Page 2 of 2

Re: warm skoene

Posted: Mon Jul 06, 2020 3:25 pm
by BeesBreet
naas222 wrote:Kouse.. plastiek sak .. kouse... vir n vinnige oplossing.
maar kyk jou voete gaan stinkImageImageImage... strek als buite uit
Het dit beproef, kouse - glad wrap - kouse.

Dit werk goed, 4 uur die oggend uitgetrek en onderste stel kouse nat gesweet, maar voete het warm gebly.

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: warm skoene

Posted: Mon Jul 06, 2020 4:57 pm
by Nico Harris
Erhard daai boots wat basil maak sal mos ook werk? Lang boots met wol binne.

Re: warm skoene

Posted: Mon Jul 06, 2020 4:58 pm
by prohunt
BeesBreet wrote: Mon Jul 06, 2020 3:25 pm
naas222 wrote:Kouse.. plastiek sak .. kouse... vir n vinnige oplossing.
maar kyk jou voete gaan stinkImageImageImage... strek als buite uit
Het dit beproef, kouse - glad wrap - kouse.

Dit werk goed, 4 uur die oggend uitgetrek en onderste stel kouse nat gesweet, maar voete het warm gebly.

Sent from my iPhone using Tapatalk
Kom nou Erhard, julle weet mos nie wat winter is daar in Natal nie ++>: :laugh:

Re: warm skoene

Posted: Mon Jul 06, 2020 5:31 pm
by Capt. Yoda
Hy skiet so baie rooihonde hy kry elk geval nie kans om koud te kry in n stoel nie

Re: warm skoene

Posted: Mon Jul 06, 2020 7:05 pm
by naas222
Erhard jys n brawe man.... ekt dit lank laas gedoen...