Flip nel wrote:Ek het nie eers geweet hulle het hom nou in 9.3 uitgebring nie, Quickload het hom nie maar ek gaan Hornady se GMX wat naby dit is gebruik en gou kykGun oil wrote:Ek is dood seker oor die punte Flip. Kyk gerus op die internet. Dis n loodvrye monolitiese punt.
9.3 x 62 herlaai data
-
Gun oil
- Newbie

- Posts: 29
- Joined: Mon Jun 25, 2018 12:06 am
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Make sure what you are aiming at before you squeeze the trigger.
-
Gun oil
- Newbie

- Posts: 29
- Joined: Mon Jun 25, 2018 12:06 am
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Baie dankie vir jou terugvoer Flip!! Sal begin laai en laat weet!! Die hulp word opreg waardeer!!
Make sure what you are aiming at before you squeeze the trigger.
-
Gun oil
- Newbie

- Posts: 29
- Joined: Mon Jun 25, 2018 12:06 am
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Flip, ek sien hier op van die besprekings punte dat van die ouens aangeraai is om tot en met 58gr S335 te laai om n spoed van 2450 te kry. Is die 50gr dan net n baie veilige opsie of moet ek eerder net daar begin en op beweeg tot ek n beter groeppering kry?
Make sure what you are aiming at before you squeeze the trigger.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 9.3 x 62 herlaai data
As jy die OBT teorie bestudeer dan is die eerste keuse die gebruik van die hoogste node met veilige drukvlakke van so 5000 psi onder die maksimum drukvlak. Gewoonlik is daar 'n spoed wat naby aan 2350vps is waar die meeste 9.3's akkuraatheid verkry. Om nou net "ter wille van" 'n ekstra 100vps byvoeg gaan niks bereik nie. Meer terugslag, ekstra dryfmiddel en geen bate daarvoor nie.Gun oil wrote:Flip, ek sien hier op van die besprekings punte dat van die ouens aangeraai is om tot en met 58gr S335 te laai om n spoed van 2450 te kry. Is die 50gr dan net n baie veilige opsie of moet ek eerder net daar begin en op beweeg tot ek n beter groeppering kry?
Jy het die geweer juis aangekoop omdat hy goed met konvensionele koeëls vaar weens die laer spoed.
Laat Flip jou help om die node van jou geweer te benut.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2484
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Het jy toegang tot 'n cronograaf, ek glo maar in laag begin want het self al gesien in my eie 338 dat ek nog ver van die maksimum is dan wys hy druk en is die spoed baie hoog. As jy toegang het tot 'n cronograaf sou ek begin by 50gr en net een doppie laai, dan weer 51, 52 en 53, en elke slag die spoed meet en kyk vir druk tekens. Bring dan die data dan kyk ek op quickload waar jou node is. Moet asb. nie verby 2400 fps gaannie. die E tips weet ek gee meer druk as gewone koeels soos accubond. Wees maar eerder veilig werk op daarna. Wil net by oom Tripod byvoeg die 9.3x62 gee baie goeie resultate met gewone standaar koeels oor die spoed stadig is.Gun oil wrote:Flip, ek sien hier op van die besprekings punte dat van die ouens aangeraai is om tot en met 58gr S335 te laai om n spoed van 2450 te kry. Is die 50gr dan net n baie veilige opsie of moet ek eerder net daar begin en op beweeg tot ek n beter groeppering kry?
Ek laai vir my 24" loop 9.3 gewone pmp 286gr Pro-ams en kry baie goeie resultate tot met Eland.
Daar is 'n node by 2240 fps met 286 gr Pro-ams wat vir nader skote baie goeie resultate sal gee.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4790
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Na 'n baie lang aftyd (hiatus in Engels) het ek teruggekeer tot geweer laai. Darem my vrye tyd opgeneem deur pistool te laai
Ek het Saterdag die lading gaan toets en was beindruk lyk na 'n goeie bos lading.
9.3X62 22 duim loop.
286gr Pro Amm
S341
CCI250
74,88gr H2O
56gr 2110 2103 2099 2109 - lyk na die Node. Is dit te stadig vir <100m?
56.5gr 2100 2137 2195 2155
Een Pro Amm winkel getoets 2148vps geweer was ingestel op hulle.
Ek heg die teiken aan want dit het ook so paar vrae. Ek het begin om oor die stokke te skiet. Die geweer is moeilik om op die bank te skiet - die voorlaai is klein en dis 'n gemors om elevasie te kry op die 3 poot en tafel. Doelwit was om oor die Chrony te skiet
Maar toe ek sien dinge loop mooi stel ek maar op op die tafel. Ek het 7 skote so gemerk die 8ste een van die stok was 'n raps regs. Alles op 100m.
Die rak ammu 286gr die swartkol en die gelaaide rondtes teen +- selfde spoed tref 14-16cm hoër! Is dit moontlik of rook ek iets.
Ek het Saterdag die lading gaan toets en was beindruk lyk na 'n goeie bos lading.
9.3X62 22 duim loop.
286gr Pro Amm
S341
CCI250
74,88gr H2O
56gr 2110 2103 2099 2109 - lyk na die Node. Is dit te stadig vir <100m?
56.5gr 2100 2137 2195 2155
Een Pro Amm winkel getoets 2148vps geweer was ingestel op hulle.
Ek heg die teiken aan want dit het ook so paar vrae. Ek het begin om oor die stokke te skiet. Die geweer is moeilik om op die bank te skiet - die voorlaai is klein en dis 'n gemors om elevasie te kry op die 3 poot en tafel. Doelwit was om oor die Chrony te skiet
Die rak ammu 286gr die swartkol en die gelaaide rondtes teen +- selfde spoed tref 14-16cm hoër! Is dit moontlik of rook ek iets.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Carl on Mon Jun 10, 2019 8:53 pm, edited 1 time in total.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13506
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Die rak ammo is seker met n ander kruit gelaai, ander ontbranding, druk kurwes en ander loop oselasie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4790
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Dan is my gelaaide ammunisie beter waarde vir geld, ek kan dus verder skiet met dieselfde lading en patroonCapt. Oblivious wrote:Die rak ammo is seker met n ander kruit gelaai, ander ontbranding, druk kurwes en ander loop oselasie
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13506
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Jy sien
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Boomstomp
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Wed Jun 04, 2014 3:40 pm
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Ek het vandag ladings gaan bevestig vir my CZ Fullstock 9.3x62 (onthou loop net 20.5").
Lekker lading op ou einde:
Barnes TTSX 250gr
53.7gr S335
CCI250
+/- 2365vps
die "cold bore" skoot is op 100m so 2cm hoër as res, maar 3 skote daarna het mekaar gesny
Volgende naweek gaan ek hom probeer toets op 'n gemsbok!
Lekker lading op ou einde:
Barnes TTSX 250gr
53.7gr S335
CCI250
+/- 2365vps
die "cold bore" skoot is op 100m so 2cm hoër as res, maar 3 skote daarna het mekaar gesny
Volgende naweek gaan ek hom probeer toets op 'n gemsbok!
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2484
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Mooi man, daai gemsbok gaan nie weet wat hom getref het nie.Boomstomp wrote:Ek het vandag ladings gaan bevestig vir my CZ Fullstock 9.3x62 (onthou loop net 20.5").
Lekker lading op ou einde:
Barnes TTSX 250gr
53.7gr S335
CCI250
+/- 2365vps
die "cold bore" skoot is op 100m so 2cm hoër as res, maar 3 skote daarna het mekaar gesny
Volgende naweek gaan ek hom probeer toets op 'n gemsbok!
- Askari
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
Re: 9.3 x 62 herlaai data
My 9.3 het komende naweek 'n afspraak met 'n eland net buite Luckhoff. 250gr Peregrine/56.4gr S335/2318 vt/s. Ek glo nie daar gaan 'n 2e "date" wees nie 
Gooi lood!!!!
-
RugerBoy
- Full Member

- Posts: 151
- Joined: Tue Nov 11, 2014 5:09 pm
Re: 9.3 x 62 herlaai data
More Manne
Iemand al begin om van die Nuwe kruit te gebruik vir die 9,3 en n lading en advies het om te deel.
Wil graag 286g Hornady interlock laai
Dankie vir die deel
Iemand al begin om van die Nuwe kruit te gebruik vir die 9,3 en n lading en advies het om te deel.
Wil graag 286g Hornady interlock laai
Dankie vir die deel
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Blykbaar is Norma 203-B die kruit vir die 9.3
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Hoenderhokkie
- Newbie

- Posts: 30
- Joined: Fri Jan 30, 2015 4:36 pm
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Môre almal
Ek het ook nou oorgeskakel vanaf S335 na Norma 203B kruit vir my 9.3x62. Is daar iemand wat dit al gebruik het en my kan help met 'n begin lading vir die 250gr Nosler Accubond? Ek gebruik Sako doppe (gem. dop volume: 77.46g), met 'n 83mm TPL, uit 'n 22" loop met 'n 1:14" twist.
Groete
Jacques

Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Start at 54.5 grains and do not exceed 2565 fps.Hoenderhokkie wrote: Thu Jul 08, 2021 9:47 am Môre almal
Ek het ook nou oorgeskakel vanaf S335 na Norma 203B kruit vir my 9.3x62. Is daar iemand wat dit al gebruik het en my kan help met 'n begin lading vir die 250gr Nosler Accubond? Ek gebruik Sako doppe (gem. dop volume: 77.46g), met 'n 83mm TPL, uit 'n 22" loop met 'n 1:14" twist.
Groete
Jacques
You should find a node between 2460 to 2470 fps.
Norma 203B is "better" suited to 286 grain bullets.
Last edited by Dale SH on Fri Jul 09, 2021 6:37 pm, edited 1 time in total.
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
-
Boomstomp
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Wed Jun 04, 2014 3:40 pm
Re: 9.3 x 62 herlaai data
HI Dale
Would Norma 202 work for 250gr bullets in a 20.5" barrel? Or is there a more suitable Norma powder for that bullet & barrel length combination?
Kind regards
B
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: 9.3 x 62 herlaai data
YesBoomstomp wrote: Fri Jul 09, 2021 5:46 pmHI Dale
Would Norma 202 work for 250gr bullets in a 20.5" barrel? Or is there a more suitable Norma powder for that bullet & barrel length combination?
Kind regards
B
Norma 202, Reloder 12, Vihtavouri N530 etc would be best for the "lighter" bullets in a shorter barrel.
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
-
Hoenderhokkie
- Newbie

- Posts: 30
- Joined: Fri Jan 30, 2015 4:36 pm
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Hi Dale
Thanks for the feedback, I will report on my findings. Unfortunately it seems that I have'nt done enought homework when I chose the powder to replace S335!!
Kind regards
Jacques
Thanks for the feedback, I will report on my findings. Unfortunately it seems that I have'nt done enought homework when I chose the powder to replace S335!!
Kind regards
Jacques
-
Boomstomp
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Wed Jun 04, 2014 3:40 pm
Re: 9.3 x 62 herlaai data
thanks!Dale SH wrote: Fri Jul 09, 2021 6:36 pmYesBoomstomp wrote: Fri Jul 09, 2021 5:46 pmHI Dale
Would Norma 202 work for 250gr bullets in a 20.5" barrel? Or is there a more suitable Norma powder for that bullet & barrel length combination?
Kind regards
B
Norma 202, Reloder 12, Vihtavouri N530 etc would be best for the "lighter" bullets in a shorter barrel.
-
Hoenderhokkie
- Newbie

- Posts: 30
- Joined: Fri Jan 30, 2015 4:36 pm
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Hi Dale
I finally got around to load for the 9.3. I used Remington Large Rifle primers and 250gr Nosler Ballistic Tip instead of the 250gr Nosler Accubond.
54.5g Norma 203B - 2322 fps
- 2283 fps
- 2262 fps
56g Norma 203B. - 2330 fps
- 2368 fps
- 2367 fps
The Caldwell chronograph was 5m from the muscle. What do you recommend?
Regards
Jacques
I finally got around to load for the 9.3. I used Remington Large Rifle primers and 250gr Nosler Ballistic Tip instead of the 250gr Nosler Accubond.
54.5g Norma 203B - 2322 fps
- 2283 fps
- 2262 fps
56g Norma 203B. - 2330 fps
- 2368 fps
- 2367 fps
The Caldwell chronograph was 5m from the muscle. What do you recommend?
Regards
Jacques
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Die ES is redelik groot en dit kan wees a.g.v. lae druk. Met die gegewe inligting sal ek kyk na 58gr om 'n spoed naby aan 2460vps te kry. Druk is veilig en beter om gasseël en laer ES te bewerkstellig.
Die 54,5gr lading is naby aan 'n node as ek die hoër spoed van die 3 beskou. Hoe het die groepering gelyk?
Die 54,5gr lading is naby aan 'n node as ek die hoër spoed van die 3 beskou. Hoe het die groepering gelyk?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Yip
58.0 to 58.1 grains
2455 to 2460 fps on the chrony
58.0 to 58.1 grains
2455 to 2460 fps on the chrony
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
-
Hoenderhokkie
- Newbie

- Posts: 30
- Joined: Fri Jan 30, 2015 4:36 pm
Re: 9.3 x 62 herlaai data
Naand
Baie dankie vir die terugvoering. Omstandighede het gemaak dat ek nie vir groepe en spoed terselfdetyd kon skiet nie. Ek gaan wel 'n plan maak om dit volgende keer reg te kry. Ek gaan nou 58gr laai en kom terugvoering gee.

Naand almal.
Ek is toe weer terug skietbaan toe met die 9.3 en 'n lading van 58gr van die Norma 203B. Het weer dieselfde Caldwell chronograaf gebruik, 5m vanaf die loop. Spoed was soos volg:
2466 fps
2424 fps
2467 fps
2451 fps
3 skote het 'n 20mm groep gevorm, met skoot nr 2 (2424 fps) wat die groep oopgemaak het na 36mm. Ek het toe weer 'n groep van 3 skote op 'n ander geleentheid geskiet en weer 'n 20mm groep geskiet. Die keer het ek nie die spoed gemeet nie. Die gem. spoed van 2452 fps is baie naby aan julle verwagte spoed van 2455-2460 fps en die akuraatheid is vir my baie goed. Ek gaan dus volstaan met die lading. Nogmaals dankie vir almal se insette en hulp.