Page 2 of 3

Re: Wie het al buffel gejag?

Posted: Mon Jun 01, 2020 5:35 pm
by Koos Barnard
Baie geluk! Dis 'n mooi buffel daardie
Mooi loop

Re: Wie het al buffel gejag?

Posted: Mon Jun 01, 2020 5:36 pm
by tripodmvr
Nou moet ek vra - net koffie!!!

Dankie vir die storie en baie geluk.

Re: Wie het al buffel gejag?

Posted: Mon Jun 01, 2020 5:55 pm
by ruaanb
Baie geluk is n mooi bul daai

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Wie het al buffel gejag?

Posted: Mon Jun 01, 2020 5:55 pm
by Frederik
tripodmvr wrote: Mon Jun 01, 2020 5:36 pm Nou moet ek vra - net koffie!!!

Dankie vir die storie en baie geluk.
Ja oom, ek het 'n bou-site waar ek weer volgende week daar begin verf so ek gaan kuier in werksure.

Re: Wie het al buffel gejag?

Posted: Mon Jun 01, 2020 9:24 pm
by PWV
Smitstertjies, dis nou 'n mooi storie met 'n mooi einde en
'n mooi buffel!!! Baie geluk.

Re: Wie het al buffel gejag?

Posted: Tue Jun 02, 2020 8:38 am
by Wouter Roets
Martin

Baie geluk man! Well done! Dit is n pragbuffel met besonderse mooi bosse. Jy nie dalk n foto van bo af nie? Sal graag wil sien hoe breed hulle is.

Groetnis
Wout

Re: Wie het al buffel gejag?

Posted: Tue Jun 02, 2020 8:54 am
by Geno
Geluk Martin! Mooi bul!

Re: Wie het al buffel gejag?

Posted: Tue Jun 02, 2020 8:57 am
by Bonesjara
Baie geluk! Baie mooi!

Ek het nog net sagtekop bul in Hoedspruit omgewing gejag, daardie is vir my nog n droom.

Sent from my SM-N960F using Tapatalk

Re: Wie het al buffel gejag?

Posted: Tue Jun 02, 2020 9:06 am
by Smitstertjies
Wouter Roets wrote: Tue Jun 02, 2020 8:38 am Martin

Baie geluk man! Well done! Dit is n pragbuffel met besonderse mooi bosse. Jy nie dalk n foto van bo af nie? Sal graag wil sien hoe breed hulle is.

Groetnis
Wout
Wout. Die basisse het 15 duim gemeet. Die horings was egter net 37 duim wyd. Ek het egter net n mooi ou bul gesoek,nie duime nie, en hy voldoen aan al my verwagtinge.

Re: Wie het al buffel gejag?

Posted: Tue Jun 02, 2020 9:12 am
by DWB
Martin waste koeel teen waste spoed het jy gebruik?

Kon jy hom uitgrou?

Re: Wie het al buffel gejag?

Posted: Tue Jun 02, 2020 9:25 am
by Smitstertjies
DWB wrote: Tue Jun 02, 2020 9:12 am Martin waste koeel teen waste spoed het jy gebruik?

Kon jy hom uitgrou?
400gr Swift A Frame teen 2380 fps. Kon ongelukkig dit nie uitgrou nie. Ek het die slagters gevra, maar ek vermoed dis saam met die binnegoed weggedra.

Re: Wie het al buffel gejag?

Posted: Tue Jun 02, 2020 9:34 am
by sako 30-06
Baie geluk, dis n pragtige dier. Hy gaan verseker mooi lyk in jou trofee kamer.

Jy darem n skoon onderbroek aangetrek na die tyd, dinge sou interessant geraak het as hulle begin storm het.

Re: Wie het al buffel gejag?

Posted: Tue Jun 02, 2020 11:11 am
by Frederik
By sekere diere beteken die Rekord boeke niks buffel is een van hulle as hy mooi hard is en vir jou daardie look kan gee dan kan jy maar lood gooi.
Weereens geluk Martin.

Re: Wie het al buffel gejag?

Posted: Tue Jun 02, 2020 11:26 am
by Capt. Yoda
Baie geluk Martin, is n bitter mooi bul daai

Re: Wie het al buffel gejag?

Posted: Tue Jun 02, 2020 11:33 am
by Wouter Roets
Smitstertjies wrote: Tue Jun 02, 2020 9:06 am
Wouter Roets wrote: Tue Jun 02, 2020 8:38 am Martin

Baie geluk man! Well done! Dit is n pragbuffel met besonderse mooi bosse. Jy nie dalk n foto van bo af nie? Sal graag wil sien hoe breed hulle is.

Groetnis
Wout
Wout. Die basisse het 15 duim gemeet. Die horings was egter net 37 duim wyd. Ek het egter net n mooi ou bul gesoek,nie duime nie, en hy voldoen aan al my verwagtinge.
Neewat maat ek stem duime beteken al lankal nie meer vir my veel nie, dit gaan absoluut oor die ervaring van die jag, die trip en die gepaardgaande samesyn.

Groetnis
Wout

Re: Wie het al buffel gejag?

Posted: Tue Jun 02, 2020 1:35 pm
by Capt. Yoda
Wouter Roets wrote: Tue Jun 02, 2020 11:33 am

Op jou ouderdom sou ek ook maar meer oor die ervaring warrie as duime

Re: Wie het al buffel gejag?

Posted: Tue Jun 02, 2020 1:39 pm
by Smitstertjies
Wouter Roets wrote: Tue Jun 02, 2020 11:33 am
Smitstertjies wrote: Tue Jun 02, 2020 9:06 am
Wouter Roets wrote: Tue Jun 02, 2020 8:38 am Martin

Baie geluk man! Well done! Dit is n pragbuffel met besonderse mooi bosse. Jy nie dalk n foto van bo af nie? Sal graag wil sien hoe breed hulle is.

Groetnis
Wout
Wout. Die basisse het 15 duim gemeet. Die horings was egter net 37 duim wyd. Ek het egter net n mooi ou bul gesoek,nie duime nie, en hy voldoen aan al my verwagtinge.
Neewat maat ek stem duime beteken al lankal nie meer vir my veel nie, dit gaan absoluut oor die ervaring van die jag, die trip en die gepaardgaande samesyn.

Groetnis
Wout
Dankie Wouter. Jy vat dit 100% raak hierbo.

Re: Wie het al buffel gejag?

Posted: Wed Jun 03, 2020 10:14 am
by Smitstertjies
My pel het so kort video van die jag gemaak sommer van sy Go Pro af. So daar is nie veel zoom nie.

https://www.youtube.com/watch?v=3ZZ9ckf ... e=youtu.be

Re: Wie het al buffel gejag?

Posted: Wed Jun 03, 2020 10:26 am
by JeanJag
Pella, dis baie cool en baie geluk!! Well done!!

Re: Wie het al buffel gejag?

Posted: Wed Jun 03, 2020 10:26 am
by Eduard Venter
Netjies! Mooi gegooi

Sent from my SM-A520F using Tapatalk

Re: Wie het al buffel gejag?

Posted: Wed Jun 03, 2020 10:31 am
by tripodmvr
Baie netjiese skote op daardie afstand. Dankie vir die fliek. Bring die jag tot by my.

Re: Wie het al buffel gejag?

Posted: Wed Jun 03, 2020 3:03 pm
by Geno
Smitstertjies wrote:My pel het so kort video van die jag gemaak sommer van sy Go Pro af. So daar is nie veel zoom nie.

https://www.youtube.com/watch?v=3ZZ9ckf ... e=youtu.be
Jy moes daai raakskiet keps in Moz ook gedra het Martin! Image

Sent from my SM-G988B using Tapatalk

Re: Wie het al buffel gejag?

Posted: Wed Jun 03, 2020 3:20 pm
by BenJacobs
Baie mooi video oom! My droom jag. Hopelik eendag.
Groete Ben

Re: Wie het al buffel gejag?

Posted: Wed Jun 03, 2020 3:49 pm
by Smitstertjies
Geno wrote: Wed Jun 03, 2020 3:03 pm
Smitstertjies wrote:My pel het so kort video van die jag gemaak sommer van sy Go Pro af. So daar is nie veel zoom nie.

https://www.youtube.com/watch?v=3ZZ9ckf ... e=youtu.be
Jy moes daai raakskiet keps in Moz ook gedra het Martin! Image

Sent from my SM-G988B using Tapatalk
O hel, ek hoop nie jy jinx daai keps nou nie! Sover het hy nog net geluk gebring ;)

Re: Wie het al buffel gejag?

Posted: Fri Jun 05, 2020 5:25 pm
by Smitstertjies
Dankie vir almal se gelukwense. Wens dit was nou n week terug! Sal daai vlinders in die maag nie gou vergeet nie.

Sent from my iPhone using Tapatalk