Page 12 of 21

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Wed Oct 11, 2017 7:31 am
by swc-tr
Ek hoor jou, maar glo wat die geweer en teiken jou wys.

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Mon Oct 16, 2017 2:36 pm
by Kallie Fernhout
Screenshot_20171013-181035.png
Kon Vrydag die groep skiet. Heel gelukkig met die 300WSM

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Mon Oct 16, 2017 3:01 pm
by Frederik
Netjies

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Mon Oct 16, 2017 6:09 pm
by PWV
Kallie, dit is nou uitstekend!!
Ek wil ook so skiet as ek eendag groot is! ;)

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Mon Oct 16, 2017 7:31 pm
by joe rocket
Baie netjies Kallie, die 300 loop mooi!

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Mon Oct 16, 2017 7:57 pm
by Gian_dP
BAIE goed geskiet Kallie!

Sent from my SM-G920F using Tapatalk

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Mon Oct 16, 2017 8:06 pm
by Diesel Dog
Kallie Fernhout wrote:
Screenshot_20171013-181035.png
Kon Vrydag die groep skiet. Heel gelukkig met die 300WSM


Kallie met daai groep skuif jy alweer die doel pale ,mooi geskiet.

DD

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Mon Oct 16, 2017 8:21 pm
by Heinz Petersen
Ek het langs hom gelê toe hy daai groep skiet. Die wind was moeilik gewees.
Netjies gedoen Kalie. My 300 Tombi het uit die bus geval met daai wind.

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Tue Oct 17, 2017 8:25 am
by PWV
Heinz Petersen wrote:Ek het langs hom gelê toe hy daai groep skiet. Die wind was moeilik gewees.
Netjies gedoen Kalie. My 300 Tombi het uit die bus geval met daai wind.
Hoop nie dis 'n korrupte verhouding nie! >:+

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Mon Nov 13, 2017 10:13 pm
by wolfie47
Kallie Fernhout wrote:
Screenshot_20171013-181035.png
Kon Vrydag die groep skiet. Heel gelukkig met die 300WSM
Watse punt jy geskiet Kallie? Baie mooi gedoen daai.

Sent from my SM-G930F using Tapatalk

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Sat Jan 05, 2019 3:22 pm
by Nico Harris
Vanoggend met die 300wsm paar groepe gaan skiet. Die geweer skiet baie mooi met die 365.
2.5” op 892yds geskiet.
1” op 650yds geskiet.
Baie happy met die groepe- en dan is hulle nog op die regte plek ook.

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Sat Jan 05, 2019 4:11 pm
by JPS
Flippen netjies Nico

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Sat Jan 05, 2019 4:18 pm
by Nico Harris
Dankie Jan!

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Sat Jan 05, 2019 4:49 pm
by ruaanb
netjies Nico!

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Sat Jan 05, 2019 4:55 pm
by Nico Harris
Dankie Ruan.

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Sat Jan 05, 2019 4:57 pm
by Nico Harris
Nog een van n tydjie gelede. Selfde setup. 6.25” op 1425yds

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Sat Jan 05, 2019 5:48 pm
by joe rocket
Welgedaan Nico. Mooi groepe.

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Sat Jan 05, 2019 6:05 pm
by Capt. Yoda
Daai is mooi tight my maat

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Sat Jan 05, 2019 7:12 pm
by Nico Harris
Dankie Joe en Capt!

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Sat Jan 05, 2019 7:38 pm
by Pinkes
Std.6 tight!!!

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Sat Jan 05, 2019 7:38 pm
by jankraay
Netjies Nico. Daai is baie goed gedoen...


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Sat Jan 05, 2019 8:20 pm
by Nico Harris
St6 tight :laugh: :laugh: :laugh:

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Sat Jan 05, 2019 8:21 pm
by Nico Harris
Thanx Jan!

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Sun Jan 06, 2019 4:57 pm
by Hein (Haan)
Lekker Nico mooi groepe daai


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Sun Jan 06, 2019 5:48 pm
by joe rocket
Ek plaas Heinz se foto van sy groep op 1000m met 6mm Dasher.