Page 2 of 3

Re: Molopo/ Kalahari jag.

Posted: Tue Jan 03, 2012 3:35 pm
by Flip Fouche
Peet

Stuur vir my sab n prys lys.

Flip

Re: Molopo/ Kalahari jag.

Posted: Tue Jan 03, 2012 6:32 pm
by grumpy
Molopo, hoop jy gaan darem kom groet as ons daar by Wouter is?

Re: Molopo/ Kalahari jag.

Posted: Tue Jan 03, 2012 10:29 pm
by molopohunter
grumpy wrote: Molopo, hoop jy gaan darem kom groet as ons daar by Wouter is?
Verseker. Waneer gaan julle daai kant toe?
My vrou is al amper in kraam, so as ek kan weg glip iewers doen ek dit.

Re: Molopo/ Kalahari jag.

Posted: Tue Jan 03, 2012 10:35 pm
by molopohunter
flip wrote: Peet

Stuur vir my sab n prys lys.

Flip
Het hom na jou email gestuur.

Groete

Re: Molopo/ Kalahari jag.

Posted: Wed Jan 04, 2012 8:34 am
by Romac
Dagse Peet

Kan jy ook vir my asb pryse email.

francois.dt@vodamail.co.za

Groete

Francois

Re: Molopo/ Kalahari jag.

Posted: Fri Jan 13, 2012 11:08 am
by Erhard
Hallo Peet,

Het jul 2x eland bulle beskikbaar om te laat jag die jaar?

Kan jy asb ook pryslys ens deurstuur vir ander wild beskikbaar, akkomodasie en ander fooie?

Groete,
Erhard

Re: Molopo/ Kalahari jag.

Posted: Sat Jan 14, 2012 10:32 pm
by BOKRAM
Dagse Peet,

ditto vir my asb  fsmielies@yahoo.com

Mooi loop,

Re: Molopo/ Kalahari jag.

Posted: Thu Jan 19, 2012 10:36 am
by gillie
Hello Peet

Stuur vir my ook asb jgeldenhuys at gmail dot com

Dankie

Johan

Re: Molopo/ Kalahari jag.

Posted: Fri Jan 20, 2012 8:45 am
by molopohunter
Goeie dag almal,

Ek hoop almal se mail het hulle nou bereik. Indien nie laat weet my asb.
Dit was net bietjie rof die week agv omstandighede.
Vir almal vat ek vroeer gestuur het, let asb dat die biltong gemsbokke het geval met R500, die trofee prys bly dieselfde.
Ons het weer n trok ingekry, om die pryse bietjie meer vir suid afrikaners beskotiger te maak.
Junie en julie is nog redelik plek oop. Lyk my die manne is bietjie skrikerig vir die molopo koue:-)

Groete,
Peet
www.molopohunt.co.za

Re: Molopo/ Kalahari jag.

Posted: Fri Jan 20, 2012 9:03 am
by Beer (Christo)
Hi Peet

Dis nou goeie nuus, nie aldag wat jy dit hoor nie.  ;D

Sal graag Junie / Julie wou kom maar die jaareinde gaan nie dit toe laat nie. Hoop die manne los maar ietse oor vir ons in Augustus.

Groete

Re: Molopo/ Kalahari jag.

Posted: Fri Jan 20, 2012 9:40 am
by molopohunter
Beer wrote: Hi Peet

Dis nou goeie nuus, nie aldag wat jy dit hoor nie.  ;D

Sal graag Junie / Julie wou kom maar die jaareinde gaan nie dit toe laat nie. Hoop die manne los maar ietse oor vir ons in Augustus.

Groete
Hehe, ek sal solank n paar bokke aan die bome vas maak.
Daar is darem heelwat wild beskikbaar. Ons skiet by bure ook, en ons gaan baie grond kan dek.

Mooi loop

Re: Molopo/ Kalahari jag.

Posted: Tue Jan 24, 2012 8:48 am
by visstok
Goeie more, mag ek ook n pryslys kry groot asb. visstok@mobileemail.vodafonesa.co.za

Re: Molopo/ Kalahari jag.

Posted: Wed Feb 15, 2012 9:34 pm
by JAN LOOTS
hello peet ag stuur my ook n pryslys a.s.b
janloots@vodamail.co.za
groete jan

Re: Molopo/ Kalahari jag.

Posted: Tue Feb 21, 2012 11:26 pm
by Herman Venter
Peet,
Kan jy vir my ook die pryslys stuur asb

herraventer@mail.com

Dankie
Herman

Re: Molopo/ Kalahari jag.

Posted: Tue Feb 28, 2012 7:32 pm
by Problem Animal Control
Peet
Mag ek ook n pryslys kry asb,wbmoller at hotmail dot com
Dankie
PAC

Re: Molopo/ Kalahari jag.

Posted: Tue Feb 28, 2012 9:33 pm
by Truvelloman

Re: Molopo/ Kalahari jag.

Posted: Tue Feb 28, 2012 10:16 pm
by immelmanw

Re: Molopo/ Kalahari jag.

Posted: Wed Feb 29, 2012 8:14 pm
by molopohunter
Dagse manne,

Ek kom deesdae weer bietjie min op die forum, jagte vir die jaar het begin so die bos is nou die kantoor. As daar nog navrae is email my asb direk by info@molopohunt.co.za of molopohunt@gmail.com.

Dankie manne en groete,
Peet

Re: Molopo/ Kalahari jag.

Posted: Thu Mar 01, 2012 8:19 am
by ArnoldM
Hi Peet, stuur asb. pryslys en inligting na arnold@fineblanking.co.za. Byvoorbaat dank.

Re: Molopo/ Kalahari jag.

Posted: Thu Mar 01, 2012 1:22 pm
by piet
kan ek asb ook die lys kry meiringkonstruksie@gmail.com

Re: Molopo/ Kalahari jag.

Posted: Sun Mar 04, 2012 9:50 pm
by Carlo
hi Peet, sal waardeer as jy vir my ook n pryslys kan aanstuur. albrechtcarlo@hotmail.com
Dankie
Carlo Albrecht

Re: Molopo/ Kalahari jag.

Posted: Sun Mar 04, 2012 10:31 pm
by Jakkalsgat
Naand Peet

Mail vir my ook asb: jacostander@telkomsa.net

Groete
Jaco

Re: Molopo/ Kalahari jag.

Posted: Thu Apr 05, 2012 4:30 pm
by JacoVOS
Kan ek ook n lys kry asb jaco1vos@hotmail.com

Re: Molopo/ Kalahari jag.

Posted: Thu Apr 05, 2012 6:26 pm
by Yousuf
Hello Malopohunt

Sal ook 'n pryslys waardeer : pro-pos@mweb.co.za

Dankie
Yousuf

Re: Molopo/ Kalahari jag.

Posted: Mon Apr 09, 2012 5:43 pm
by Robert86
Naand,

Kan julle seblief vir my ook die pryslys stuur?

robertbezuidenhout@yahoo.com

Groetnis

Robert