Dit klink na n bargain, ek het bietjie gebel......airgunfanatix, nie naby die prys nie, francois, kan jy vir ons ook kry? Hoe lank sal dit neem?Francois Marais wrote: Geno/G-force
Daai is n nice geweer......lyk my ek sal die Daystate hier kan land vir so 18000...![]()
![]()
Dis nou rock bottom, dealer price....dan natuurlik nog die scope.....
Mooi loop
Francois
Help met n keuse
-
Rfourie
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Sun Dec 05, 2010 10:52 pm
Re: Help met n keuse
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Help met n keuse
SMK
Maat, daai prys is soos ek geskryf het, rock bottom dealer prys, en ook nie vasgestel nie, sommer so n vinnige som inni kop gemaak.......retail gaan in die omgewing van 25-28000 wees, dis nu as ek moet n wille raaiskoot vat......

ablm468
Re: Help met n keuse
Francois
Jyt gevra wat kos 'n duiksilinder, ek het R3000 vir myne nuut betaal maar mens kan soms tweedehanses vir onder 'n R1000 optel by duikwinkels. Shop net bietjie rond mens kry bargains in die junkmail ook.
Hansman

- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Help met n keuse
Francois, dit lyk my jou soek is oor. Vir daardie prys moet jy die Daystate gryp. Jy sal nie spyt wees.
As jy n duiksilinder koop, koop eenkeer en koop klaar. Dit moet n 300 bar wees. Hulle maak n geweer tot 20 keer meer kere vol as n 230 bar. Onthou, as jou geweer tot 200 bar kan volmaak, gaan jy dit maar 2 of 3 keer doen met n 230 bar silinder voordat hy dit nie meer kan maak tot by 200 bar. Met n 300 bar gaan jy dit n hele klomp keer doen voordat hy nie meer by 200 bar kan uitkom nie.

Zack Benade
Re: Help met n keuse
Hallo Piet
Die skuba clubs wil nie ons bottels tot 300Bar pomp nie. Hulle se dit raak gevaarlik.
Groete
Zack
Die skuba clubs wil nie ons bottels tot 300Bar pomp nie. Hulle se dit raak gevaarlik.
Groete
Zack
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Help met n keuse
Ja dis die probleem maar as jy vriende het by die brandweer maak hulle dit vol tot 300bar en nog verniet ook. Scuba winkels vra so R30 a fill. Iets om in ag te neem as jy pcp wil koop....
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Help met n keuse
Manne
Toe ek nog daar die goed geskiet het was ek so bang vir daardie bottel dit was nie eers snaaks nie.As daardie ding boom maak maak hy n moerse boom jou kar tyre is maar so 2/3 bar
Beretta
Toe ek nog daar die goed geskiet het was ek so bang vir daardie bottel dit was nie eers snaaks nie.As daardie ding boom maak maak hy n moerse boom jou kar tyre is maar so 2/3 bar
Beretta
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Help met n keuse
303, vir R30.00 kan jy omtrent 7000 skote skiet. Dit is 0,0042 sent/skoot. Dit is n weglaatbaar klein bedragie vir al die lekker.
Beretta, as jy die goed reg hanteer, en hou by die veiligheids maatreels en jou goed laat toets by mense wat ken, is dit baie veilig.
As die duik plekke n kompressor het wat die kapasiteit het om 300 bar te vul, is dit net so veilig soos die wat 200 bar vul.
Beretta, as jy die goed reg hanteer, en hou by die veiligheids maatreels en jou goed laat toets by mense wat ken, is dit baie veilig.
As die duik plekke n kompressor het wat die kapasiteit het om 300 bar te vul, is dit net so veilig soos die wat 200 bar vul.
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Help met n keuse
Hierdie is een van die beste stories wat ek nog ooit gelees het wat iemand geskryf het oor sy hartsbegeerte geweer. Die skrywer is Derek van der Merwe van Pretoria.
Uitstekend...!!!!
http://www.airrifle.co.za/showthread.ph ... t=Daystate
Hier is nog n artikel dieselfde persoon geskryf het van die elektroniese Daystate's. weer uitstekend

Last edited by Piet Breedt on Thu Mar 29, 2012 8:54 pm, edited 1 time in total.
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Help met n keuse
Ek het die storie hierbo vir die eienaars van Daystate gestuur, en hulle was hoogs beindruk daarmee. As ek reg gehoor het, het hulle toestemming gevra om dit in n Europese luggeweer tydskrif te plaas.
Mooi so Derek..!!!
Mooi so Derek..!!!
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Help met n keuse
Wel ek kry defnitief nie 7000 skote uit my silinder se volmaak nie. Hang af van jou geweer se operating pressure. Ja Derek skryf mooi stories maar jy moet ook baie geld he vir n geweer wat n lectric switch gebruik vir sneller. Jy kan n baie grand jaggeweer koop vir daardie geld en dan kan jy nog biltong maak ook, bly maar jou keuse. Die skiet sport is maar duur en om in elke rigting te gaan en die beste koop is nie moontlik vir almal.
- jacojrdn
- Sr. Member

- Posts: 305
- Joined: Sun Nov 27, 2011 1:31 pm
Re: Help met n keuse
FrancoisFrancois Marais wrote: Piet/G-force/Manne
Dankie vir al julle terugvoer, word baie waardeer, ek sal nog maar luister en uitkyk, maar lyk my die Daystate Airwolf in 5mm is maar die ding wat ek sal voor gaan......
Ek sien die ander fabrikate het pompe en sulke goete, maar Daystate het net n koneksie tube as accessory op hulle site, wat gebruik man dan om die gun vol te maak, en wat kos die gas/lug houer.......
Mooi loop
Francois
Nog n rede waarom die duik silinder beter is, is dat die"compressor" n "air dryer" het so al die vog word verwyder voor dit in die silinder gepomp word. Dit verhoed dat jy korosie aan die binne kant van die geweer se silinder kry en die rubber seels hou ook langer want daar is nie water in die silinder wat die smeer middel af was nie.
Jaco
S410 Air arms,.22 Anchutz,.22 Remington,.243 Win Musgrave,.303 Brit,Blaser R8 .223 Rem,R8 .300 Win Mag,
R8 .375 H&H Mag, Tikka T3X CTR 6.5 Creed, CZ Rami 9mm.22 Beretta,9mm Walther P38,.44 mag 7.5 SS Ruger SBH ,S&W XVR 460,12 boor pomp.
R8 .375 H&H Mag, Tikka T3X CTR 6.5 Creed, CZ Rami 9mm.22 Beretta,9mm Walther P38,.44 mag 7.5 SS Ruger SBH ,S&W XVR 460,12 boor pomp.
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Help met n keuse
303, ja die prys van n top PCP luggeweer is in baie gevalle meer as n jaggeweer. Maar glo my, as jy die kopskuif kan maak om een te koop om jou skietvernuf te verbeter, sal jy die resultate sien. Baie meer as met al die duisende rande wat jy spandeer het om al die super duper herlaai gadgets te koop, duurder scopes op te sit ens. Jy kry 100 maal meer oefening agter die sneller as met enige ander geweer. Jy hoof nie na n skietbaan te ry om te oefen nie. Jy doen dit sommer in jou agterplaas, of soos ek maak voor n groot kompetisie, binne in die huis.
Die feit dat daar geen, of byna geen recoil is nie, maak dat die luggewere al jou foute in jou skiet mondering en tegnieke uitwys, wat jy nooit andersins sou raaksien met n geweer wat recoil, selfs met n .22 rimfire. Dit is die goedkoopste manier van jou skietvernuf beoefen, selfs met die aankoop prys van die geweer ingesluit wat jy kan kry.
Jy hoof nie n baie duur top of the range geweer te koop om al die voordele daarvan te benut nie. Die Air Arms S400 is in my o? die beste waarde vir geld geweer wat daar is, en hulle is uiters akkuraat. Daar was nog beina elke jaar n lid van ons span met so een in die Nasionale span tussen al die baie duur gewere. Hulle kan skiet, en kos maar so in die omgewing van R 7500.00. Maar as jy vra wat die beste en nice'te is, soder dat prys n groot issue is soos FM gevra het, dan kyk jy na die baie duur gewere soos Daystate ens.
FM, jy kan vir jou n handpomp aanskaf vir die volmaak van die geweer, maar ek sal dit glad nie aanbeveel, tensy jy n fitness fanatic is wat baie hou van harde ligaamlikke oefening. Dit is verskriklikke harde werk om met daardie pompe vol te maak, en nie die moeite werd nie.
Hier is so groepie of 2 wat die verstommende akkuraatheid van hierdie luggewere demonstreer.
Hier is n 5 skoot groep op 50m van die bank af met my Walther
Al die skietery vind buite in die wind en weer plaas, en nie binneshuis
[img width=560 height=420]http://i746.photobucket.com/albums/xx10 ... inator.jpg[/img]
Hierdie is n 5 skoot groep op 50m geskiet vanaf die sit sonder rus posisie op 50m met my Steyr. Dit was geskiet op die padle van die teikens waarop ek oefen. Jy skiet deur n gaatjie agter op die paddle
[img width=560 height=420]http://i746.photobucket.com/albums/xx10 ... 110006.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i746.photobucket.com/albums/xx10 ... 110008.jpg[/img]

En as jy rerig jou skiet wil verbeter koop jy n springgeweer. Hy straf jou vir die kleinste foutjie in jou tegniek omdat hulle so hold sensitive is.
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Help met n keuse
303, ek stem nie heeltemal saam jou nie, maar ja, n spring geweer vereis weer n ander disipline wat jou ook baie kan leer, veral van deurvolg. Die feit dat n spring geweer n unieke aksie het, met n sprong aksie, maak dat jy nie jou foute so duidelik kan identifiseer soos met n PCP nie, maar iou straf soos jy tereg s?. Maar dit is moeilik om dan te sien wat jy fout doen. Met n PCP kan jy dit baie duidelik sien in jou scope.
Last edited by Piet Breedt on Mon Apr 02, 2012 10:41 pm, edited 1 time in total.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Help met n keuse
Piet/Jaco
Baie dankie vir julle terugvoer, ek sal maar nader na die tyd toe daar op julle knoppies druk vir n duik silinder, miskien hier ook bietjie rondkrap.....
Mooi loop
Francois
Baie dankie vir julle terugvoer, ek sal maar nader na die tyd toe daar op julle knoppies druk vir n duik silinder, miskien hier ook bietjie rondkrap.....
Mooi loop
Francois