Page 2 of 2

Re: `Powder efficient` vlakte kaliber

Posted: Wed Dec 09, 2020 5:36 pm
by Capt. Yoda
savage(P Coetzer) wrote: Wed Dec 09, 2020 12:55 pm Ek sou weer vêr weg bly van n mono op langer afstande. Gewone premium bonded koeels soos n accubond sou my keuse wees in n 7mm wsm. Vir n .30 om by die 7mm se bc en sd uit te kom teen dieselfde spoed is daar aansienlik meer recoil en kruit tot gevolg
Jy gaan just about die selfde hoeveelheid kruit in n 7saum met n 180gr koel en 300wsm met 200gr koel gebruk vir baie naby aan die selfde spoed uit al 2. 450m is nog nie n afstand waar BC uit daai 2 kalibers regtig n probleem sal wees op n tyken self so groot soos n swb nie. Ek dink ook nie mens sal die verskil in recoil in n jag geweer somer agter kom as al 2 gewere selfde is nie, ek hou wel maar van n groot stuk lood gooi.

Mellies as jy nie noodwendig magnum performance soek nie sou ek dink die 7-08AI sal ook baie mooi werk. In n jag geweer wa jy nie baie skote skiet nie gebuik jy lapua se 308 palma dop en maak sy stert lekker warm met iets soos n 168gr ELD of self n 180 in. Jy sal skrik as jy sien wat daai sterk 308 dop kan doen

In “standaard” kalibers sou ek hom of n 30.06 vat en in magnum kalibers n 300wsm of heel moontlik 7-270wsm

As jy nou ietsie oulik wil bou en nie so erg warrie oor kruit nie dalk n 300norma/imp of 30-28nosler of dan n 28nosler as jy meer van n 7mm smaak soek, al is dit n loop eter gaan jy n leeftyd lank met so kaliber kan jag en daai R1000 se blik kruit behoort jou n hele ruk te hou maar die is nie eintlik wat jou van praat nie, ek dink somer net hard op

Kolf druk ons hom in n Macmillan game scout met n Sinclair tacktical bipod onder op.

Re: `Powder efficient` vlakte kaliber

Posted: Thu Dec 10, 2020 10:48 am
by Geno
Presies die projek wat ek tans beplan.
Hier is my keuse:

https://westtexordnance.com/7mm-saw/

My komponente wat ek sover het:
Aksie: Rem700
Sneller: Triggertech Special
Kolf: B&C Light Tactical
Scope: March 2.5-25x52

Wat ek nog kort:
Proof Research/ Bartlein carbon fibre loop
Reamer
Dies

Moet netnie vir Captainobvious luister as hy vertel dis 'n 7mmSLR nie.

Re: `Powder efficient` vlakte kaliber

Posted: Thu Dec 10, 2020 11:40 am
by Supacow
Saker ook nie te ver van n 7-243ai nie

Re: `Powder efficient` vlakte kaliber

Posted: Thu Dec 10, 2020 12:31 pm
by Capt. Yoda
Geno wrote: Thu Dec 10, 2020 10:48 am Presies die projek wat ek tans beplan.
Hier is my keuse:

https://westtexordnance.com/7mm-saw/

My komponente wat ek sover het:
Aksie: Rem700
Sneller: Triggertech Special
Kolf: B&C Light Tactical
Scope: March 2.5-25x52

Wat ek nog kort:
Proof Research/ Bartlein carbon fibre loop
Reamer
Dies

Moet netnie vir Captainobvious luister as hy vertel dis 'n 7mmSLR nie.
Hy wat praat jy so uit die slaap kamer en daai is n SLR, ek het al klaar die doppe gemaak 🤫

Myne gaan net n 30” pyp op he, 180gr ELD teen 2750-2780 behoort meer as genoeg te wees vir wat ek met hom gaan doen

Re: `Powder efficient` vlakte kaliber

Posted: Thu Dec 10, 2020 3:36 pm
by joe rocket
Geno wrote: Thu Dec 10, 2020 10:48 am Presies die projek wat ek tans beplan.
Hier is my keuse:

https://westtexordnance.com/7mm-saw/

My komponente wat ek sover het:
Aksie: Rem700
Sneller: Triggertech Special
Kolf: B&C Light Tactical
Scope: March 2.5-25x52

Wat ek nog kort:
Proof Research/ Bartlein carbon fibre loop
Reamer
Dies

Moet netnie vir Captainobvious luister as hy vertel dis 'n 7mmSLR nie.


Siebert gaan sy bed natmaak.

Re: `Powder efficient` vlakte kaliber

Posted: Thu Dec 10, 2020 3:50 pm
by Capt. Yoda
joe rocket wrote: Thu Dec 10, 2020 3:36 pm
Geno wrote: Thu Dec 10, 2020 10:48 am Presies die projek wat ek tans beplan.
Hier is my keuse:

https://westtexordnance.com/7mm-saw/

My komponente wat ek sover het:
Aksie: Rem700
Sneller: Triggertech Special
Kolf: B&C Light Tactical
Scope: March 2.5-25x52

Wat ek nog kort:
Proof Research/ Bartlein carbon fibre loop
Reamer
Dies

Moet netnie vir Captainobvious luister as hy vertel dis 'n 7mmSLR nie.


Siebert gaan sy bed natmaak.


Toema, hy sou elk geval die reamer moes bestel nou gebruik ek somer syne

Re: `Powder efficient` vlakte kaliber

Posted: Tue Jan 05, 2021 9:29 am
by shanenel
Wat maak die 7mm saw anders of meer effektief as n 7-08 ai,of enige van die tombis.
Vra maar net

`Powder efficient` vlakte kaliber

Posted: Tue Jan 05, 2021 12:13 pm
by jankraay
Geno wrote:Presies die projek wat ek tans beplan.
Hier is my keuse:

https://westtexordnance.com/7mm-saw/

My komponente wat ek sover het:
Aksie: Rem700
Sneller: Triggertech Special
Kolf: B&C Light Tactical
Scope: March 2.5-25x52

Wat ek nog kort:
Proof Research/ Bartlein carbon fibre loop
Reamer
Dies

Moet netnie vir Captainobvious luister as hy vertel dis 'n 7mmSLR nie.
Ek wag in spanning...bestel solank die reamer dan kan ek die die laat maak en doppe regkry.

As dit nie vir Geno was nie so ek nie hier aan gedink het nie en Cappie nie hiervan geweet het nieImage.

Ek beplan om hom op n Howa aksie te bou met n 26” LP loop en wil 162’s teen 2900vps skiet. Bakkie/vark geweer.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: `Powder efficient` vlakte kaliber

Posted: Tue Jan 05, 2021 12:15 pm
by jankraay
shanenel wrote:Wat maak die 7mm saw anders of meer effektief as n 7-08 ai,of enige van die tombis.
Vra maar net
Daai lekker laaaang nek van hom...


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: `Powder efficient` vlakte kaliber

Posted: Tue Jan 05, 2021 12:49 pm
by Capt. Yoda
jankraay wrote: Tue Jan 05, 2021 12:13 pm
Geno wrote:Presies die projek wat ek tans beplan.
Hier is my keuse:

https://westtexordnance.com/7mm-saw/

My komponente wat ek sover het:
Aksie: Rem700
Sneller: Triggertech Special
Kolf: B&C Light Tactical
Scope: March 2.5-25x52

Wat ek nog kort:
Proof Research/ Bartlein carbon fibre loop
Reamer
Dies

Moet netnie vir Captainobvious luister as hy vertel dis 'n 7mmSLR nie.
Ek wag in spanning...bestel solank die reamer dan kan ek die die laat maak en doppe regkry.

As dit nie vir Geno was nie so ek nie hier aan gedink het nie en Cappie nie hiervan geweet het nieImage.

Ek beplan om hom op n Howa aksie te bou met n 26” LP loop en wil 162’s teen 2900vps skiet. Bakkie/vark geweer.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Ek en Ben het daai dop al 5 jaar terug gemaak 😘, n 7 en 308 “SLR”. Hy hang al aan my kluis se sleutels van daai dag af

Re: `Powder efficient` vlakte kaliber

Posted: Tue Jan 05, 2021 1:06 pm
by Wouter Roets
Boys

Teen die tyd dat julle reamers en dies hier is het ek al n horde foto's van waar ek te pragtig langs my trofees poseer met my 7-08 Ackley in die hand.

Groetnis
Wouter

Re: `Powder efficient` vlakte kaliber

Posted: Tue Jan 05, 2021 1:17 pm
by jankraay
Wouter Roets wrote:Boys

Teen die tyd dat julle reamers en dies hier is het ek al n horde foto's van waar ek te pragtig langs my trofees poseer met my 7-08 Ackley in die hand.

Groetnis
Wouter
Hou op lelik wees...


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: `Powder efficient` vlakte kaliber

Posted: Tue Jan 05, 2021 1:25 pm
by Wouter Roets
Jan

Ek kan dalk ophou om mislik te wees, maar oor die lelik het ek, Cappy en sy tweeling broer, Koert Darren geen beheer nie.

Groetnis
Wout

Re: `Powder efficient` vlakte kaliber

Posted: Tue Jan 05, 2021 1:59 pm
by Toyrsi
Wouter sit bietjie vir ons n mooi foto van daai kaliber op.

Re: `Powder efficient` vlakte kaliber

Posted: Tue Jan 05, 2021 2:02 pm
by jankraay
Wouter Roets wrote:Jan

Ek kan dalk ophou om mislik te wees, maar oor die lelik het ek, Cappy en sy tweeling broer, Koert Darren geen beheer nie.

Groetnis
Wout
ImageImageImage

Lekker lag ek nou. Ek hoop daai Reamer kom gou anders is ons altwee op die AI’s...


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: `Powder efficient` vlakte kaliber

Posted: Tue Jan 05, 2021 2:43 pm
by Capt. Yoda
Hahahaha grapgat

Re: `Powder efficient` vlakte kaliber

Posted: Wed Jan 06, 2021 6:43 pm
by shanenel
Jankraay,ek hoor wat jy se oor n lang nek ,maar daai nek is net n werklike voordeel op daai laaang punte.In n kort aksie sal jy sukkel om daai lang punte tot hulle volle potensiaal te gebruik bakalwe as jy bereid is om enkel skoot te skiet.Ek maak die stelling om te hoor wat is die meer ervare manne se gevoel

Re: `Powder efficient` vlakte kaliber

Posted: Wed Jan 06, 2021 8:35 pm
by Hein (Haan)
Ek het n 7mm-08 AI reamer met go en no-go gauges as iemand hulle will oor koop


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: `Powder efficient` vlakte kaliber

Posted: Wed Jan 06, 2021 9:45 pm
by Rudie
Kan ek 'n opsie kry asb Hein. Ek het vir jou 'n boodskap gestuur.

Groete Rudie

Sent from my SM-N981B using Tapatalk


Re: `Powder efficient` vlakte kaliber

Posted: Thu Jan 07, 2021 5:45 am
by Apie
Wouter Roets wrote:Jan

Ek kan dalk ophou om mislik te wees, maar oor die lelik het ek, Cappy en sy tweeling broer, Koert Darren geen beheer nie.

Groetnis
Wout
Soos daai een pel van my altyd sê,
‘Ek kan weer maer word maar jy kan nie mooi word nie.....’


Sent from my iPhone using Tapatalk