Skewe kruishaar

Andre308
Hero Member
Hero Member
Posts: 904
Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am

Re: Skewe kruishaar

Post by Andre308 »

Klein Karoo wrote: Sat Jun 08, 2024 9:32 pm Wie gebruik level wedges vir teleskoop montering?
Ek het met baie opgewondenheid vir my een gekoop en nou die dag hom getoets.

Hy is ongelukkig te groot om my scope met medium ringe te level.

Die idee after die tool is wel baie oulik.
Post Reply