Dankie Gillie, jy kan sien daai manne het baie harde tye gehad, die "grondpad" was swaar op hulle.
Re: Youtube Videos
Posted: Fri Feb 21, 2014 3:17 pm
by Johan Nel
Dis ongelooflik dat Afrikaans nog enigsens daar bestaan. Dis ook duidelik dat die tongval maar erg Spaanse ondertone het, wat seker verstaanbaar is. Dis al meer as 'n honderd jaar gelede.
Re: Youtube Videos
Posted: Fri Feb 21, 2014 3:30 pm
by ANDRIES
Ek wonder of daar in Angola ook nog boere is wat Afrikaans magtg is.
Re: Youtube Videos
Posted: Fri Feb 21, 2014 4:19 pm
by gillie
Ek dink die hele episode gaan op stadium op plaaslike tv uitgesaai word, ek DINK dis waar die naam oorspronklik gesien het. Behoort interessant te wees
Dankie Geno, dis is baie inspirasie en ons wat kan loop en al die normale dinge kan doen, is nie altyd so gelukkig nie.
Dan sien mens mense so die man en dan besef mens hoe bevoorreg ons regtig is.
Re: Youtube Videos
Posted: Mon Feb 24, 2014 8:48 am
by DWB
Sjoe Geno, hoendervleis stories daai!
Mag ons almal so opstaan in die lewe!
Re: Youtube Videos
Posted: Mon Feb 24, 2014 9:35 am
by BRNO (Pierre)
Moerse cool. Dankie Geno.
Waar het jy die ou in aksie gesien? Doen hy n toer in RSA?
Re: Youtube Videos
Posted: Mon Feb 24, 2014 9:54 am
by Geno
Pierre,
Wheelz is deel van die Nitro Circus groep wat hier was.
Ons het die show saterdag gaan kyk by die FNB stadion.
Een van die fotos wat ek geneem het:
https://scontent-a-fra.xx.fbcdn.net/hphotos-ash3/t1/1613844_10151927926976994_712717838_n.jpg
Dink dit was 'n lekker belewenis daai gewees Geno, dankie vir die deel
Re: Youtube Videos
Posted: Mon Feb 24, 2014 10:27 am
by BRNO (Pierre)
Shit, dit moes ongelooflik gewees het. Is die toer nou klaar?
Re: Youtube Videos
Posted: Mon Feb 24, 2014 3:19 pm
by FCLoretz
Re: Youtube Videos
Posted: Tue Feb 25, 2014 6:58 am
by BRNO (Pierre)
FC, hierdie is nog altyd een van my gunsteling songs. Die twee manne doen dit absoluut briljant. Die hele video is flippen goed gedoen. Dankie vir die deel!!
Re: Youtube Videos
Posted: Tue Feb 25, 2014 7:48 am
by Geno
BRNO (Pierre) wrote:Shit, dit moes ongelooflik gewees het. Is die toer nou klaar?
Dit was! Jip, saterdag was laaste vertoning in S.A