Re: 9mm Karabyn/AR opsies
Posted: Thu Mar 06, 2025 12:46 pm
Dankie Arnold!Arnold wrote: Thu Mar 06, 2025 11:19 amDie baie kort AR15 het probleme maar hierdie is tipies 10.5" en korter. Vir die 11.5" en langer is daar genoeg dwell time en self die 10.3/5" deur 'n goeie vervaardiger loop seepglad.Ds J wrote: Wed Mar 05, 2025 8:56 pm Goeienaand, enkele opmerkings:
- die heel kort ("shorty" / 6" - 12") AR-tipe gewere gee makliker storings - dit het iets met druk te doen;
- as ek reg onthou is 14" die minimum wat sportskuts verkies omdat dit met byna enige ammunisie en onder enige temperatuur betroubaar funksioneer;
- wat van 'n AK-tipe in 223? Die AK-basis het homself baie deeglik in Afrika bewys;
Die sport skuts kies langer lope om die spesifieke faktor (150 -> 55gr @ 2800 fps) te maak en die langer lope het dan 'n langer gas stelsel wat maak dat die geweer se recoil impuls baie sagter voel. Vir sportskiet is daar geen voordeel om korter te gaan nie.