Het rukkie terug al gaan skiet maar skryf nou eers op. Het die Interlock geskiet met 'n S335 begin lading en ook met 'n lading met 'n ander blik S365. Die S335 skiet eintlik baie lekker, dis interessant hoe die skoot gevoel en terugskop verskil vir basies die selfde spoed? Baie subjektief natuurlik.
Loop lengte is 526 mm en dop water kapasiteit is 70 grein.
Groepe is al meer bruikbaar maar kan nog bietjie beter.
165 gr Interlock BTSP met S365 - kopkrapper
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: 165 gr Interlock BTSP met S365 - kopkrapper
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 165 gr Interlock BTSP met S365 - kopkrapper
Hier is QL antwoorde vir wat dit werd is.
Lot 101 brand effe stadiger as die norm
56.6gr vir 2715vps druk 48K psi
59.0gr vir 2827vps druk 55K psi
S335
46.3gr vir 2653vps druk 58K psi
!65gr en S335
33.2gr vir 2040vps - dopvulling 58%. Moet liefs nie laer gaan as 33gr nie.
110gr en S365
57.9gr vir 3006vps. S335 behoort beter te vaar met vinniger drukpiek. QL wys dat slegs 1mm van die koeël in die nek is. Is dit wel so?

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: 165 gr Interlock BTSP met S365 - kopkrapper
My doppe is redelik lank, maar ja, nie baie koeel in die dop nie. Sal dalk so 1/1,5 mm dieper seat volgende rondte.tripodmvr wrote: Sat Apr 25, 2026 1:00 pm 110gr en S365
57.9gr vir 3006vps. S335 behoort beter te vaar met vinniger drukpiek. QL wys dat slegs 1mm van die koeël in die nek is. Is dit wel so?
As ek steeds hierdie S365 wil gebruik en laai vir maks spoed met die 110 gr koeel, waar kan ek stop? Somchem se maks is 60 gr vir 3158 fps met die einste Speer 110 gr koeel. Hulle gebruik COL 76.3 mm.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering