Netjies Geno is dit die nuwe ATN X Sight Day/Night scope wat hul so atverteer.Groete Pieter
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Fri Nov 18, 2016 2:50 pm
by Geno
Dis hy Pieter.
Ons verkoop ook die teleskope.
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Fri Nov 18, 2016 2:55 pm
by pieter h
By Wildman in Kimberley is hul so R23000.00 wat vir my nie nie sleg is nie.Sal jy sê hy is die moeite werd om te koop.Ek sal ook sê 200m met hom is n goeie afstand.
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Fri Nov 18, 2016 3:06 pm
by Geno
Ons verkoop die 5-20 teen R17,500.00 en die 3-14 teen R15,100.00
Dis vir my verseker die moeite werd gewees. Ligsku jakkalse word nou lekker geskiet.
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Fri Nov 18, 2016 9:27 pm
by pieter h
Dankie Geno
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Fri Nov 18, 2016 9:58 pm
by jakkat
hi Geno
ek hijack dalk nou die post anders kan jy net asb n nuwe tred maak oor jou opstel van jou nagsig toeristing asb n paar fotos, hoe jy dit op jou stoel gesit het ens. asb wil meer leer oor die nag sig vir die skelm klomp
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Fri Dec 02, 2016 8:54 am
by Geno
Nie alle missfires is sleg nie. Sou my eerste skoot afgegaan het, was dit mis.
Die 2de skoot het egter die jakkals se geluk laat draai...
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Fri Dec 02, 2016 10:25 am
by Roger
Mooi
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Mon Dec 05, 2016 8:10 pm
by theedge
nice one
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Tue Dec 06, 2016 6:43 am
by Suidwes
Geno,
Gebruiik jy net die X-Sight se IR of het jy die sterker IR gemonteer?
Dankie
Suidwes
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Tue Dec 06, 2016 6:53 am
by Roger
Suidwes wrote:Geno,
Gebruiik jy net die X-Sight se IR of het jy die sterker IR gemonteer?
Dankie
Suidwes
Tot my kennis het hy n sterker flits by gesit, ek dink amper die IR filter op sy LF ook.
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Tue Dec 06, 2016 7:23 am
by Geno
Roger is reg. Ek gebruik 'n IR Filter op my LF170 asook 'n Icarus Nova5 illuminator.
Waar die gras kwaai lank is sal ek met 'n flou lig+gekleurde filter scan, en dan met die IR lig skiet.
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Tue Dec 06, 2016 7:42 am
by Geno
4 van die 6 wat ek Staerdag geskiet het, se videos het oraait uitgekom.
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Tue Dec 06, 2016 8:03 am
by Roger
mooi gegooi Eugene
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Tue Dec 06, 2016 5:16 pm
by partner
Goed gedoen en baie dankie vir die vid.
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Fri Jan 13, 2017 10:14 am
by Geno
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Fri Jan 13, 2017 10:29 am
by Roger
knap gedaan!!
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Fri Jan 13, 2017 12:27 pm
by pieter h
Netjies Geno
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Fri Jan 13, 2017 4:50 pm
by partner
Goed gedoen en dankie hiervan.
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Fri Feb 03, 2017 11:56 am
by Geno
Wees geduldig in die begin, en sit die klank aan.
Julle sal hoor hoe roep ek, en na die 2de vers antwoord die jakkals. 1min later, staan hy langs die lorrie!
Hierdie is 3 van 7 wat ek die week geskiet het. Die ander 4 is met my Dasher/wit lig geskiet.
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Fri Feb 03, 2017 12:40 pm
by musgrave270
Geno
Sit en kyk jy deur die teleskoop as jy so draai of gebruik jy jou selfoon/tablet?
Groete
Ruan
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Fri Feb 03, 2017 12:47 pm
by Geno
Ek kyk deur die teleskoop Ruan.
partymaal as die terrein sleg is sal ek met 'n flou lig kyk vir oge.
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Fri Feb 03, 2017 5:20 pm
by marc2527
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Fri Feb 03, 2017 6:40 pm
by Bierseun
Lyk lekker man !!!
Sent from my iPad using Tapatalk
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Wed Feb 28, 2018 2:06 pm
by Geno
Video van laasnag.
Ek het met die ATN OTS 384 4.5-18x50 thermal afgeneem terwyl SP jv Rensburg geskiet het.