20 MOA basis en 100m zero.

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: 20 MOA basis en 100m zero.

Post by jankraay »

Wouter Roets wrote:Lategan

Kyk ek moet bieg ek lees die meeste van jou skrywes ten minste 8 keer deur dan weet ek nog steeds nie wat jy gese het nie. Ek dink die prys vir die mees kriptiese mens op die forum of meskien SA gaan loshand na jou toe! ;D ;D ;D

Groetnis
Wouter
ImageImage

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2940
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: 20 MOA basis en 100m zero.

Post by Lategan1 »

jankraay wrote: Fri Jun 12, 2020 5:53 pm
Wouter Roets wrote:Lategan

Kyk ek moet bieg ek lees die meeste van jou skrywes ten minste 8 keer deur dan weet ek nog steeds nie wat jy gese het nie. Ek dink die prys vir die mees kriptiese mens op die forum of meskien SA gaan loshand na jou toe! ;D ;D ;D

Groetnis
Wouter
ImageImage

Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek moet my vrou voorstel aan jou Wouter. As sy maar net elke keer wou luister wanneer ek praat, sal daar geen huisprobleme wees nie!

Hoop jy verstaan hierdie, saamlees is nie verpligtend nie, so ek waardeer jou kommentaar en so leer ons almal.

Nou moet die rugby net begin, beste vermaak naas jag.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
Jarred
Newbie
Newbie
Posts: 30
Joined: Wed Mar 17, 2021 10:52 am

Re: 20 MOA basis en 100m zero.

Post by Jarred »

Most people will get 20 mils of elevation with a 20 moa base and a 100 metre zero which is more than enough and is usually what people use. If you would like to really push the capabilities of your rifle then look at a 20-30 moa base and another 20 moa in your scope mounts.
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: 20 MOA basis en 100m zero.

Post by joe rocket »

KillMurphy911 wrote: Fri Jun 12, 2020 10:14 am
KillMurphy911 wrote: Fri Jun 12, 2020 10:05 am
Geno wrote: Thu Jun 11, 2020 10:54 am

Ek dink jy is bietjie optimisies. Of stel daardie scope 1MOA per click? :laugh:

Image
SKiet nie met 'n 308 nie so sal nie weet nie.
Jy weet, Geno, ek is altyd oop om iets nuuts te leer maar jy kan jou GIF vat en druk waar die son nie skuin nie. Ek is nie, soos jy, skiet mal nie en Strelok is nie in my kop in gebou dat ek presies weet hoeveel bullet drop elke kaliber het nie. Skuus hoor. Wanneer ek, soos jy, op water loop sal ek weer probeer. In dieselfde tyd wat jy gevat het om my te verneder kon jy vir my en die OP reg gewys het.
Jissie bra ontspan jou tiete ek ken vir Geno en hy spot met die gradeboog wat jy het en nie jy as persoon nie. Netso spot ons met n needmore en 270 ook. Moenie die skoen aantrek as hy pas nie. Of het tarzan in jou pap gepiepie vanoggend? Nie te min gaan haal diep asem en lees weer aandagtig. Die lewe is n lied kom sing saam.

Ns as daar n smiley is, is dit n joke.
belowe en dis nou, nou jokes. ;)
GROETE

__________________________

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Victor_
Full Member
Full Member
Posts: 219
Joined: Fri Jan 08, 2016 2:34 pm

Re: 20 MOA basis en 100m zero.

Post by Victor_ »

joe rocket wrote:
KillMurphy911 wrote: Fri Jun 12, 2020 10:14 am
KillMurphy911 wrote: Fri Jun 12, 2020 10:05 am SKiet nie met 'n 308 nie so sal nie weet nie.
Jy weet, Geno, ek is altyd oop om iets nuuts te leer maar jy kan jou GIF vat en druk waar die son nie skuin nie. Ek is nie, soos jy, skiet mal nie en Strelok is nie in my kop in gebou dat ek presies weet hoeveel bullet drop elke kaliber het nie. Skuus hoor. Wanneer ek, soos jy, op water loop sal ek weer probeer. In dieselfde tyd wat jy gevat het om my te verneder kon jy vir my en die OP reg gewys het.
Jissie bra ontspan jou tiete ek ken vir Geno en hy spot met die gradeboog wat jy het en nie jy as persoon nie. Netso spot ons met n needmore en 270 ook. Moenie die skoen aantrek as hy pas nie. Of het tarzan in jou pap gepiepie vanoggend? Nie te min gaan haal diep asem en lees weer aandagtig. Die lewe is n lied kom sing saam.

Ns as daar n smiley is, is dit n joke.
belowe en dis nou, nou jokes. ;)
Ou draad, ou koeie...
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: 20 MOA basis en 100m zero.

Post by joe rocket »

o skuus maar hom gemis ;D
GROETE

__________________________

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: 20 MOA basis en 100m zero.

Post by Gawie(13mm) »

Victor_ wrote: Sun Mar 28, 2021 4:35 pm
joe rocket wrote:
KillMurphy911 wrote: Fri Jun 12, 2020 10:14 am

Jy weet, Geno, ek is altyd oop om iets nuuts te leer maar jy kan jou GIF vat en druk waar die son nie skuin nie. Ek is nie, soos jy, skiet mal nie en Strelok is nie in my kop in gebou dat ek presies weet hoeveel bullet drop elke kaliber het nie. Skuus hoor. Wanneer ek, soos jy, op water loop sal ek weer probeer. In dieselfde tyd wat jy gevat het om my te verneder kon jy vir my en die OP reg gewys het.
Jissie bra ontspan jou tiete ek ken vir Geno en hy spot met die gradeboog wat jy het en nie jy as persoon nie. Netso spot ons met n needmore en 270 ook. Moenie die skoen aantrek as hy pas nie. Of het tarzan in jou pap gepiepie vanoggend? Nie te min gaan haal diep asem en lees weer aandagtig. Die lewe is n lied kom sing saam.

Ns as daar n smiley is, is dit n joke.
belowe en dis nou, nou jokes. ;)
Jammer oom, maar dit is 'n ou draad, wat reeds die ou koeie dood gewurg het.
Victor, ek het dit vir jou reggemaak. ;D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: 20 MOA basis en 100m zero.

Post by wlm »

Op Gawie se aanbeveling 3 x 20 MOA rails op gewere gesit. Al 3 met groot gemak op 100m ge-zero.
Killmurphy en andere, ontspan die boude. 'n Goedige bietjie beentrek is darem nie n belediging nie. Ek raak bekommerd as die manne kwaad raak. Dalk is hulle uit oefening en slaan mekaar raak!
Post Reply