404Jeff
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: 404Jeff
Ek kan nou amptelik my naam by die .404 Jeffery bende voeg, maar ek dink nie daar gaan meer as drie .404 Jeffery (.423) manne wees nie. Ek sal graag wil weet hoeveel .404 Jeffery manne is op die forum...?

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: 404Jeff
Dankie Gerhard
Ja ek gaan nou tyd he om met die .404 Jeff te peuter, my .375 bou-projek is baie naby aan klaar. Die v-express sight sal binnekort klaar wees. Maar ek gaan elke oomblik geniet om met die .404 te peuter.Ek het gaan loer vir doppe en punte , dit is `n stywe bedrag om die voorraad te koop wat vir herlaai gebruik moet word. Ek sal maar daardie 80 jaar oue doppe se punte trek en doppe mooi skoonmaak dan gebruik om te herlaai, dit behoort die kostes af te bring. Ek sal kyk watter tipe punte dit is, sal seker standaard .400 gn punte wees. Sal maar magnum primers gebruik. Met die tyd saam sal ek maar soek en ruilhandel toepas om doppe te kry, dit is die oorspronklike dop, so `n "parent "dop sal daar nie wees vir die .404 nie..

- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: 404Jeff
Ek sal iewers n verskoning moet kry om by oom Johan Greyling n draai te maak sodat
ek daai 375 en 404 bietjie self kan vashou
Veral die 375 . Het nou wel baie fotos gesien van die roer maar ek wil self vashou
en bekyk
Dit is n mooi geweer die .404 Oom Gert. Oom moet hom geniet

vlakvark en bosvark Bvk
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: 404Jeff
Dankie Schalk
Van net vashou gaan niks gebeur nie, jy sal hulle moet skiet ek self kan nie wag om die .404 Jeff te skiet nie, die .375 het ek nou al goed geskiet, Johan Greyling hou net sy kop tussen sy hande vas as ek begin soek na .375 H&H Magnum patrone op sy rak, dan weet hy daar gaan nou `n klomp duur ammunisie uit geskiet word, want dit is lekker om die .375 te skiet, minder terugskop as `n 30-06...ek het darem`n totaal van 200 PMP .375 doppe by vriende gekry, so ek moet nou begin laai om die ghostring in te stel tot ek tevrede is met die groepering.Maar gaan nog `n klein rukke besig wees om die v-express klappies visier met die scoutmount rail te voltooi dan kan ek `n Leupold scout scope ook opsit om die geweer soveel meer gebruikers-vriendelik te maak. Hierdie dinge en voornemens neem maar tyd, maar ek het die tyd en ek doen dit vir myself onder die wakende oog van Johan Greyling, my mentor.

Het gaan kyk vir pryse op .404 doppe.en punte (400 gn).eina!!
..ek sal daardie 80 jaar oue ammunisie se punte moet trek om die doppe te gebruik, om te herlaai en giet-punte gebruik om mee te laai en skiet. Gelukkig het ek daar drie baie slim en kundige mense wat my van hulp gaan wees om die proses te hanteer. 

-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: 404Jeff
Gert,Gert Odendaal wrote:Dankie Schalk
Van net vashou gaan niks gebeur nie, jy sal hulle moet skiet ek self kan nie wag om die .404 Jeff te skiet nie, die .375 het ek nou al goed geskiet, Johan Greyling hou net sy kop tussen sy hande vas as ek begin soek na .375 H&H Magnum patrone op sy rak, dan weet hy daar gaan nou `n klomp duur ammunisie uit geskiet word, want dit is lekker om die .375 te skiet, minder terugskop as `n 30-06...ek het darem`n totaal van 200 PMP .375 doppe by vriende gekry, so ek moet nou begin laai om die ghostring in te stel tot ek tevrede is met die groepering.Maar gaan nog `n klein rukke besig wees om die v-express klappies visier met die scoutmount rail te voltooi dan kan ek `n Leupold scout scope ook opsit om die geweer soveel meer gebruikers-vriendelik te maak. Hierdie dinge en voornemens neem maar tyd, maar ek het die tyd en ek doen dit vir myself onder die wakende oog van Johan Greyling, my mentor.![]()
Het gaan kyk vir pryse op .404 doppe.en punte (400 gn).eina!!![]()
..ek sal daardie 80 jaar oue ammunisie se punte moet trek om die doppe te gebruik, om te herlaai en giet-punte gebruik om mee te laai en skiet. Gelukkig het ek daar drie baie slim en kundige mense wat my van hulp gaan wees om die proses te hanteer.
Wees nou slim. As daardie ammunisie so oud is, het dit verseker versamelaarswaarde. Waarom verkoop of verruil jy nie eerder die ou ammunisie nie. Veral as die boksies nog mooi behoue is, het dit waarskynlik meer waarde as wat jy besef. Dan koop jy vir jou nuwe doppe en koeels. Jy kan dalk selfs dat die versamelaar jou ruil. Moderne (vars, veilig, lank herbruikbaar...) ammunisie in ruil vir ou waardevolle versamelaars ammunisie. Net 'n gedagte.
Groete,
JHN
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: 404Jeff
Dankie Johan, met wie gesels ek oor die voorstel, weet jy van iemand wat ek kan nader? Ek sal dit waardeer, ek het nogal gedink dat `n mens nie 80 jaar oue ammo agter elke bos uitskop nie, maar my kop was nou net weer by die skiet van die .404Jeff en met die ou patrone sou dit nogal `n spesiale oomblik gewees het om my reis met die geweer te kon begin...

-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: 404Jeff
Gert,
Ek is nie seker nie. Begin by die forums wat collectables, ens forums het. Daar is 'n ammunisieversamelaarsvereniging. Ek dink jy moet dit dalk Google om te sien wat die organisasie se naam is en kontakbesonderhede so opspoor. Ek plaas so 'n paar links wat ek vinnig kon opspoor en een adres.
Groete,
JHN
http://www.bwav.co.za/
http://www.saga.org.za/Associations.htm
National Arms and Ammunition Collectors Confederation of SA
PO Box 101804, Moreleta Plaza, 0167
Contact: DJ Coetzee - Cell (082) 331-3514 Fax (012) 654-3950
Email: naaccsa@telkomsa.net
Ek is nie seker nie. Begin by die forums wat collectables, ens forums het. Daar is 'n ammunisieversamelaarsvereniging. Ek dink jy moet dit dalk Google om te sien wat die organisasie se naam is en kontakbesonderhede so opspoor. Ek plaas so 'n paar links wat ek vinnig kon opspoor en een adres.
Groete,
JHN
http://www.bwav.co.za/
http://www.saga.org.za/Associations.htm
National Arms and Ammunition Collectors Confederation of SA
PO Box 101804, Moreleta Plaza, 0167
Contact: DJ Coetzee - Cell (082) 331-3514 Fax (012) 654-3950
Email: naaccsa@telkomsa.net
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Kallie404
- Sr. Member

- Posts: 424
- Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm
Re: 404Jeff
Gert,
Ek het ook n 404...........dalk is ons nou 3 op die forum??

- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 404Jeff
Dries Skiet is ook deel van jul bende!
En ek is virseker die een wat die meeste smag om my lidmaatskap geld te betaal

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: 404Jeff
KallieKallie404 wrote:Gert,
Ek het ook n 404...........dalk is ons nou 3 op die forum??
Ek weet julle wonder hoe skiet my .404 Jeffery, nie dat dit enigsins vir jou `n verrassing sal wees nie want die .404 Jeffery is mos `n "inherente akkurate kaliber" van geaardheid, soos my eerste drie skote op 25 meter in die skiet tonnel gewys het vandag. Sonder my verkyk bril het ek drie skote geskiet, teen vinnige tempo, die geweer "cycle " baie vinnig en seepglad, twee gate , twee koeels deur een gat en die ander gat het gesny.
Daar was getuies, Johan het net so vinnig geskiet en `n klein groepering geskiet. Daar is omtrent geen terugskop nie, wat ek wel voel is die lugdruk wat die wind om jou ruk as die koeel die tromp verlaat, `n man se hemp waai so op en af soos die drukking uit die tromp van die loop kom. Die doppe word met `n spoed omtrent een meter ver uitgewerp en as die slot terug gestamp word is alles seepglad.
Ek verstaan waarom soveel buffels , olifante en goed met tande so maklik met die .404 Jeffery dood geskiet is...die Jeffery maak besonder effektief dood. Kallie, moet ons nou maar nie `n bende begin nie, ons is nog nie so baie nie, so niemand wat `n Jeffery besit sal kan wegraak nie...Oom Pine het ook `n .404 Jeffery, ons sal hom ook moet nader roep. Dit is darem `n goeie voorbeeld van `n Gideons bende , ons is miskien nie baie nie , maar so effektief...
- Kallie404
- Sr. Member

- Posts: 424
- Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm
Re: 404Jeff
Gert,Gert Odendaal wrote:KallieKallie404 wrote:Gert,
Ek het ook n 404...........dalk is ons nou 3 op die forum??
Ek weet julle wonder hoe skiet my .404 Jeffery, nie dat dit enigsins vir jou `n verrassing sal wees nie want die .404 Jeffery is mos `n "inherente akkurate kaliber" van geaardheid, soos my eerste drie skote op 25 meter in die skiet tonnel gewys het vandag. Sonder my verkyk bril het ek drie skote geskiet, teen vinnige tempo, die geweer "cycle " baie vinnig en seepglad, twee gate , twee koeels deur een gat en die ander gat het gesny.
Daar was getuies, Johan het net so vinnig geskiet en `n klein groepering geskiet. Daar is omtrent geen terugskop nie, wat ek wel voel is die lugdruk wat die wind om jou ruk as die koeel die tromp verlaat, `n man se hemp waai so op en af soos die drukking uit die tromp van die loop kom. Die doppe word met `n spoed omtrent een meter ver uitgewerp en as die slot terug gestamp word is alles seepglad.
Ek verstaan waarom soveel buffels , olifante en goed met tande so maklik met die .404 Jeffery dood geskiet is...die Jeffery maak besonder effektief dood. Kallie, moet ons nou maar nie `n bende begin nie, ons is nog nie so baie nie, so niemand wat `n Jeffery besit sal kan wegraak nie...Oom Pine het ook `n .404 Jeffery, ons sal hom ook moet nader roep. Dit is darem `n goeie voorbeeld van `n Gideons bende , ons is miskien nie baie nie , maar so effektief...![]()
Deon kan die sameroeper wees want hy kyk ook vir `n .404Jeff (ons soek vir hom een)
![]()
Praat jy wat tanne het.............
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: 404Jeff
Kallie, kan jy vir my data verskaf vir die laai van die .404Jeff? Op die staduim het ek nie enige herlaai toerusting vir die .404 Jeff nie, ook in die wapenwinkel het ons nie `n stel nie, maar ek het nou so 20x WRS doppe wat ek vanoggend begin leeg skiet het, ek sal moet kyk vir punte ook. Laat weet maar as jy weet van enige van die items wat iemand miskien as extras het.
- Kallie404
- Sr. Member

- Posts: 424
- Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm
Re: 404Jeff
Hello Gert,
Ek herlaai ook nog nie self my 404 nie,alhoewel ek al die meeste komponente het daarvoor. Ek laat maar die afgelope paar jaar vir my laai by Magnum Arms in Nelspruit. Ek laat laai gewoonlik so 50 softs ( Woodleighs ) en so 50 x 400gr Sabi Monolithic Solids wat regtig elke liewe keer perfek voer en skiet. Ek het ook op n staduim vir my laat laai hier naby my in Pietersburg by n baie bekende ou oom wat doppe maak, herlaai ens vir veral ou en vreemde kalibers. Van n 100 patrone het omtrent 20 nie gevoer nie en omtrent 15 het glad nie afgegaan nie
. Ek het toe maar van daai tyd af net by Magnum laat laai.
Ek het n bietjie herlaai info vir die 404, ek sal soek en vir jou aanstuur.
Groete

- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: 404Jeff
http://www.guntree.co.za/component/list ... Itemid=152
Kom nou Deon doen dit nou ordentlik man en help hierdie verkoper uit! Wat is n 404 nou sonder karakter?
Lees lekker saam dankie manne. Eendag as ek groot is, en al my pap mooi opgeet het!
Groete
Kom nou Deon doen dit nou ordentlik man en help hierdie verkoper uit! Wat is n 404 nou sonder karakter?
Lees lekker saam dankie manne. Eendag as ek groot is, en al my pap mooi opgeet het!
Groete
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: 404Jeff
More Matewis
Daardie prys is wild, ek is seker daar gaan `n meer bekostigbare .404Jeff. verbykom. Selfs vir `n .404Jeff is daar grense waarvoor `n man bereid is om te betaal as dit by die betaal-slag kom.

Daardie prys is wild, ek is seker daar gaan `n meer bekostigbare .404Jeff. verbykom. Selfs vir `n .404Jeff is daar grense waarvoor `n man bereid is om te betaal as dit by die betaal-slag kom.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 404Jeff
As ek die R50000 gehad het was hy myne.
Ek was al bevoorreg genoeg om so egte Jeffery 404 Jeffery te handteer en dis pure poetry in motion!
Ek was al bevoorreg genoeg om so egte Jeffery 404 Jeffery te handteer en dis pure poetry in motion!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: 404Jeff
Maak julle manne my nou lus maar ek moet eers vir my 'n 45 grootwild kaliber of groter kry die 404 sal eendag kom hy is op my lys.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 404Jeff
Frederik, daai 458 African lyk na 'n oulike bulletjie, en hy is op die 404 se dop gebaseer 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 404Jeff
Ons kan seker so een of twee mooi fotos posit...
My droom geweer:
https://dl.dropboxusercontent.com/u/65759801/404Jeff.jpg
Mooi foto van Kallie404 se geweer:
https://dl.dropboxusercontent.com/u/65759801/101_5418.jpg
My droom geweer:
https://dl.dropboxusercontent.com/u/65759801/404Jeff.jpg
Mooi foto van Kallie404 se geweer:
https://dl.dropboxusercontent.com/u/65759801/101_5418.jpg
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 404Jeff
Bietjie 'n storie oor die 404:
I heard the following story from a Professional
Hunter with years of experience in Zimbabwe
and South Africa:
“When a client shows up in camp with a .375 Holland & Holland,
you immediately know that you have a practical and able chap as a
customer, a wise and knowledgeable hunter who will listen to
reason. When a client shows up in camp with a .458 Win Mag, you
know that most likely the only experience the hunter has had is
reading the pages of Outdoor Life magazine, probably 30-year-old
editions. When a client shows up in camp with a Remington or a
Weatherby in any caliber, you know the hunter’s experience
probably does not extend past the clerk at the gun counter. When a
client shows up with a double rifle, you know you have an elitist for
a customer, much like the guy coming down the charter boat dock
at the marina carrying a fly rod, and you approach him with
caution. When a client shows up with a .416 Rigby, you know you
have someone who has studied and respects the rich history and
traditions of the sport of dangerous-game hunting. And when a
client shows up in camp with a .404 Jeffery, you know this is
someone who cares enough about said history and traditions to go to
the immense trouble of building and loading a gun and cartridge
long sacrificed to the gods of mass production and commercialism.
You take a liking to this guy immediately.”
You might think a wizened old man with an albatross around his
neck told me this story. Not so. This PH was 29 years old. He’d
heard the story at the beginning of his hunting career more than ten
years ago and has since confirmed its wisdom to the point of
repeating it whenever he senses a sympathetic audience. The legend
of the .404 Jeffery is alive and well indeed.
Ruger attempted to bring the .404 back into the mainstream a few
years ago but, by all accounts, screwed up the chamber
specifications and soon canceled the project as complaints
mounted. The Ruger No. 1 seemed to work okay, but the Ruger 77
had a short chamber, which didn’t work okay at all.
CZ, in its aggressive stance of recent years, who already chambers
its factory rifles in .375 H&H and .416 Rigby and converted its .458
Win Mags to .458 Lotts as it saw that wave coming, is now making
rifles in .505 Gibbs and .450 Rigby as well as .404 Jeffery. You can
bet that CZ will not screw it up. They are offering their own factory
ammunition in all of these exotic calibers as well, and it’s likely
that somebody like Hornady will soon follow. Thus the legendary
.404 Jeffery returns to the commercial limelight. The relatively
small, highly sophisticated and enormously influential market of
dangerous-game hunters and rifle connoisseurs could not be
happier, though many of them have been building .404s on existing
or custom Mauser actions and loading their own ammo for years.
Somewhat shrouded in the London fog that seems to have blurred
much of cartridge development in the first few years of the 20th
century, the best authorities have it that the .404 Jeffery, whose
actual bullet diameter is .423-inch, was introduced by W. J. Jeffery
in 1905 to duplicate the ballistics of the popular cordite-loaded
.450/400 double-rifle cartridge, namely a 400-grain bullet at a
velocity of 2125 feet-per-second delivering 4020 foot-pounds of
kinetic energy. Even in its original black powder incarnation, the
.450/400 was highly acclaimed for its excellent straight line
penetration on dangerous game. Using the new lower pressure,
higher velocity cordite that was being introduced at the time, the
.404 Jeffery could easily have achieved a velocity of 2400 fps with
its 400-grain bullet, much as it is usually loaded today, though the
standard back then seems to have settled on a more conservative
2200 fps.
At one time Kynoch loaded 300-grain copper-capped bullets at 2600
feet-per-second, reportedly a devastating load on thin-skinned
game and widely used in India and Ceylon. The less ballistically
sophisticated hunters of the time, however, too often used this
light, rapidly expanding bullet on thick-skinned game and failures
predictably occurred. Kynoch soon discontinued the load in the face
of its misuse but, as new factory .404 Jeffery ammo becomes
available again it certainly might be worth reviving.
Conventional wisdom says that Jeffrey developed the first .404s on
ex-military Mauser K-98 actions, mostly because the exclusive
commercial Mauser distributor in Britain at the time was Rigby.
However, I have it on excellent authority that the very first rifles
offered by Jeffery were in fact built on single square bridge
magnum Mauser actions with Krupp steel barrels. In either case, the
military actions worked fine, as the original case length of the .404
was a little shorter than it would become around 1911 when longer
actions were required to accommodate the new .375 H&H and .416
Rigby cartridges.
Even in the beginning, Jeffery did not attempt to keep the .404
proprietary but released it to the trade. With Jeffery and all the
other London makers using Mauser actions and Krupp barrels, the
heart and soul of the .404 Jeffery was German, and Mauser built its
own .404s, with the European designation of 10.75x73mm Mauser, as
early as 1908. The cartridge was sometimes referred to as .404
Jeffery Rimless or .404 Rimless Nitro Express as well. With all the
London makers involved, there was some typically British fiddling
with the specs for the .404 Jeffery, which may account for Ruger’s
recent confusion, and it is actually the 10.75x73mm Mauser specs
that should be used today.
The original 404 Jeffery cartridge was shorter in case length than it
is today. In 1911 Kynoch changed the name to 404 Kynoch and this
case was .007 inches longer than the original Jeffery, indicating that
the ballistics of the .416 are achievable in certain rifles.
Ballistics expert Keith Luckhurst ran some trajectory tests comparing
a .404 Jeffery loaded with 400-grain bullets at 2280 fps, a .458
Winchester Magnum loaded with 500-grain bullets at 2090 fps, and a
.375 H&H leaded with 300-grain bullets at 2550 fps, all sighted in at
100 meters. According to Luckhurst, “At 250 meters the .375
Magnum has dropped 11 inches, the .404 has dropped 13 inches and
the .458 has dropped 18 inches. But at 150 meters there is a spread
of only one inch between these calibers, and at 200 meters it is four
inches. Most gunwriters would describe the .375 Magnum as flat
shooting and the descriptions of the .458 tend to include words like
‘rainbow trajectory.’ In reality, the point of aim for any of the rifles
is virtually the same out to 150 meters.” Luckhurst concludes that
the .404 Jeffery, with better penetration and less recoil than the
.458, a trajectory almost as flat as the .375 H&H, and overall
performance similar or equal to the .416 Rigby, is a particularly
well-balanced rifle for the largest and most dangerous game.
There are all kinds of ways to bring home the buffaloburger these
days, including the latest short-fat-ugly cartridges that, on the rare
occasions when they decide to feed from the magazine into the
chamber, spit bullets at ungodly velocities out of lackluster stainless
steel barrels cradled in the same kind of hardened chemical
concoction you might use to wrap the handle of your hammer or
float your boat. I wonder why nobody has any romantic stories to
tell about those kinds of guns?
POSTED BY ROBERT BOATMAN

- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: 404Jeff
Deon
Die storie wat jy op gesit het bevestig ma net weer hoekom ek een in my kluis het........
Leke Dag
P.S as daar manne is wat herlaai data het ek sal dit baie wardeur!!!
Die storie wat jy op gesit het bevestig ma net weer hoekom ek een in my kluis het........
Leke Dag
P.S as daar manne is wat herlaai data het ek sal dit baie wardeur!!!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 404Jeff
Alwyn... Ons soek fotos!!!
Het nou net uitgevind... R30000 vir die 404 Jeffery vir 'n begin model

Last edited by DWB on Thu Feb 13, 2014 2:25 pm, edited 1 time in total.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: 404Jeff
Deon
Ek sal vanaand fotos neem en op sit......
Ek sal vanaand fotos neem en op sit......
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 404Jeff
Vertel solank meer. Watter geweer is dit?