Hallo julle
Ek het reeds die lightforce 170mm, maar die riflemount. Tans was hy altyd maar nog gebruik as 'n handheld, en het ek die brackets wat jy op jou scope monteer, erens verloor. Is dit moontlik om daardie brackets los te koop?
As ek dit nou in eenvoudiger taal kan se: Die lightforce wat ek het, lyk nes die handheld, maar het skroefdraad onder aan die handvatsel vir die bracket om in te draai.
Groetnis
POnkie
Lightforce vs Night stalker
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Lightforce vs Night stalker
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- MEERKAT
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Re: Lightforce vs Night stalker
Ponkie
Praat met Johan by Bayguns in Mosselbaai hy sal jou kan help met so fitting.
Mooi loop
MEERKAT
Praat met Johan by Bayguns in Mosselbaai hy sal jou kan help met so fitting.
Mooi loop
MEERKAT
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1591
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Lightforce vs Night stalker
Lees vanaand weer hierdie topic raak wat ek so tyd terug begin het. Wil maar net se dat ek toe n goeie kopie gekry het op stalker daardie tyd, gemaak soos ek raakgelees het hier en skerm, waar hy by skroef indraai n bietjie korter gesny. Dit werk soos n bom,die lig maak n baie beter kol en mens kan meer as genoeg sien.
Ek het nou al n hele paar keer met hom gejag en is dood tevrede. Dankie vir die manne wat so goed gehelp het!
Groete
Danie
Ek het nou al n hele paar keer met hom gejag en is dood tevrede. Dankie vir die manne wat so goed gehelp het!
Groete
Danie