Wie is ook oppad jagveld toe?

Post Reply
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3957
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by tau »

Skynet het sopas my Invoer permit kom aflaai,so ek ry na werk tuisland toe en gaan hopenlik 'n bok of twee kan omdop.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Friedland
Full Member
Full Member
Posts: 196
Joined: Tue Jun 23, 2015 11:53 am

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by Friedland »

Ons ry more 1200 Hanover toe vir n springbokjag. Sal my eerste Karoo voorsit jag wees en ek sien baie uit.
User avatar
Jurgen Visser
Hero Member
Hero Member
Posts: 815
Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by Jurgen Visser »

Friedland wrote:Ons ry more 1200 Hanover toe vir n springbokjag. Sal my eerste Karoo voorsit jag wees en ek sien baie uit.
Ek hoop die bokke het darem bietjie kondisie
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D


Die lewe is te kort om nors te wees ++>:
User avatar
Jurgen Visser
Hero Member
Hero Member
Posts: 815
Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by Jurgen Visser »

Ry more saam die ou ballie Bakhofen toe
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D


Die lewe is te kort om nors te wees ++>:
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by Mellies »

More vroeg Oos-Kaap toe vir 'n koedoe of twee.

Met n vleisie...
Johan308
Full Member
Full Member
Posts: 213
Joined: Mon Aug 18, 2014 2:34 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by Johan308 »

Ons ry sondag dwaalboom toe, dis die jaar van die eland vir my
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by win270 »

Mellies wrote:More vroeg Oos-Kaap toe vir 'n koedoe of twee.

Met n vleisie...
Ry ook soontoe teen Vrydag, 30 Junie. Gaan ook springbokke en blesbokke voorsit. Die familie gaan saam en almal is erg opgewonde!!
User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by Philip_R »

Was die lang naweek bietjie in die sneeuberge gewees saam met my swaer en skoonpa, het 4 springbokke en 2 jong koedoe bulle gekry. Hierdie mooi swart bok was vir my die hoogtepunt van die 3 bokke wat ek geskiet het.

//uploads.tapatalk-cdn.com/20170628/6d2fc06f74297e305b22ffa7c2fb3026.jpg


Sent from my iPad using Tapatalk
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by Johan Nel »

Philip_R wrote:Was die lang naweek bietjie in die sneeuberge gewees saam met my swaer en skoonpa, het 4 springbokke en 2 jong koedoe bulle gekry. Hierdie mooi swart bok was vir my die hoogtepunt van die 3 bokke wat ek geskiet het.

//uploads.tapatalk-cdn.com/20170628/6d2fc06f74297e305b22ffa7c2fb3026.jpg


Sent from my iPad using Tapatalk
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by Swede »

Geluk baie mooi springbok
And as thy days, so shall thy strength be
User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by Philip_R »

Dankie Swede, het nog nie die horings gemeet nie. Maar dink vir n swart bok is dit redelik.


Sent from my iPad using Tapatalk
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by joe rocket »

Jis julle manne moet lekker werk! Ek en my klong ry more Karoo toe. ;D
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2108
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by vossie1 »

Geniet dit Joe en breek n karoo bossie en drink n brannas op my asb, ek verlang die Karoo.
User avatar
Jurgen Visser
Hero Member
Hero Member
Posts: 815
Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by Jurgen Visser »

joe rocket wrote:Jis julle manne moet lekker werk! Ek en my klong ry more Karoo toe. ;D
Sonder silencer ???? >:+
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D


Die lewe is te kort om nors te wees ++>:
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by joe rocket »

Jurgen Visser wrote:
joe rocket wrote:Jis julle manne moet lekker werk! Ek en my klong ry more Karoo toe. ;D
Sonder silencer ???? >:+
Nee gaan met n geleende een. Jy stir mos nou. :laugh:
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by joe rocket »

vossie1 wrote:Geniet dit Joe en breek n karoo bossie en drink n brannas op my asb, ek verlang die Karoo.

Dankie Vossie ek sal sommer twee drink op jou!
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
jenn
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 98
Joined: Wed Nov 21, 2012 9:49 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by jenn »

Ry Sondag Kimberly se kant toe. Gemsbok is die belangrikste.
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by JPS »

More ooggend 3:30 vat ons uit eindelik die pad Oos Kaap toe na my goeie vrind Frikkie toe.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by Geno »

Mooi ry Jan en geniet dit. Sê groete vir die prokerower.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by Frikkie Coetzee »

Kom se sommer self Geno.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by Geno »

Frikkie Coetzee wrote:Kom se sommer self Geno.
Maklik. Maar ons het kuiermense die naweek. Sien jou wel binnekort.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
twinhunter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 288
Joined: Mon Jun 25, 2012 8:27 am

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by twinhunter »

//uploads.tapatalk-cdn.com/20170709/9f1f4fc7205f9aa06f999fb4ae8b67ea.jpg


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
twinhunter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 288
Joined: Mon Jun 25, 2012 8:27 am

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by twinhunter »

Ek was darem self verlede week bevoorreg om 'n Scimitar en Blou Wildebees te gejag het in die Kalahari naby Askham.


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
twinhunter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 288
Joined: Mon Jun 25, 2012 8:27 am

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by twinhunter »

//uploads.tapatalk-cdn.com/20170709/16284d4d05ef1dc49eabd39c43a1d69b.jpg


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
twinhunter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 288
Joined: Mon Jun 25, 2012 8:27 am

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by twinhunter »

//uploads.tapatalk-cdn.com/20170709/986dc094b3048b344773a71e952ef5eb.jpg


Sent from my iPhone using Tapatalk
Post Reply