My nuwe Howa 6 Creed was 'n droom en die 105gr RDF's het nie 'n voet verkeerd gesit nie.
Kopskote tot op 300m, een bladskoot op 'n groot springbok ooi om te sien wat maak die "cheap" punte en hy is regdeur met 'n uitgang gat so groot soos 'n R5.
Het eintlik die geweer gekoop vir my vrou om saam my NRL / PRS ens. te skiet ma dis definitief my nuwe go-to geweer! (moenie vir haar sê nie asb)





Sent from my SM-G991B using Tapatalk

