Page 2 of 2
Re: Land Cruiser ervarings en verslawings
Posted: Fri Sep 13, 2024 10:39 am
by tau
Ag ek het so bietjie die opskrif verander.
My Land Cruiser liefde raak nou 'n siekte so ek sal my ervarings hier kom deel en hulp vra vir my probleem.
Re: Land Cruiser ervarings en verslawings
Posted: Fri Sep 13, 2024 10:50 am
by tau
Re: Land Cruiser ervarings en verslawings
Posted: Fri Sep 13, 2024 11:40 am
by Capt. Yoda
Tau is die ou in die rooi top, kan somer die vreugde in sy hart sien om aan nog n Cruiser te werk
Re: Land Cruiser ervarings en verslawings
Posted: Fri Sep 13, 2024 12:29 pm
by tau
Capt. Yoda wrote: Fri Sep 13, 2024 11:40 am
Tau is die ou in die rooi top, kan somer die vreugde in sy hart sien om aan nog n Cruiser te werk
Hulle het lankal opgegee.
Re: Land Cruiser ervarings en verslawings
Posted: Sat Sep 14, 2024 6:39 am
by SakoTrippel2
Moet net nie 'n 4.2 DC koop nie... Daai is die definisie van stadig en lui

Hulle word nie verniet 'n Diesel Donkie genoem nie.
Ek en Pa het al 6 EFI's gehad.. Die goed kry name... Dan word hulle maar mooi gemaak... Bietjie gery... As daar 'n gatjeuk is word hulle geswaai en vervang. Paar was al bietjie warm ook.
1ste was 'n Steve's Auto Clinic produk
2de was standaard (LiterPieter)
3de was 'n Dastek en Cowley produk (Cowley)
4de was 'n "Built Up" wat ons reggemaak het (Patches)
5de was 'n Van Der Linde Conversion (VDLinde)
6de was ook 'n projek bakkie (Kalahari)
Dis maar 'n Cruiser ding....
Re: Land Cruiser ervarings en verslawings
Posted: Tue Sep 17, 2024 12:02 pm
by Gerhardu
Julle cruiser manne is ook maar n spesie op julle eie.
Re: Land Cruiser ervarings en verslawings
Posted: Fri Sep 20, 2024 4:12 pm
by ruaanb
Dit bly maar net lekker as jy daai sleutel draai en daai 4.2 grom so vir jou. Ek ruil my ou 80 vir niks.
Land Cruiser ervarings en verslawings
Posted: Fri Dec 13, 2024 11:22 am
by tau
EK het toe maar die 4.2 HZ verkoop. Baie hartseer dag gewees..
Maar die brandstof verbruik teen 120 max was vir my teveel.
Ek was diep lief vir die bakkie
Re: Land Cruiser ervarings en verslawings
Posted: Fri Dec 13, 2024 11:33 am
by tau
Gerhardu wrote: Tue Sep 17, 2024 12:02 pm
Julle cruiser manne is ook maar n spesie op julle eie.
Hoekom deel jy nie foto's van jou Toyota Stallion nie?
Re: Land Cruiser ervarings en verslawings
Posted: Fri Dec 13, 2024 12:17 pm
by tau
My 1979 FJ 45 begin ons nou weer aanmekaar te sit.
Re: Land Cruiser ervarings en verslawings
Posted: Fri Dec 13, 2024 12:57 pm
by tau
Re: Land Cruiser ervarings en verslawings
Posted: Fri Dec 13, 2024 2:20 pm
by Andre308
Smurf mobile?
Re: Land Cruiser ervarings en verslawings
Posted: Fri Dec 13, 2024 4:43 pm
by tau
Andre308 wrote: Fri Dec 13, 2024 2:20 pm
Smurf mobile?
Nee nee... Hendrik is sy naam.
Re: Land Cruiser ervarings en verslawings
Posted: Sat Dec 14, 2024 11:31 am
by ruaanb
Andre308 wrote:Smurf mobile?
Lmga