Page 2 of 2

Re: Braai speserye - wat is jou gunstelling?

Posted: Tue Jun 21, 2022 8:11 am
by OosKaapJagter
Smaak verskil. Dalk is dit raadsaam om so klomp tjoppies te kry en so twee tjoppies met elk met die versillende voorstelle voor te berei.

My persoonlike wenner tot nou is sprinkel so bietjie meat tenderiser, steak & chops speserye, so bietjie suurlemoensap en dan lemoensap op daardie chops. Laat dit daarin lĂȘ vir enigiets van 'n halfuur to 'n paar ure daarin, tensy jy honger is.... Dan braai jy maar dadelik!

Re: Braai speserye - wat is jou gunstelling?

Posted: Tue Jun 21, 2022 11:33 am
by cassie_calvinia
Hantam lam het net sout en peper nodig.
klaar gespice.

ek het dit nou al meer besef, spice maak 'n verskil, en smaak anders.
maar, kwaliteit van vleis het baie meer met smaak te doen, as spice.
ek mix maar self.
growwe sout, peper, bruisuiker, koljander, en nog so paar spesiale goed