Page 2 of 2

Re: Jakkalsgat Safari's-Weltevrede-Douglas

Posted: Thu Apr 25, 2013 8:17 am
by Jakkalsgat
Frederik

Hierdie is nie Springbok jagplek nie inteendeel hier is net paar oor en as hulle almal weg begin ons met nuwe Springbokke.

Ek sal nou my Springbok jagplek se advertensie gaan bump, daar kan ons help

Groete
Jaco

Re: Jakkalsgat Safari's-Weltevrede-Douglas

Posted: Thu Apr 25, 2013 8:20 am
by Frederik
Jaco 100% stuur sommer die info na Frederik@blulog.co.za

Re: Jakkalsgat Safari's-Weltevrede-Douglas

Posted: Tue May 07, 2013 9:19 am
by Jakkalsgat
.

Jakkalsgat Safari's 2016

Posted: Tue Jan 19, 2016 2:04 pm
by Jakkalsgat
2016 PRYSLYS – WELTEVREDE, DOUGLAS ,NOORDKAAP

ROOIBOK
R 1 500 Grootram
R 1 300 Jongram
R 1 000 Ooi
VOLSTRUIS
R 900
ROOI HARTEBEES
R 3 500
GEMSBOK
R 4 500
KOEDOE
R 5 500 BO 48"
R 4 000 Bul
R 3 000 Koei
WATERBOK
R 2 800 Koei
ELAND
R 6 000 Koei
BLOUWILDEBEES
R 4 000

VERBLYF EN ANDER
SELFSORG OPSIE R 600 PER PERSOON PER DAG, EERSTE EN LAASTE DAG TEL SAAM AS 'N DAG.
MINIMUM 6 JAGTERS 2 NAGTE
INGESLUIT : SLAAPPLEK, BEDDEGOED, BREEKWARE, EETGEREI, POTTE EN PANNE
VUURMAAKHOUT, SLAGTER, SLAGHOK EN JAGBAKKIE. (SLAG: BINNEGOED UIT, KOP EN POTE AF)
AFSLAG VAN VELLE : R 50 PER KLEIN EN R 100 PER GROOTBOK. KUIPWERK: R 300 PER GROOTBOK ongeag van spesie.
VOLVERBLYF EN SPYSENIERINGS PRYSE BESKIKBAAR OP AANVRAAG.
DEPOSITO R 500 PER JAGTER BETAALBAAR BY BESPREKING

Geen drank word in die veld of op jagvoertuie toegelaat nie. Slegs kontant sal aanvaar word op laaste dag voor jy vertek van die plaas IN NOTE . Deposito kan nie teruggeeis word i.g.v kansellasies nie. Geen naweke word voorlopig uitgehou nie, slegs besprekings waarvan ‘n deposito en bewys van betaling ontvang is sal ‘n naweek bespreek word.

Naweke Beskikbaar:

28 April - 1 Mei (bespreek : Alwyn Kersfonds Komp)
19 - 22 Mei
16 - 19 Junie
30 Jun - 3 Jul (bespreek)
15 - 17 Jul
4 - 9 Aug
25 - 28 Aug
15 - 18 Sept

Jaco Stander
0824945587

jakkalsgat@hotmail.com

Re: Jakkalsgat Safari's 2016

Posted: Tue Jan 19, 2016 2:16 pm
by Jakkalsgat
2016 PRYSLYS – Klippoort - Orania Omgewing, NOORDKAAP

Gemsbok
R 4 500 M/V
Zebra
R 5 800 M/V
ROOI HARTEBEES
R 3 800 M/V
Swartwildebees
R 3 800 M
R 2 300 V
Blesbok
R 1 300 M/V
Springbok
R 850 M
R 750 V
Rooiribbok
R 1 900 M/V
Steenbok
R 1 900 M/V
Vlakvark
R 1 200 M/V
Duiker
R 1 900 M/V

VERBLYF EN ANDER
SELFSORG OPSIE R 700 PER PERSOON PER DAG, EERSTE EN LAASTE DAG TEL SAAM AS 'N DAG.
MINIMUM 6 JAGTERS 2 NAGTE MAKSIMUM 20 PERSONE
INGESLUIT : SLAAPPLEK, BEDDEGOED, BREEKWARE, EETGEREI, POTTE EN PANNE,
SLAGTER, SLAGHOK EN JAGBAKKIE. (SLAG: BINNEGOED UIT, KOP EN POTE AF)
AFSLAG VAN VELLE : R 50 PER KLEIN EN R 100 PER GROOTBOK. KUIPWERK: R 300 PER GROOTBOK ongeag van spesie.

DEPOSITO R 500 PER JAGTER BETAALBAAR BY BESPREKING. Slegs kontant sal aanvaar word op laaste dag voor jy vertek van die plaas IN NOTE . Deposito kan nie teruggeeis word i.g.v kansellasies nie. Geen naweke word voorlopig uitgehou nie, slegs besprekings waarvan ‘n deposito en bewys van betaling ontvang is sal ‘n naweek bespreek word.

Geen drank word in die veld of op jagvoertuie toegelaat nie.

Beskikbare Datums
14 - 17 April
28 April - 1 Mei (bespreek)
5 - 8 Mei
12 - 15 Mei
19 -22 Mei
26 - 29 Mei
2 - 5 Junie
9 - 12 Junie
16 - 19 Junie (bespreek)
23 - 26 Junie
30 Junie - 3 Julie

Weeksjagte kan ook tussen in bespreek word.

Jaco Stander
082 494 5587
jakkalsgat@hotmail.com

Re: Jakkalsgat Safari's 2016

Posted: Tue Jan 19, 2016 2:22 pm
by ruaanb
Baie goeie pryse dankie

Re: Jakkalsgat Safari's 2016

Posted: Tue Jan 19, 2016 9:14 pm
by baas
Jaco sal nog met jou praat.

Re: Jakkalsgat Safari's 2016

Posted: Thu Jan 21, 2016 11:46 am
by Jakkalsgat
2016 PRYSLYS – Rheeboksfontein - Hopetown, Noordkaap

Gemsbok
R 4 500 M/V
Trofee bo 38"
R 5 700
ROOI HARTEBEES
R 3 800 M/V
Trofee bo 23"
R 5 200
Koedoe
R 4 800 M
R 3 300 V
Trofee bo 46"
R 8 500
Blesbok
R 1 300 M/V
Trofee bo 16"
R 2 200
Rooibok
R 1 700 M
R 1 200 V
Trofee bo 23"
R 3 000
Rooiribbok
R 1 900 M/V
Trofee bo 6.5"
R 2 600
Steenbok
R 1 900 M/V
Trofee
R 2 600
Vlakvark
R 600 M/V
Trofee bo 9"
R 1 200

VERBLYF EN ANDER
SELFSORG OPSIE R 700 PER PERSOON PER DAG, EERSTE EN LAASTE DAG TEL SAAM AS 'N DAG.
SLEGS ALKOHOLIESE VERVERSINGS WAT BY GASTEHUIS SE KONTANTKROEG GEKOOP WORD MAG OP DIE PERSEEL GEBRUIK WORD. KOSPAKKIES KAN GEREEL WORD @ R80 PER KOSPAKKIE. ETES KAN GEREEL WORD BY GASTEHUIS.
MINIMUM 6 JAGTERS 2 NAGTE MAKSIMUM 8 PERSONE
INGESLUIT : SLAAPPLEK, BEDDEGOED, BREEKWARE, EETGEREI, POTTE EN PANNE,
SLAGTER, SLAGHOK EN JAGBAKKIE. (SLAG: BINNEGOED UIT, KOP EN POTE AF)
AFSLAG VAN VELLE : R 50 PER KLEIN EN R 100 PER GROOTBOK. KUIPWERK: R 300 PER GROOTBOK ongeag van spesie.

Slegs Bakkiejag (stapjag saam met gids in uitsonderlike gevalle). Alle jagwapens moet toegerus wees met ‘n knaldemper. Jaglisensies is verpligtend vir die Noordkaap en kan verkry word by die meeste poskantore in die provinsie. Geen drank word in die veld of op jagvoertuie toegelaat nie.

DEPOSITO R 500 PER JAGTER BETAALBAAR BY BESPREKING. Slegs kontant sal aanvaar word op laaste dag voor jy vertek van die plaas IN NOTE . Deposito kan nie teruggeeis word i.g.v kansellasies nie. Geen naweke word voorlopig uitgehou nie, slegs besprekings waarvan ‘n deposito en bewys van betaling ontvang is sal ‘n naweek bespreek word.

Beskikbare Datums

14 - 17 April
28 April - 1 Mei (bespreek)
5 - 8 Mei
12 - 15 Mei
19 -22 Mei
26 - 29 Mei
2 - 5 Junie
9 - 12 Junie
16 - 19 Junie (bespreek)
23 - 26 Junie
30 Junie - 3 Julie

Weeksjagte kan ook tussenin bespreek word.

Jaco Stander
082 494 5587
jakkalsgat@hotmail.com

Re: Jakkalsgat Safari's 2016

Posted: Thu Jan 21, 2016 2:09 pm
by LoopSoosStroop
Jakkalsgat wrote: KONTANT KROEG BY BLYPLEK MOET ONDERSTEUN WORD
Hoe nou?

Re: Jakkalsgat Safari's 2016

Posted: Thu Jan 21, 2016 2:15 pm
by Jakkalsgat
LoopSoosStroop wrote:
Jakkalsgat wrote: KONTANT KROEG BY BLYPLEK MOET ONDERSTEUN WORD
Hoe nou?
Ongelukkig het die mense 'n "on consumption" lisensie wat maak dat jy nie eie drank mag saam vat nie. Jy hoef egter nie te drink as jy nie wil nie.

Re: Jakkalsgat Safari's 2016

Posted: Sun Jan 24, 2016 10:08 am
by baas
Jakkalsgat wrote:
LoopSoosStroop wrote:
Jakkalsgat wrote: KONTANT KROEG BY BLYPLEK MOET ONDERSTEUN WORD
Hoe nou?
Ongelukkig het die mense 'n "on consumption" lisensie wat maak dat jy nie eie drank mag saam vat nie. Jy hoef egter nie te drink as jy nie wil nie.
Eish????
N man kan mos nie gaan jag en nie eers n doppie vat nie!

Re: Jakkalsgat Safari's Pryslyste 2016

Posted: Mon Feb 08, 2016 10:24 am
by Jakkalsgat
bump

Re: Jakkalsgat Safari's 2016

Posted: Mon Feb 08, 2016 10:35 am
by Jakkalsgat
2016 PRYSLYS – Klippoort - Orania Omgewing, NOORDKAAP

Gemsbok
R 4 500 M/V
Zebra
R 5 800 M/V
ROOI HARTEBEES
R 3 800 M/V
Swartwildebees
R 3 800 M
R 2 300 V
Blesbok
R 1 300 M/V
Springbok
R 850 M
R 750 V
Rooiribbok
R 1 900 M/V
Steenbok
R 1 900 M/V
Vlakvark
R 1 200 M/V
Duiker
R 1 900 M/V

VERBLYF EN ANDER
SELFSORG OPSIE R 700 PER PERSOON PER DAG, EERSTE EN LAASTE DAG TEL SAAM AS 'N DAG.
MINIMUM 6 JAGTERS 2 NAGTE MAKSIMUM 20 PERSONE
INGESLUIT : SLAAPPLEK, BEDDEGOED, BREEKWARE, EETGEREI, POTTE EN PANNE,
SLAGTER, SLAGHOK EN JAGBAKKIE. (SLAG: BINNEGOED UIT, KOP EN POTE AF)
AFSLAG VAN VELLE : R 50 PER KLEIN EN R 100 PER GROOTBOK. KUIPWERK: R 300 PER GROOTBOK ongeag van spesie.

DEPOSITO R 500 PER JAGTER BETAALBAAR BY BESPREKING. Slegs kontant sal aanvaar word op laaste dag voor jy vertek van die plaas IN NOTE . Deposito kan nie teruggeeis word i.g.v kansellasies nie. Geen naweke word voorlopig uitgehou nie, slegs besprekings waarvan ‘n deposito en bewys van betaling ontvang is sal ‘n naweek bespreek word.

Geen drank word in die veld of op jagvoertuie toegelaat nie.

Beskikbare Datums
14 - 17 April
28 April - 1 Mei (bespreek)
5 - 8 Mei
12 - 15 Mei
19 -22 Mei
26 - 29 Mei
2 - 5 Junie
9 - 12 Junie
16 - 19 Junie (bespreek)
23 - 26 Junie
30 Junie - 3 Julie

Weeksjagte kan ook tussen in bespreek word.

Jaco Stander
082 494 5587
jakkalsgat@hotmail.com

Re: Jakkalsgat Safari's 2016

Posted: Mon Feb 08, 2016 11:21 am
by Jakkalsgat
2016 PRYSLYS – WELTEVREDE, DOUGLAS ,NOORDKAAP

ROOIBOK
R 1 500 Grootram
R 1 300 Jongram
R 1 000 Ooi
VOLSTRUIS
R 900
ROOI HARTEBEES
R 3 500
GEMSBOK
R 4 500
KOEDOE
R 5 500 BO 48"
R 4 000 Bul
R 3 000 Koei
WATERBOK
R 2 800 Koei
ELAND
R 6 000 Koei
BLOUWILDEBEES
R 4 000

VERBLYF EN ANDER
SELFSORG OPSIE R 600 PER PERSOON PER DAG, EERSTE EN LAASTE DAG TEL SAAM AS 'N DAG.
MINIMUM 6 JAGTERS 2 NAGTE
INGESLUIT : SLAAPPLEK, BEDDEGOED, BREEKWARE, EETGEREI, POTTE EN PANNE
VUURMAAKHOUT, SLAGTER, SLAGHOK EN JAGBAKKIE. (SLAG: BINNEGOED UIT, KOP EN POTE AF)
AFSLAG VAN VELLE : R 50 PER KLEIN EN R 100 PER GROOTBOK. KUIPWERK: R 300 PER GROOTBOK ongeag van spesie.
VOLVERBLYF EN SPYSENIERINGS PRYSE BESKIKBAAR OP AANVRAAG.
DEPOSITO R 500 PER JAGTER BETAALBAAR BY BESPREKING

Geen drank word in die veld of op jagvoertuie toegelaat nie. Slegs kontant sal aanvaar word op laaste dag voor jy vertek van die plaas IN NOTE . Deposito kan nie teruggeeis word i.g.v kansellasies nie. Geen naweke word voorlopig uitgehou nie, slegs besprekings waarvan ‘n deposito en bewys van betaling ontvang is sal ‘n naweek bespreek word.

Naweke Beskikbaar:

Vol bespreek

Jaco Stander
0824945587

jakkalsgat@hotmail.com

Re: Jakkalsgat Safari's 2016

Posted: Thu Feb 25, 2016 10:24 am
by Jakkalsgat
2016 PRYSLYS – Klippoort - Orania Omgewing, NOORDKAAP

Gemsbok
R 4 500 M/V
Zebra
R 5 800 M/V
ROOI HARTEBEES
R 3 800 M/V
Swartwildebees
R 3 800 M
R 2 300 V
Blesbok
R 1 300 M/V
Springbok
R 850 M
R 750 V
Rooiribbok
R 1 900 M/V
Steenbok
R 1 900 M/V
Vlakvark
R 1 200 M/V
Duiker
R 1 900 M/V

VERBLYF EN ANDER
SELFSORG OPSIE R 700 PER PERSOON PER DAG, EERSTE EN LAASTE DAG TEL SAAM AS 'N DAG.
MINIMUM 6 JAGTERS 2 NAGTE MAKSIMUM 20 PERSONE
INGESLUIT : SLAAPPLEK, BEDDEGOED, BREEKWARE, EETGEREI, POTTE EN PANNE,
SLAGTER, SLAGHOK EN JAGBAKKIE. (SLAG: BINNEGOED UIT, KOP EN POTE AF)
AFSLAG VAN VELLE : R 50 PER KLEIN EN R 100 PER GROOTBOK. KUIPWERK: R 300 PER GROOTBOK ongeag van spesie.

DEPOSITO R 500 PER JAGTER BETAALBAAR BY BESPREKING. Slegs kontant sal aanvaar word op laaste dag voor jy vertek van die plaas IN NOTE . Deposito kan nie teruggeeis word i.g.v kansellasies nie. Geen naweke word voorlopig uitgehou nie, slegs besprekings waarvan ‘n deposito en bewys van betaling ontvang is sal ‘n naweek bespreek word.

Geen drank word in die veld of op jagvoertuie toegelaat nie.

Beskikbare Datums
14 - 17 April
28 April - 1 Mei (bespreek)
5 - 8 Mei
12 - 15 Mei
19 -22 Mei (bespreek)
26 - 29 Mei
2 - 5 Junie
9 - 12 Junie
16 - 19 Junie (bespreek)
23 - 26 Junie
30 Junie - 3 Julie

Weeksjagte kan ook tussen in bespreek word.

Jaco Stander
082 494 5587
jakkalsgat@hotmail.com

Re: Jakkalsgat Safari's Pryslyste 2016

Posted: Thu Feb 25, 2016 11:34 pm
by Heinds
Ek wens van die jagplekke was bietjie nader aan ons. Sou skade gemaak het!

Re: Jakkalsgat Safari's 2016

Posted: Tue Jan 24, 2017 8:56 am
by Jakkalsgat
2017 PRYSLYS – Klippoort - Orania Omgewing, NOORDKAAP

Gemsbok
R 4 500 M/V
Zebra
R 5 800 M/V
ROOI HARTEBEES
R 3 800 M/V
Swartwildebees
R 3 800 M
R 2 300 V
Blesbok
R 1 300 M/V Nie Beskkbaar vir jag
Springbok
R 850 M
R 750 V
Rooiribbok
R 1 900 M/V
Steenbok
R 1 900 M/V
Vlakvark
R 1 200 M/V
Duiker
R 1 900 M/V

VERBLYF EN ANDER
SELFSORG OPSIE R 800 PER PERSOON PER DAG, EERSTE EN LAASTE DAG TEL SAAM AS 'N DAG.
MINIMUM 6 JAGTERS 2 NAGTE MAKSIMUM 20 PERSONE
INGESLUIT : SLAAPPLEK, BEDDEGOED, BREEKWARE, EETGEREI, POTTE EN PANNE,
SLAGTER, SLAGHOK EN JAGBAKKIE. (SLAG: BINNEGOED UIT, KOP EN POTE AF)
AFSLAG VAN VELLE : R 50 PER KLEIN EN R 100 PER GROOTBOK. KUIPWERK: R 300 PER GROOTBOK ongeag van spesie.

DEPOSITO R 500 PER JAGTER BETAALBAAR BY BESPREKING. Slegs kontant sal aanvaar word op laaste dag voor jy vertek van die plaas IN NOTE . Deposito kan nie teruggeeis word i.g.v kansellasies nie. Geen naweke word voorlopig uitgehou nie, slegs besprekings waarvan ‘n deposito en bewys van betaling ontvang is sal ‘n naweek bespreek word.

Geen drank word in die veld of op jagvoertuie toegelaat nie.

Weeksjagte kan ook tussen in bespreek word.

Jaco Stander
082 494 5587
jakkalsgat@hotmail.com[/quote]

Re: Jakkalsgat Safari's 2016

Posted: Tue Jan 24, 2017 9:11 am
by DawieKotze
Jakkalsgat wrote:2016 PRYSLYS – Klippoort - Orania Omgewing, NOORDKAAP
[/quote]

Dit moet seker lees "2017 PRYSLYS" ?