375 R loop korter maak raad asb

User avatar
toelie
Hero Member
Hero Member
Posts: 926
Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm

Re: 375 R loop korter maak raad asb

Post by toelie »

More Manne

Ek het laas week die red dot gaan op sit en die naweek bietjie gaan skiet, mapstieks man. Vergeet hoe ek dit gemis het.

Kon met n gemak lemoene skiet op 80m. Het selfs n 100mm gongetjie op 100m n paar keer gelui met hom.

QL manne gaan my seker shout maar ek het die volgende oor die speed trap gekry.

IMR 4320 - 74GR
Spoed - 2737 vps
Frontier Spartans 250gr

IMR 4320 - 70GR
Spoed - 2615 vps
Impala 270gr

Geen druk op slot gevoel as ek hom oop maak en geen kraters in die primers ook nie, nie gedink die buksie gaan die spoed haal nie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3940
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: 375 R loop korter maak raad asb

Post by tau »

Ag lekker man!!!

Nee wat jou ladings is reg.

Ek skiet
S355 71.5gr
GS Custom 265gr
fed 215 primer

Met die Aimpoint is die geweer bitter baie pret. Net jammer ek moes 20MOA rail opsit om die Aimpoint laag genoeg te kon stel. Het Saterdag my vriend se 20" Ruger .375 se aimpoint gemount. 4 skote toe is hy in die bull.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
toelie
Hero Member
Hero Member
Posts: 926
Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm

Re: 375 R loop korter maak raad asb

Post by toelie »

Ok dan voel ek beter nou

Wat is jou spoed op die 265gr?
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
Post Reply