Wie het al buffel gejag?
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2153
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Wie het al buffel gejag?
Baie geluk! Dis 'n mooi buffel daardie
Mooi loop
Mooi loop
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Wie het al buffel gejag?
Nou moet ek vra - net koffie!!!
Dankie vir die storie en baie geluk.
Dankie vir die storie en baie geluk.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Wie het al buffel gejag?
Baie geluk is n mooi bul daai
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Wie het al buffel gejag?
Ja oom, ek het 'n bou-site waar ek weer volgende week daar begin verf so ek gaan kuier in werksure.tripodmvr wrote: Mon Jun 01, 2020 5:36 pm Nou moet ek vra - net koffie!!!
Dankie vir die storie en baie geluk.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Wie het al buffel gejag?
Smitstertjies, dis nou 'n mooi storie met 'n mooi einde en
'n mooi buffel!!! Baie geluk.
'n mooi buffel!!! Baie geluk.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7557
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Wie het al buffel gejag?
Martin
Baie geluk man! Well done! Dit is n pragbuffel met besonderse mooi bosse. Jy nie dalk n foto van bo af nie? Sal graag wil sien hoe breed hulle is.
Groetnis
Wout
Baie geluk man! Well done! Dit is n pragbuffel met besonderse mooi bosse. Jy nie dalk n foto van bo af nie? Sal graag wil sien hoe breed hulle is.
Groetnis
Wout
- Geno
- Administrator

- Posts: 13642
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Bonesjara
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Tue Jun 07, 2016 8:10 pm
Re: Wie het al buffel gejag?
Baie geluk! Baie mooi!
Ek het nog net sagtekop bul in Hoedspruit omgewing gejag, daardie is vir my nog n droom.
Sent from my SM-N960F using Tapatalk
Ek het nog net sagtekop bul in Hoedspruit omgewing gejag, daardie is vir my nog n droom.
Sent from my SM-N960F using Tapatalk
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Wie het al buffel gejag?
Wout. Die basisse het 15 duim gemeet. Die horings was egter net 37 duim wyd. Ek het egter net n mooi ou bul gesoek,nie duime nie, en hy voldoen aan al my verwagtinge.Wouter Roets wrote: Tue Jun 02, 2020 8:38 am Martin
Baie geluk man! Well done! Dit is n pragbuffel met besonderse mooi bosse. Jy nie dalk n foto van bo af nie? Sal graag wil sien hoe breed hulle is.
Groetnis
Wout
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6972
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Wie het al buffel gejag?
Martin waste koeel teen waste spoed het jy gebruik?
Kon jy hom uitgrou?
Kon jy hom uitgrou?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Wie het al buffel gejag?
400gr Swift A Frame teen 2380 fps. Kon ongelukkig dit nie uitgrou nie. Ek het die slagters gevra, maar ek vermoed dis saam met die binnegoed weggedra.DWB wrote: Tue Jun 02, 2020 9:12 am Martin waste koeel teen waste spoed het jy gebruik?
Kon jy hom uitgrou?
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Wie het al buffel gejag?
Baie geluk, dis n pragtige dier. Hy gaan verseker mooi lyk in jou trofee kamer.
Jy darem n skoon onderbroek aangetrek na die tyd, dinge sou interessant geraak het as hulle begin storm het.
Jy darem n skoon onderbroek aangetrek na die tyd, dinge sou interessant geraak het as hulle begin storm het.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Wie het al buffel gejag?
By sekere diere beteken die Rekord boeke niks buffel is een van hulle as hy mooi hard is en vir jou daardie look kan gee dan kan jy maar lood gooi.
Weereens geluk Martin.
Weereens geluk Martin.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13570
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Wie het al buffel gejag?
Baie geluk Martin, is n bitter mooi bul daai
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7557
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Wie het al buffel gejag?
Neewat maat ek stem duime beteken al lankal nie meer vir my veel nie, dit gaan absoluut oor die ervaring van die jag, die trip en die gepaardgaande samesyn.Smitstertjies wrote: Tue Jun 02, 2020 9:06 amWout. Die basisse het 15 duim gemeet. Die horings was egter net 37 duim wyd. Ek het egter net n mooi ou bul gesoek,nie duime nie, en hy voldoen aan al my verwagtinge.Wouter Roets wrote: Tue Jun 02, 2020 8:38 am Martin
Baie geluk man! Well done! Dit is n pragbuffel met besonderse mooi bosse. Jy nie dalk n foto van bo af nie? Sal graag wil sien hoe breed hulle is.
Groetnis
Wout
Groetnis
Wout
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13570
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Wie het al buffel gejag?
Wouter Roets wrote: Tue Jun 02, 2020 11:33 amNeewat maat ek stem duime beteken al lankal nie meer vir my veel nie, dit gaan absoluut oor die ervaring van die jag, die trip en die gepaardgaande samesyn.Smitstertjies wrote: Tue Jun 02, 2020 9:06 amWout. Die basisse het 15 duim gemeet. Die horings was egter net 37 duim wyd. Ek het egter net n mooi ou bul gesoek,nie duime nie, en hy voldoen aan al my verwagtinge.Wouter Roets wrote: Tue Jun 02, 2020 8:38 am Martin
Baie geluk man! Well done! Dit is n pragbuffel met besonderse mooi bosse. Jy nie dalk n foto van bo af nie? Sal graag wil sien hoe breed hulle is.
Groetnis
Wout
Groetnis
Wout
Op jou ouderdom sou ek ook maar meer oor die ervaring warrie as duime
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Wie het al buffel gejag?
Dankie Wouter. Jy vat dit 100% raak hierbo.Wouter Roets wrote: Tue Jun 02, 2020 11:33 amNeewat maat ek stem duime beteken al lankal nie meer vir my veel nie, dit gaan absoluut oor die ervaring van die jag, die trip en die gepaardgaande samesyn.Smitstertjies wrote: Tue Jun 02, 2020 9:06 amWout. Die basisse het 15 duim gemeet. Die horings was egter net 37 duim wyd. Ek het egter net n mooi ou bul gesoek,nie duime nie, en hy voldoen aan al my verwagtinge.Wouter Roets wrote: Tue Jun 02, 2020 8:38 am Martin
Baie geluk man! Well done! Dit is n pragbuffel met besonderse mooi bosse. Jy nie dalk n foto van bo af nie? Sal graag wil sien hoe breed hulle is.
Groetnis
Wout
Groetnis
Wout
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Wie het al buffel gejag?
My pel het so kort video van die jag gemaak sommer van sy Go Pro af. So daar is nie veel zoom nie.
https://www.youtube.com/watch?v=3ZZ9ckf ... e=youtu.be
https://www.youtube.com/watch?v=3ZZ9ckf ... e=youtu.be
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
-
JeanJag
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Thu Jul 11, 2019 3:01 pm
Re: Wie het al buffel gejag?
Pella, dis baie cool en baie geluk!! Well done!!
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1486
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Wie het al buffel gejag?
Netjies! Mooi gegooi
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Wie het al buffel gejag?
Baie netjiese skote op daardie afstand. Dankie vir die fliek. Bring die jag tot by my.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Geno
- Administrator

- Posts: 13642
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Wie het al buffel gejag?
Jy moes daai raakskiet keps in Moz ook gedra het Martin!Smitstertjies wrote:My pel het so kort video van die jag gemaak sommer van sy Go Pro af. So daar is nie veel zoom nie.
https://www.youtube.com/watch?v=3ZZ9ckf ... e=youtu.be

Sent from my SM-G988B using Tapatalk
Goed, beter, 6millimeter!
-
BenJacobs
- Hero Member

- Posts: 880
- Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Re: Wie het al buffel gejag?
Baie mooi video oom! My droom jag. Hopelik eendag.
Groete Ben
Groete Ben
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Wie het al buffel gejag?
O hel, ek hoop nie jy jinx daai keps nou nie! Sover het hy nog net geluk gebringGeno wrote: Wed Jun 03, 2020 3:03 pmJy moes daai raakskiet keps in Moz ook gedra het Martin!Smitstertjies wrote:My pel het so kort video van die jag gemaak sommer van sy Go Pro af. So daar is nie veel zoom nie.
https://www.youtube.com/watch?v=3ZZ9ckf ... e=youtu.be
Sent from my SM-G988B using Tapatalk
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Wie het al buffel gejag?
Dankie vir almal se gelukwense. Wens dit was nou n week terug! Sal daai vlinders in die maag nie gou vergeet nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br