416 Rigby scope?
-
MyLani
- Full Member

- Posts: 125
- Joined: Sun Jun 25, 2017 10:51 am
Re: 416 Rigby scope?
I bought it directly from AHR, and had it shipped to a client who brought it over for me
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 416 Rigby scope?
Thanks!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 416 Rigby scope?
Daar het ons dit nou!BigBoreFanatic wrote: Tue May 12, 2020 3:14 pm Ek kry nie die korrel en die visier van my CZ SC 416 Rigby behoorlik opgelyn nie - die wangstuk is óf te hoog óf die visiere te laag. Dís waarom ek 'n scope moet op kry.
Ek het op die Leupold besluit nadat ek hom met die Swarovski, Nightforce, Leica en Zeiss by Safari vergelyk het. Hulle langs die Leupold gehou en na 'n siersteen muur 400-500m gekyk.
Die NF was die swakste en ook die duurste. Leupold die helderste en ook die goedkoopste.
Geluk met n great scope, jy sal nie n dag spyt wees nie.
