Page 2 of 2
Re: 6SLR En 103Eldx
Posted: Sat Oct 18, 2025 6:48 pm
by Capt. Yoda
Alberts wrote: Sat Oct 18, 2025 4:50 pm
Alberts wrote:Asking for a friend
Die plan is om 103Eldx te laai met VVN560.
Ek het op QL gesien (as my berekeninge reg is) dat N560 my min of meer by 3200fps plus gaan uitbring teen so +- 55k druk
VV het nie ñ min en max lading vir die N560 op die 105/103 gr punt nie.
Ek sal dit waardeer as iemand wat al die oefening deur is, of op QL kan kyk om vir my ñ vertrekpunt te gee..
Die loop is 28"
Dop Vol 54,2gr
Laai Tpl: 70,2
Max Tpl: 71,2
Groete Sarel
Sent from my iPhone using Tapatalk
45,1gr@3245
45,3@3276
Sent from my iPhone using Tapatalk
44.6gr vir 3209fps @ so 61k druk
43.3gr vir 3115fps @ 55k druk
Re: 6SLR En 103Eldx
Posted: Sat Oct 18, 2025 6:50 pm
by Capt. Yoda
Is die spoed by die loop gemeet?
Re: 6SLR En 103Eldx
Posted: Sat Oct 18, 2025 7:10 pm
by Alberts
Capt. Yoda wrote:Is die spoed by die loop gemeet?
Ja spoed is met Magneto gemeet
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: 6SLR En 103Eldx
Posted: Mon Oct 20, 2025 8:07 am
by Alberts
Capt. Yoda wrote:Alberts wrote: Sat Oct 18, 2025 4:50 pm
Alberts wrote:Asking for a friend
Die plan is om 103Eldx te laai met VVN560.
Ek het op QL gesien (as my berekeninge reg is) dat N560 my min of meer by 3200fps plus gaan uitbring teen so +- 55k druk
VV het nie ñ min en max lading vir die N560 op die 105/103 gr punt nie.
Ek sal dit waardeer as iemand wat al die oefening deur is, of op QL kan kyk om vir my ñ vertrekpunt te gee..
Die loop is 28"
Dop Vol 54,2gr
Laai Tpl: 70,2
Max Tpl: 71,2
Groete Sarel
Sent from my iPhone using Tapatalk
45,1gr@3245
45,3@3276
Sent from my iPhone using Tapatalk
44.6gr vir 3209fps @ so 61k druk
43.3gr vir 3115fps @ 55k druk
Ek het die naweek gou ñ ladder geskiet.. Dit lyk of ek op 43,5/43,6 gaan eindig..
Baie dankie vir die hulp.
Groete Sarel
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: 6SLR En 103Eldx
Posted: Mon Oct 20, 2025 9:31 am
by tripodmvr
Baie sinvolle besluit. Ek is maar konserwatief as dit by QL en berekende druk kom. Sovêr het my voorstelle wat naby 55K psi toon goed gewerk.
Re: 6SLR En 103Eldx
Posted: Mon Oct 20, 2025 11:50 am
by Capt. Yoda
Hulle skiet elk geval mooi met 103-108gr koels om en by 3130fps uit n 28" loop