Jakkals roep en skiet video's

Post Reply
User avatar
.270 Man
Full Member
Full Member
Posts: 230
Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by .270 Man »

Geno wrote:Video van laasnag.
Ek het met die ATN OTS 384 4.5-18x50 thermal afgeneem terwyl SP jv Rensburg geskiet het.

Baie nice man

Sent from my SM-G930F using Tapatalk
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus
;D ;D ;D
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by pieter h »

Dit lyk goed Geno


Sent from my iPhone using Tapatalk
Lamtjop
Hero Member
Hero Member
Posts: 828
Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by Lamtjop »

Ek sien geen video nie, is dit net my rekenaar wat so maak?
User avatar
Rudie
Hero Member
Hero Member
Posts: 971
Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by Rudie »

Daai tweede laaste skoot kan jy sien hoe wit raak dit waar die koel hom tref.



Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by Apie »

Rudie wrote:Daai tweede laaste skoot kan jy sien hoe wit raak dit waar die koel hom tref.



Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Op die 3:30 jak sien jy die bloed spat op daai thermal!

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Williel
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by Williel »

Die video kan wel op Tapatalk gesien word maar nie op n gewone rekenaar nie.
Groete, Willie
Joe13
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by Joe13 »

Daai is netjiese werk Geno. Like dit kwaai.
Johann...

Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13645
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by Geno »

Lamtjop wrote:Ek sien geen video nie, is dit net my rekenaar wat so maak?
Probeer hierdie link:
https://www.youtube.com/watch?v=wh1NRGSTqeU


Groete
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13645
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by Geno »

Nog een.



Naaste skoot, so 60m.
Laaste en verste een, 330m.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by pieter h »

Netjies lekker om na te kyk.


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by ruaanb »

nee kyk dit mag maar.
User avatar
.270 Man
Full Member
Full Member
Posts: 230
Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by .270 Man »

Geno wrote:Nog een.



Naaste skoot, so 60m.
Laaste en verste een, 330m.
Ja nee Geno julle mag maar hoor.

Sent from my SM-G930F using Tapatalk
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus
;D ;D ;D
Joe13
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by Joe13 »

Het julle nie nog videos nie, ek kyk hulle graag, het reeds al Geno sinne gekyk.
Johann...

Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
User avatar
Witlomu
Newbie
Newbie
Posts: 44
Joined: Mon Apr 04, 2016 12:34 pm

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by Witlomu »










Hoop dit help!
.30-06 CZ 550
Mute Silencer
Leupold VXR 4-12 x 50 Firedot
Foxpro Inferno - Foxjack 5
.243 Win Howa SS HB
ATN X Sight 2 5-20×
Joe13
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by Joe13 »

Hectic lekker om te kyk, van jou skote lyk laag? Is dit oor hulle naby is?
Johann...

Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
User avatar
Witlomu
Newbie
Newbie
Posts: 44
Joined: Mon Apr 04, 2016 12:34 pm

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by Witlomu »

Dai 3de video het ek perongeluk my atn hoer gestel, jy sal sien ek mik dai eerste jakkals moer laag en skiet nogsteeds sy rug af :laugh:. Was nog nuut met die ATN, is maar n aanpassing maar hy werk nou mooi.
.30-06 CZ 550
Mute Silencer
Leupold VXR 4-12 x 50 Firedot
Foxpro Inferno - Foxjack 5
.243 Win Howa SS HB
ATN X Sight 2 5-20×
LDV
Full Member
Full Member
Posts: 169
Joined: Sun Jul 06, 2014 12:52 pm

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by LDV »

Witlomu met watter kaliber skiet jy?
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by Supacow »

n G6 ;)
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
LDV
Full Member
Full Member
Posts: 169
Joined: Sun Jul 06, 2014 12:52 pm

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by LDV »

Dit lyk nogal so met al die stof wat spat en recoil.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5134
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by Pvdw »

Watse swart stof/rook slaan uit op video 2 en 4??
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by Supacow »

Witlomu jag en skiet teelgate in mekaar met een aksie
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
Joe13
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by Joe13 »

Pvdw wrote:Watse swart stof/rook slaan uit op video 2 en 4??
Is dit nie maar stof wat so donker lyk deur die ATN nie. Het ook opgemerk.
Johann...

Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
User avatar
Witlomu
Newbie
Newbie
Posts: 44
Joined: Mon Apr 04, 2016 12:34 pm

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by Witlomu »

:laugh: :laugh: :laugh: lekker lag ek nou. Nee skiet met die 3006, my 243 se lisensi se hulle gaan oor 2 weke reg wees so hou maar duim vas! Ja is maar net stof wat so donker lyk deur die atn ;D .
.30-06 CZ 550
Mute Silencer
Leupold VXR 4-12 x 50 Firedot
Foxpro Inferno - Foxjack 5
.243 Win Howa SS HB
ATN X Sight 2 5-20×
User avatar
Dweetster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 455
Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by Dweetster »

Dit is grazy lekker om te kyk..
Julle kan hulle maar maak en opsit.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13645
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Jakkals roep en skiet video's

Post by Geno »

Beesbreet het so bietjie afgedek onder die jakkalse.
Hy gebruik 'n Thermal teleskoop wat hy by ons gekoop het. ATN Mars 640 2.5-25, 50mm


Goed, beter, 6millimeter!
Post Reply