Lisensie aansoeke wagtydperk

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Post Reply
User avatar
skollie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 261
Joined: Fri Aug 19, 2016 1:53 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by skollie »

12 Nov ingedien
13 Mei goedgekeur
13 Aug kaartjie gekry
(Paarl)

Sent from my SM-G965F using Tapatalk

User avatar
JGZ
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Fri Dec 12, 2014 11:04 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by JGZ »

My persoonlike beste is tans aan die gang. Het laas jaar 3 September ingehandig, was 3 Mei hierdie jaar goedgekeur, wag nou nog vir my kaartjie, so basies amper al n jaar. Soooo gatvol vir die proses. Sit nou met n aansoek wat ek moet indien. Dink dit sal my laaste een wees. Ek is gatvol.
------------------------------------------------------------------------------------------------------
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
User avatar
Gideon Burger
Full Member
Full Member
Posts: 101
Joined: Tue May 30, 2017 4:44 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Gideon Burger »

Middag Manne

Ek kom blaas net stoom af hier wat seker niks aan my aansoek gaan doen nie. My aansoek in gegee die 25ste Junie 2020. Die le nog op my DFO se tafel. Al wat hulle vir my se is dat hulle te veel aansoeke het om deur te gaan voor hulle myne kan stuur sentraal toe. Ek kan die net nie verstaan nie. Wat kan so lank vat net om die ding te stuur dat ek nou verder kan wag by die CFR nie. Hy is klaar op die stelsel gelaai.

Ek is seker dat daar baie van julle is wat net so gatvol is vir die wag vir iets wat eintlik net so maklik moet wees, veral as die nie jou eerste aansoek is nie.

Ek hoop Cyril maak die stoor oop, eks nie n man wat my verdrink aan my sorge nie, maar wag met n koue een in jou hand klink vir my beter as niks.

Groete

Gideon Burger
NicoO
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 289
Joined: Sat Jul 19, 2014 5:59 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by NicoO »

Middag manne,

Ekt n nuwe aansoek ingedien 13 Maart 2020, hy is gister in vir “Consideration”.. hoe lank het julle sin min of meer gevat?
_____________________________________________
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
User avatar
Philip J
Hero Member
Hero Member
Posts: 925
Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Philip J »

Myne het 2 weke gevat by "Preparation for Consideration" en toe net een dag by "Consideration"
Groetnis
Philip
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2128
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Malan123 »

Manne, met wie kan ek gesels by CFR? Het iemand dalk 'n email address? Ek staan op dag 135 en hy is nog nie eers in for consideration nie
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3949
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by tau »

Amateurs!!!!

Ek het hernuwings vir my pistool Jan 2019 ingedien en twee jag wapens Mei 2019 wag nou nog.

Dieselfde twee jagwapens se eerste lisensies het 2 jaar 7 maande gevat in 2001. Die polisieman wat die aansoek ingeneem het, is later van korrupsie aangekla want hy het die destydse seël gelde gesteel en nooit die aansoek ingedien nie. Met die oorskakel na wit kaartjies was alles glad nou sukkel ek weer.
Last edited by tau on Wed Aug 19, 2020 10:38 am, edited 1 time in total.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2128
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Malan123 »

Tau ek dink ek sal in tale begin gesels as ek so lank moet wag.

My gemoanery het wel so bietjie gehelp. Hy is vanoggend verander na in preparation for consideration. Elke skoot wat ek 'n geweer koop is daar 'n ekstra stap in die proses :)
User avatar
airhunter
Hero Member
Hero Member
Posts: 545
Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by airhunter »

Malan
Daardie kontakte wat ek jou gestuur het, het ek warm gehou.
Ek het n aansoek ingedien 9 Januarie 2020 en my kaartjie gekry 18 Augustus 2020.
As ek nou liewe Covid Lockdown uit die vergelyking haal was dit net oor 105 werksdae.
Nie te onaanvaarbaar nie.
Ek het so te sê daagliks n lawaai gemaak oor die trae druk van kaartjies.
Skielik kom daar strome kaartjies na ons DFO toe. Miskien is dit toeval?
Ek het nog n aansoek ingesit 1 Junie 2020 en dit het by provinsiaal gelê tot 14 Augustus 2020 (een en n halwe maand >:( ) nadat Andre 007 my met n kontak daar gehelp het.
Paar e-mails later is hy sommer binne n week vanaf eerste mail nou opgestuur CFR toe.
Nou lê daar nog a geveg of twee voor om die dormansie van daardie aansoek te voorkom >:(
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2128
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Malan123 »

Dankie Dirk. Ek gaan hulle van Maandag af begin pla. Ek moet vlg week nog 'n aansoek afstuur sk dan begin die gewag weer van voor af
User avatar
airhunter
Hero Member
Hero Member
Posts: 545
Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by airhunter »

Malan123 wrote: Wed Aug 19, 2020 11:54 am Dankie Dirk. Ek gaan hulle van Maandag af begin pla. Ek moet vlg week nog 'n aansoek afstuur sk dan begin die gewag weer van voor af
:laugh: :laugh:
Elkekeer sê ek dis nou klaar. Ek koop nou niks weer wat ek moet lisensieer nie maar heellaas blyk dit soos geboorteskenk te wees.
Die kraam pyne is gou vergete en dan as jy jou oë uitvee sit jy weer met die pynlike gestoei met CFR.
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
User avatar
Gideon Burger
Full Member
Full Member
Posts: 101
Joined: Tue May 30, 2017 4:44 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Gideon Burger »

Middag Manne

As ek verder mag deel het ek hier bo genoem dat my aansoek al 2 maande op my dfo se tafel le. Ek het besluit dat ek dit nie daar gaan los nie en het toe gaan kyk wat aan gaan. My aansoek is toe al lankal weg en was nie op hulle stelsel geskuif na die volgende proses toe nie. Dit laat my dink dat ons aansoeke dalk n stap of twee verder is as wat die stelsel se vir die wat op hulle webtuiste monitor. Ek weet dit gee my dalk vals hoop maar as hulle nie op die stelsel wys hy is klaar verby n stap nie gaan ons dink daar gebeur niks nie.

Ek hoop dit gee julle bietjie hoop al mag dit dalk vals wees.

Groete

Gideon Burger
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by jdpretorius »

GAUTENG

TSHWANE DISTRICT: LYTTELTON SAPS CLOSED FOR DECONTAMINATION

19 AUGUST 2020


Lyttelton SAPS Police Station will be temporarily closed for decontamination after one of its members tested positive for Covid-19.

The Community Service Center will still be operating, the firearms office will also be open but only for issuing of license and permits NO NEW APPLICATIONS OR RENEWALS

The station will be fully operational again from 07:30 on 2020/08/20

Telephone lines at the Community Service Center will still be accessable during closure.

The SAPS management apologise for any inconvenience that may arise from this.

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2128
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Malan123 »

My gemoanery het gehelp. Woensdag in prep for consideration. Donderdag in for consideration. Vrydag goedgekeur. 138 werksdae. Nuwe rekord vir my...
User avatar
airhunter
Hero Member
Hero Member
Posts: 545
Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by airhunter »

Malan123 wrote: Mon Aug 24, 2020 10:57 am My gemoanery het gehelp. Woensdag in prep for consideration. Donderdag in for consideration. Vrydag goedgekeur. 138 werksdae. Nuwe rekord vir my...
MOOI
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
User avatar
hotklou
Newbie
Newbie
Posts: 37
Joined: Mon Oct 14, 2019 12:30 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by hotklou »

Malan123 wrote: Mon Aug 24, 2020 10:57 am My gemoanery het gehelp. Woensdag in prep for consideration. Donderdag in for consideration. Vrydag goedgekeur. 138 werksdae. Nuwe rekord vir my...
By wie het jy gemoan ... myne is 126 dae - geen emails word beantwoord. selfs telefoon is n gesukkel.
"Come to the edge," he said.
And so they came.
And he pushed them.
And they flew.”
-Apollinaire
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2128
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Malan123 »

Ek het maar daagliks die normale epos address gemail en ook gebel en baie stories vertel. Wanneer jy met iemand praat maak hulle notas op die sisteem - of hulle se altans so. Ek sou gister al die epos adresse wat ek het gebruik het, maar dit was toe nie nodig nie.
Toxxyc
Hero Member
Hero Member
Posts: 1366
Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Toxxyc »

My vrou wag nou al amper 'n jaar vir hernuwing. Enigiets wat ek kan doen om die sakie aan te help? Sy het hier rondom Oktober of so iets ingedien.
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by naas222 »

Ek en my vrou het op selfde dag hernuwing ingedien..
opad huis toe kry ek sms daai een wat sê dfo is attending... sy na 4 weke nog niks... ek bel dans hy nie daar nie dan dit dan dat... en dis40km van my ek kan nie net gougou ry en hom aan sy gorrel gryp nie.. maak mens gek
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
User avatar
airhunter
Hero Member
Hero Member
Posts: 545
Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by airhunter »

naas222 wrote: Tue Aug 25, 2020 3:23 pm Ek en my vrou het op selfde dag hernuwing ingedien..
opad huis toe kry ek sms daai een wat sê dfo is attending... sy na 4 weke nog niks... ek bel dans hy nie daar nie dan dit dan dat... en dis40km van my ek kan nie net gougou ry en hom aan sy gorrel gryp nie.. maak mens gek
Daar is teveel DFOs wat net stoele warmsit.
Rapporteer jou DFO hoër op.
As jy e-mail adresse soek PM my.
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
User avatar
airhunter
Hero Member
Hero Member
Posts: 545
Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by airhunter »

Toxxyc wrote: Tue Aug 25, 2020 3:03 pm My vrou wag nou al amper 'n jaar vir hernuwing. Enigiets wat ek kan doen om die sakie aan te help? Sy het hier rondom Oktober of so iets ingedien.
As jy e-mail adresse soek PM my.
Jy gaan daardie ouens mail en baie vinnig n verandering in die status sien.

Die 90 dae staan nogsteeds en word deur n hofbevel ondersteun.
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
User avatar
RabieL
Full Member
Full Member
Posts: 161
Joined: Mon Oct 20, 2014 10:10 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by RabieL »

Daar was gerugte dat die CFR lisensie aansoeke se wagtydperk gaan verleng na 120 Werksdae. Ek weet van die DFO's het sulke briewe uitgestuur. Maar ek het vandag self met een van die manne by CFR gesels en die 90 werksdae is nogsteeds die geval. My voorstel vir die manne wat al langer wag is om maar elke dag n e-pos te stuur en sommer partymaal 2. Dit help om n klompie bewyse bymekaar te maak sou jy die dag genoodsaak wees om geregtelik met hulle deur mekaar te raak.
"Only Accurate Rifles Are Interesting"

9mmP, .22 LR AR 15, 12 Gauge, 243 Win, 6 Creedmoor, 6.5 Creedmoor, 7mm RM, 338 WM.
User avatar
airhunter
Hero Member
Hero Member
Posts: 545
Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by airhunter »

RabieL wrote: Wed Aug 26, 2020 9:19 pm Daar was gerugte dat die CFR lisensie aansoeke se wagtydperk gaan verleng na 120 Werksdae. Ek weet van die DFO's het sulke briewe uitgestuur. Maar ek het vandag self met een van die manne by CFR gesels en die 90 werksdae is nogsteeds die geval. My voorstel vir die manne wat al langer wag is om maar elke dag n e-pos te stuur en sommer partymaal 2. Dit help om n klompie bewyse bymekaar te maak sou jy die dag genoodsaak wees om geregtelik met hulle deur mekaar te raak.
Netso.
En wanneer die groot regsmanne klaar die hernuwings oortreeders verdedig het kan hulle hierdie saak wat meriete het hof toe neem.
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
User avatar
airhunter
Hero Member
Hero Member
Posts: 545
Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by airhunter »

Wat CFR moet besef is dat ons sal comply en aanvaar dat n aansoek 90 werksdae neem maar dat ons nie 91 werksdae sal aanvaar nie. SAPS het die hele wet en hoe hulle dit wil bestuur uitgedink. Vir hulle om nou te praat van back logs en vertraagings buiten die sogenaamde lockdown het niks met ons wat die wet tot die letter nakom te doen nie. Droog af julle traantjies prinsessies en keur ons aansoeke goed.
Dis die blom. Dis die blou. Dis al.
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2148
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Ds J »

Aansoek vir my Ruger Mini-14: eerste SMS ontvang op 25 Maart. Die stelsel lees huidige "in for consideration". Dit is basies 100 werksdae.

Heraansoek vir S.13-pistool: eerste SMS ontvang op 22 Julie; goedgekeur op 24 Augustus.
Post Reply