Page 2 of 2

Re: Magudu Buffel

Posted: Mon Jan 23, 2023 6:42 am
by toelie
Wow, Prag bul.

Baie geluk

Re: Magudu Buffel

Posted: Mon Jan 23, 2023 7:48 am
by Pappabeer
Baie Dankie Toelie

Re: Magudu Buffel

Posted: Wed Jan 25, 2023 11:06 am
by tau
Die reël was jy moet my saamvat as backup op die volgende Buffel jag.....

Geluk Dok.

Re: Magudu Buffel

Posted: Wed Jan 25, 2023 11:46 am
by Geno
Geluk Dewald! Lyk na n opwindende trip!