
Posted: Mon Aug 31, 2020 3:32 pm
by Armand Steenkamp
Oom driepoot ek is nog aant toets. So kan nog noe te veel se nie.