Page 2 of 2

Re: APM Bullets

Posted: Tue Feb 28, 2023 8:43 pm
by NicoO
Ek wens julle alle sterkte toe! Maak asb n 100gr .257 punt 🙏🏻

Re: APM Bullets

Posted: Tue Feb 28, 2023 9:31 pm
by Klein Chris
RabieL wrote: Tue Feb 28, 2023 4:34 pm Ek wil net graag weer n update bring.

1. Ons het n Facebook blad gestig om informasie te kan deel. Lede is baie welkom om daarby aan te sluit, die blad se naam is APM Bullets.
2. As dit die Heer se wil is behoort die platbasis koeels vir .264 en .312 binne die volgende 2 weke beskikbaar te wees.

Groete
Rabie
Naand Rabie
In wat se gewig gaan die .312 koeëls beskikbaar wees?

Re: APM Bullets

Posted: Tue Feb 28, 2023 9:44 pm
by RabieL
Die .312 koeels gaan almal spitser punte, ek werk nog aan n ronde neus koeel. Gewigte is 130 grein spesifiek vir diegene wat AK 47 skiet. Dan vir die 303 Brittish mark n 150 grein en 175 grein koeel.

Re: APM Bullets

Posted: Wed Mar 01, 2023 5:27 am
by Klein Chris
Dankie. Die 303 skuts gaan erg bly wees

Re: APM Bullets

Posted: Wed Mar 01, 2023 9:56 am
by Ferdi Bam
Hi Rabiel,

Gaan die 303Br koeels spitser boattails wees of flatbase. Enige kans op n foto solank, sonder om teveel weg te gee?

Groete.

Ferdi Bam

Re: APM Bullets

Posted: Wed Mar 01, 2023 1:00 pm
by RabieL
Ferdi, dit gaan n flatbase koeel wees met n spitser punt. Die ontwerp gaan presies lyk soos die 308 koeels wat op die vorige plasings is.

Re: APM Bullets

Posted: Sat Mar 11, 2023 7:23 am
by Lapua
Goeie more RabieL,

Is daar al enige nuus rakende die 6.5 pitte se beskikbaarheid?

Groete

Re: APM Bullets

Posted: Sun Jul 16, 2023 7:10 pm
by Cobus Wessels
Ek het 'n DM gestuur. Miskien 'n opgedateerde pryslys en hoe om te bestel hier plaas?

Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk


Re: APM Bullets

Posted: Tue Apr 22, 2025 3:51 pm
by Carel-Chris
Het iemand al terug voer rakende die koeels se prestasie. Asook die nuutste pryslys en bestel vorm

Re: APM Bullets

Posted: Tue Apr 22, 2025 6:06 pm
by tripodmvr

Re: APM Bullets

Posted: Tue Apr 22, 2025 6:18 pm
by Carel-Chris
Dankie
Ek het daai gesien, het meer belang gestel in hierdie maar nou wonder ek of die 130gr punt eerder vir die .303(.311") is?
https://www.360arms.co.za/shop/apm-308- ... otc-x-100/

Re: APM Bullets

Posted: Tue Apr 22, 2025 8:29 pm
by tripodmvr
Die' ligter koeël is sekerlik vir die 7,62x39 AK gewere.

Re: APM Bullets

Posted: Wed Apr 23, 2025 8:49 am
by Carel-Chris
tripodmvr wrote: Tue Apr 22, 2025 8:29 pm Die' ligter koeël is sekerlik vir die 7,62x39 AK gewere.
Ek wil ligte ammunisie maak vir as die kinders begin skiet, en sommer net vir Jakkalse en ape