Re: 375 R loop korter maak raad asb
Posted: Wed Sep 27, 2023 7:12 am
More Manne
Ek het laas week die red dot gaan op sit en die naweek bietjie gaan skiet, mapstieks man. Vergeet hoe ek dit gemis het.
Kon met n gemak lemoene skiet op 80m. Het selfs n 100mm gongetjie op 100m n paar keer gelui met hom.
QL manne gaan my seker shout maar ek het die volgende oor die speed trap gekry.
IMR 4320 - 74GR
Spoed - 2737 vps
Frontier Spartans 250gr
IMR 4320 - 70GR
Spoed - 2615 vps
Impala 270gr
Geen druk op slot gevoel as ek hom oop maak en geen kraters in die primers ook nie, nie gedink die buksie gaan die spoed haal nie.