Page 2 of 2

Re: So paar op die vlieg

Posted: Sun Nov 06, 2022 1:04 pm
by honda2
Daai eerste vis is n lekker vette! Maar ek sal raai die eerste loop van die onderste een was meer pret... Karp op vlieg is lekker!

Sent from my CPH2273 using Tapatalk


Re: So paar op die vlieg

Posted: Mon Nov 07, 2022 7:26 am
by Trompie
honda2 wrote:Daai eerste vis is n lekker vette! Maar ek sal raai die eerste loop van die onderste een was meer pret... Karp op vlieg is lekker!

Sent from my CPH2273 using Tapatalk
Ek moes baie hard trek om daai kleiner een uit die riete te hou. Hoek van die vlieg het effe gebuig. Parmantige vis gewees. Wil ook nie stilgehou het vir foto nie. Baie fight in hom gehad

Sent from my LM-G850 using Tapatalk


Re: So paar op die vlieg

Posted: Mon Nov 07, 2022 7:34 am
by Geno
Solid karpe daardie! Mooi Maat!

Re: So paar op die vlieg

Posted: Tue Dec 06, 2022 8:01 pm
by Trompie
Geno wrote:Solid karpe daardie! Mooi Maat!
Dankie Geno

Sent from my LM-G850 using Tapatalk


Re: So paar op die vlieg

Posted: Tue Dec 06, 2022 8:02 pm
by Trompie
Nog ñ vettie
20221203_073439.jpg
Sent from my LM-G850 using Tapatalk


Re: So paar op die vlieg

Posted: Wed Dec 07, 2022 6:07 am
by honda2
Wys bietjie die vliee wat jy gebruik en hoe sien en vang jy die vis?

Toe ek nog meet gereeld gaan karp vlieghengel het het ek n swart en rooi wooly bugger gebruik en die karp in die vlak water tussen die riete gekry. Dan die vlieg net voor sy neus laat wip en daar gat jy!

Sent from my CPH2273 using Tapatalk


Re: So paar op die vlieg

Posted: Thu Dec 08, 2022 3:30 pm
by Trompie
honda2 wrote:Wys bietjie die vliee wat jy gebruik en hoe sien en vang jy die vis?

Toe ek nog meet gereeld gaan karp vlieghengel het het ek n swart en rooi wooly bugger gebruik en die karp in die vlak water tussen die riete gekry. Dan die vlieg net voor sy neus laat wip en daar gat jy!

Sent from my CPH2273 using Tapatalk
Ek gebruik ñ verskeidenheid vliee. Hang maar af watse situasie ek myself bevind. Partykeer feed die karp in die gras dan gebruik ek damsel patterns of as hulle op die bodem feed gebruik ek meestal swart en rooi vliee. Hang ook af hoe "hard" hulle dan feed en op watter diepte, dan pas ek maar weer vliee aan vir daai situasie.

Ek vang karp meestal in 4 tot 10 ft water. Sodra mens oor 10ft gaan is jou kans min om vlieg reg te present....enige iets bo 6 voet begin al moeilik raak. Die damme wat ek vis hier rondom my het nie baie vlak water dat ek hulle kan sien tail nie so ek vis meestal op die bubbles en teen die riete. 0x of 1x leader want as jy teen die riete hulle haak moet jy sy kop baie vinnig draai oop water toe.

Die belangrik om die vlieg teen die regte tempo te laat sak ook sodat dit natuurlik lyk. En jy moet die vlieg naby die kop present want min karpe jaag ñ vlieg as dit net te ver van die kop af is. Ek het al gekry dat hulle die vlieg jaag maar dit gebeur bitter min.

Daar is paar van die patterns wat ek suksesvol gebruik.
20221106_192717.jpg
Sent from my LM-G850 using Tapatalk


Re: So paar op die vlieg

Posted: Thu Dec 08, 2022 3:34 pm
by Trompie
Het netnou so 2 ure sessie gaan insit en 5 gehaak. 2 het my afgebreek en 1 het ek verloor en dan het ek 2 geland.
3 was gehaak op swart en rooi vlieg met bead eyes so op 5ft. En dan 2 teen die riete met klein Zulu vliegie wat baie stadig sink
20221208_140750.jpg
20221208_140703_HDR.jpg
20221208_122751.jpg
Sent from my LM-G850 using Tapatalk


Re: So paar op die vlieg

Posted: Fri Dec 09, 2022 7:40 am
by OupaZA
Welldone Trompie!! Lyk groot pret.

Re: So paar op die vlieg

Posted: Fri Dec 09, 2022 11:21 am
by Methos
Try bietjie die vlieg - Dis Sean Mills se uitvinding. Hy het al meer karpe gevang as wat Elon Musk geld het ;)

http://capeflyfishing.blogspot.com/2014 ... z-fly.html

Paar van sy ander vliee:

http://seanmillsflyfishing.weebly.com/my-flies.html

Ek het die carp firtz gebind - Hope van die goed en dit werk regtig goed vir karp. 'n Paar polarized sonbrille help baie!

Re: So paar op die vlieg

Posted: Thu Jan 12, 2023 7:17 pm
by Trompie
Methos wrote:Try bietjie die vlieg - Dis Sean Mills se uitvinding. Hy het al meer karpe gevang as wat Elon Musk geld het ;)

http://capeflyfishing.blogspot.com/2014 ... z-fly.html

Paar van sy ander vliee:

http://seanmillsflyfishing.weebly.com/my-flies.html

Ek het die carp firtz gebind - Hope van die goed en dit werk regtig goed vir karp. 'n Paar polarized sonbrille help baie!
Yes my vlieg wat ek gebruik is based op daai vlieg. Minder body.

Dankie

Sent from my LM-G850 using Tapatalk


Re: So paar op die vlieg

Posted: Thu Jan 12, 2023 7:18 pm
by Trompie
Nog so paar gekry lately
20230112_133114_HDR~2.jpg
20230112_140430_HDR.jpg
20230112_131116_HDR.jpg
Sent from my LM-G850 using Tapatalk


Re: So paar op die vlieg

Posted: Thu Jan 12, 2023 7:19 pm
by Trompie
Hardste fighting vis wat nog ooit gevang het die outjie!

Sent from my LM-G850 using Tapatalk

20230111_142615_HDR~2.jpg

Re: So paar op die vlieg

Posted: Thu Jan 12, 2023 7:20 pm
by Trompie
Nog 2
20230109_133024.jpg
20230109_132604_HDR.jpg
20221208_122738.jpg
Sent from my LM-G850 using Tapatalk


Re: So paar op die vlieg

Posted: Fri Jan 13, 2023 7:44 am
by Capt. Yoda
EK dink jy voer daai visse in jou koei dam

Re: So paar op die vlieg

Posted: Sat Jan 14, 2023 10:17 am
by Trompie
Capt. Oblivious wrote:EK dink jy voer daai visse in jou koei dam
Jy weet mos

Sent from my LM-G850 using Tapatalk


Re: So paar op die vlieg

Posted: Fri Aug 18, 2023 8:40 pm
by Trompie
My seisoen laas week oopgemaak en 1ste karp op vlieg gekry vir die somer. En vandag mooi een opgetel van die kickboat af
20230808_135756.jpg
20230818_123445~3.jpg
Sent from my LM-G850 using Tapatalk


Re: So paar op die vlieg

Posted: Sat Sep 09, 2023 5:10 pm
by Trompie
Vanoggend so paar Karp op vlieg gekry weer.
Hier is 2 van hul.
20230909_130222_HDR~2.jpg
20230909_074318~2.jpg
Sent from my LM-G850 using Tapatalk


Re: So paar op die vlieg

Posted: Sat Sep 09, 2023 7:11 pm
by JDKey
Nice


Sent from my iPhone using Tapatalk