Geluk met die lang nekke, ek kan sien die 375 l? na aan die hart - kameelperd en joune
Raves







Oom Flip - soos ek vir Oom gese het, Oom sal nie jammer wees nie, het laasnaweek weer groot marankas met myne gemaak! Laai hom met 165gr Barnes TTSX en Oom sal nooit terugkyk nie!!Flip Fouche wrote:
Ek gaan maar eers na die 300WSM kyk voor die 375 Ruger.
Groete
FLIP

Daar is nou baie baie baie stock, groete willemPieter Vorster wrote: Daarsy, so val die langnekke!!!!! Baie geluk!
Wouter (en die foto's op hierdie thread....) het my finaal oortuig om ook die 270gr TSX'e te laai vir my .375h&H. Kan iemand my asb. laat weet waar ek in die Pta -oos omgewing van hulle kan koop teen 'n billike prys?? Ek het reeds vir Zimbi, Safari & Outdoor en VLT geskakel..... geen voorraad. Ek het 'n geleentheid van daar af op Grootfontein to einde April.
![]()
![]()
Sorry vir die hi-jack
![]()
![]()
![]()





Hennie,Hartskoot Hennie wrote: Hi Wouter.
Kan jy dalk asb. vir ons 'n lading gee om te probeer met die 270gr TSX vir 'n .375H&H?


Oom WoutaWouter Roets wrote: Willem
Dit is nou wonderlike nuus! Ek is ook juis laag op die 270gr 375's.
Ek se altyd dat geen koeel onvaalbaar of volmaak is nie maar Barnes in veral die TSX begin daai stelling erg onder druk sit!
Groetnis
Wouter

Goeie eenKoos Barnard wrote: Wouter
Kom nou, as daar Holland & Holland agter die kaliber staan maak dit nie saak of jy Barnes of Impala of 'n elanddr*l laai nie, die bokke sal val![]()
![]()
Mooi loop


Willem,immelmanw wrote: Stefan, het jy nog enige verlof oor?


He he heVdWalt wrote: 36 Dae oor drie jaar siekverlof. ... Die winter is rof!![]()

ha ha ha ha !!!immelmanw wrote: Stefan is nou vinnig besig om die siekverlog op te gebruik......hy gaan nou in die kraamverlog begin inklim......