Page 2 of 2

Re: Get well soon Camouflage762!

Posted: Sun Nov 08, 2020 6:02 pm
by Jacquesb
Sterkte Camo
Volkome herstel.

Re: Get well soon Camouflage762!

Posted: Wed Oct 06, 2021 10:37 am
by Geno
Manne,
Lees gerus Camo se storie op Gunsite. Daar is in my opinie 'n paar waardevolle lesse te leer.
Die man is 'n masjien en dis 'n wonderwerk dat hy nie meer ernstig beseer is nie!
Hier is die link, lees deur die hele topic, want die info kom in stukke deur:
https://www.gunsite.co.za/forums/showth ... a-year-ago

Re: Get well soon Camouflage762!

Posted: Wed Oct 06, 2021 11:13 am
by Capt. Yoda
Jy moet lid wees

Re: Get well soon Camouflage762!

Posted: Wed Oct 06, 2021 11:52 am
by PWV
Sterkte Camo!!

En dan agiteer daardie simpel vroumens nog vir 'n "Gunfree South Africa".!!!
Dink jy skurke sal ontslae raak van hulle vuurwapens.