Page 2 of 2
Re: Eagle Barrels
Posted: Thu Apr 30, 2020 4:21 am
by Sangoma (IAN)
Ek onthou iemand het op n stadium gese hy gan n borescope in so nuwe loop indruk?
Re: Eagle Barrels
Posted: Thu Apr 30, 2020 11:05 am
by Hansieslim
Ken een van julle nie dalk die vervaardiger se kontakdetails nie. Dan kan julle hom nooi om deel te word van Jaracal. Dit sal sy besigheid goed doen in my oë...of hy dalk al reeds hier?
Re: Eagle Barrels
Posted: Thu Apr 30, 2020 11:11 am
by jankraay
Jong Hansie ek kan nie dink dat hy gaan join nie want mense wat n probleem met n ander loop gehad het soos Krieger en Walther nooi nie die manne uit on hier oor die probleme te kom gesels nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Eagle Barrels
Posted: Thu Apr 30, 2020 11:18 am
by Hano243
BeesBreet wrote: Wed Apr 29, 2020 8:38 pm
Is hier iemand wat wel goeie ondervinding het met die lope.
Persoonlikke ervaring asb, nie my tjommie se neuf bla bla bla nie.
Dalk meer vertel oor hoe vinnig/maklik hy begin skiet het?
Ek skiet n Eagle barrel loop op my .243, hy het al naby die 500 skote deur sonder enige moeilikheid en group van dag een af sonder sukkel.
Re: Eagle Barrels
Posted: Thu Apr 30, 2020 2:08 pm
by Apie
Goeie skietvriend het ‘n 7mm SAUM met ‘ 28 duim Eagle loop
Skiet op ‘n tiekie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Eagle Barrels
Posted: Thu Apr 30, 2020 2:45 pm
by BeesBreet
Dankie julle manne, dit is goed om te hoor.
Re: Eagle Barrels
Posted: Mon May 11, 2020 11:57 pm
by Johann Marais
Diesel Dog wrote: Wed Apr 29, 2020 10:46 pm
243 AI met 28' heavy varmint nou so 230 skote geskiet en skiet 05 moa van begin af . Geweer smid het maar gebitch oor slytasie aan reamer . Solid
carbide reamers sal beter in die 36 rockwell staal werk.Plaaslik vervardigde carbide reamers kos so R4800.00 en kan 100de gate ruim.
DD
DD,
Wie maak reamers plaaslik?
Groete
Re: Eagle Barrels
Posted: Tue May 12, 2020 3:29 pm
by Diesel Dog
https://www.spectramapal-sa.co.za/
You supply the design prints and they grind to your specs .
DD
Re: Eagle Barrels
Posted: Tue May 12, 2020 3:40 pm
by Arnold
Het jy al 'n reamer by hulle laat maak?
Re: Eagle Barrels
Posted: Tue May 12, 2020 4:25 pm
by Diesel Dog
[quote=Arnold post_id=812673 time=1589290809 user_id=257]
[quote="Diesel Dog" post_id=812672 time=1589290174 user_id=11453]
https://www.spectramapal-sa.co.za/
You supply the design prints and they grind to your specs .
DD
[/quote]
Het jy al 'n reamer by hulle laat maak?
[/quote]
Het al custom tooling by hulle laat maak ,nie goedkoop nie maar baie presies.Hulle werk ongelukkig net met solid carbide en nie high speed steel nie .
DD
Re: Eagle Barrels
Posted: Mon May 25, 2020 5:55 pm
by Fanta300
Re: Eagle Barrels
Posted: Mon May 25, 2020 6:59 pm
by LoopSoosStroop
Dankie, baie interessant.
Eendag as ek groot is... So dik 8 twist 7 mm loop.
Re: Eagle Barrels
Posted: Tue May 26, 2020 8:10 am
by Francoisv
Eagle se pryslys.
2 daughters. Plenty guns.