Re: 243 vs. 243 AI vs. 6mm creedmoore
Posted: Mon Jul 15, 2024 11:46 am
O-ja, niks laai makliker as 'n Ackley nie.
Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
https://www.jaracal.com/
Ek hou hiervan. Koop sommer twee dat as die een groet jy reeds een het terwyl jy vir die volgende se lisensie wagGawie(13mm) wrote:Ackley maak ekonomies die meeste sin indien jy reeds 243 doppe het. Ackley se Redding matryse is helfte van Creed s'n. Nuwe Lapua doppe is ook goedkoper.
Koop 'n Howa 243 en laat hom dadelik Ackley.
As die loop groet koop jy weer 'n nuwe een en laat hom Ackley.
Jy verkoop die oue aan iemand wat 'n pasmaak kaliber wil bou. Die manne staan tou vir 'n Howa aksie.
Sodoende kry jy 'n nuwe geweer vir die prys van 'n nuwe loop, sonder al die fiterjasies.
Hi Apie,Apie wrote:Ek vat 6.5 kalibers waarmee ek redelik ervaring het as voorbeeld
Uit ‘n 24duim loop skiet ‘n
6.5x47 met 39gr
6.5Creed en 260 met 42gr
6.5x55 met 44gr almal met
S365 omtrent 2730fps.
As jy die loop langer maak begin die kleiner x47 al hoe minder voordeel trek en die x55 die meeste voordeel trek.
Die kleiner dop se dryfmiddel hoeveelheid is net te min om met lang lope rerig die spoed te maak wat die groter kapasiteit doppe bied.
‘n 6 Dasher met ‘n kort loop vs 243AI met ‘n kort loop gaan die Dasher naby dieselfde spoed met minder kruit gee.
Maar as jy na 28duim looplengtes gaan sal die grootste dop meestal wen.
Op die oorspronklike vraag.
243AI vir die wen!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Op die 6.5’e wat ek hierbo as voorbeeld noem is dit nie bereken nie. Dis my ervaring met die 3 kalibers.Danie01 wrote:Hi Apie,Apie wrote:Ek vat 6.5 kalibers waarmee ek redelik ervaring het as voorbeeld
Uit ‘n 24duim loop skiet ‘n
6.5x47 met 39gr
6.5Creed en 260 met 42gr
6.5x55 met 44gr almal met
S365 omtrent 2730fps.
As jy die loop langer maak begin die kleiner x47 al hoe minder voordeel trek en die x55 die meeste voordeel trek.
Die kleiner dop se dryfmiddel hoeveelheid is net te min om met lang lope rerig die spoed te maak wat die groter kapasiteit doppe bied.
‘n 6 Dasher met ‘n kort loop vs 243AI met ‘n kort loop gaan die Dasher naby dieselfde spoed met minder kruit gee.
Maar as jy na 28duim looplengtes gaan sal die grootste dop meestal wen.
Op die oorspronklike vraag.
243AI vir die wen!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek het nou nie al die berekeninge gedoen nie, maar volgens my sal die groter dop jou altyd beter spoed gee veral met n korter loop.
N 243ai skop n dasher se gat as altwee 24 duim of korter lope het, net so sal magnum kalibers standaard kalibers klop.
N dasher nodig 28duim loop om by n 24 duim 243ai, 6slr ens se spoed te kom.
As jy wil jag sal ek nie na n dasher kyk nie, soos reeds genoem moet jy n 28duim loop skiet om spoed te kry, maar n 24 duim loop is baie meer prakties vir jag, maks 26 duim sou ek sê.
Ek skiet in my 6slr met 22,8duim loop n 70gr sierra bk teen 3600fps en n 90gr tussen 3150 en 3300fps afhangende van die kruit. Alles sonder enige druktekens en onder maks druk volgens ql en grt.
As ek loop moet vervang sal ek wel n 24 duim loop opsit in 6slr, 243ai of self n standaard 243win.
N 22-250ai met vinnige twist 1:8 of 1:7 vir daai 75/ 80gr koele kan ook n goeie keuse wees, maar n 6mm skiet meer dood as n 5,5mm.
Groete
In sommige gevalle met n sekere koeel en kruit kombinasie wen looplengte nie veel node spoed nie, soos jou 6.5we in die geval en ook n 22-250 met 55gr koel wen jy nie veel nodespoed tussen 22 en 28 duim loop nie, ander gevalle maak n duim weer n redelike verskil in nodespoed, maak daai hoër node dalk net moontlik, hang af hoe naby aan maks druk jy skiet.Apie wrote:Op die 6.5’e wat ek hierbo as voorbeeld noem is dit nie bereken nie. Dis my ervaring met die 3 kalibers.Danie01 wrote:Hi Apie,Apie wrote:Ek vat 6.5 kalibers waarmee ek redelik ervaring het as voorbeeld
Uit ‘n 24duim loop skiet ‘n
6.5x47 met 39gr
6.5Creed en 260 met 42gr
6.5x55 met 44gr almal met
S365 omtrent 2730fps.
As jy die loop langer maak begin die kleiner x47 al hoe minder voordeel trek en die x55 die meeste voordeel trek.
Die kleiner dop se dryfmiddel hoeveelheid is net te min om met lang lope rerig die spoed te maak wat die groter kapasiteit doppe bied.
‘n 6 Dasher met ‘n kort loop vs 243AI met ‘n kort loop gaan die Dasher naby dieselfde spoed met minder kruit gee.
Maar as jy na 28duim looplengtes gaan sal die grootste dop meestal wen.
Op die oorspronklike vraag.
243AI vir die wen!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek het nou nie al die berekeninge gedoen nie, maar volgens my sal die groter dop jou altyd beter spoed gee veral met n korter loop.
N 243ai skop n dasher se gat as altwee 24 duim of korter lope het, net so sal magnum kalibers standaard kalibers klop.
N dasher nodig 28duim loop om by n 24 duim 243ai, 6slr ens se spoed te kom.
As jy wil jag sal ek nie na n dasher kyk nie, soos reeds genoem moet jy n 28duim loop skiet om spoed te kry, maar n 24 duim loop is baie meer prakties vir jag, maks 26 duim sou ek sê.
Ek skiet in my 6slr met 22,8duim loop n 70gr sierra bk teen 3600fps en n 90gr tussen 3150 en 3300fps afhangende van die kruit. Alles sonder enige druktekens en onder maks druk volgens ql en grt.
As ek loop moet vervang sal ek wel n 24 duim loop opsit in 6slr, 243ai of self n standaard 243win.
N 22-250ai met vinnige twist 1:8 of 1:7 vir daai 75/ 80gr koele kan ook n goeie keuse wees, maar n 6mm skiet meer dood as n 5,5mm.
Groete
My 6.5x47 het eers ‘n 24duim loop gehad(toe gesny na 22duim) en is later vervang met 28duim .Nodespoed is binne 35fps van mekaar op al 3 loop lengtes.
My 6.5CM en 6.5x55 is Albei Tikkas met 23.75duim lope.
Onthou ons moet nie maks spoed vergelyk nie maar nodespoed.
Sent from my iPhone using Tapatalk