Het julle nie nog videos nie, ek kyk hulle graag, het reeds al Geno sinne gekyk.
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Wed Mar 07, 2018 8:43 am
by Witlomu
Hoop dit help!
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Wed Mar 07, 2018 1:23 pm
by Joe13
Hectic lekker om te kyk, van jou skote lyk laag? Is dit oor hulle naby is?
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
by Witlomu
Dai 3de video het ek perongeluk my atn hoer gestel, jy sal sien ek mik dai eerste jakkals moer laag en skiet nogsteeds sy rug af . Was nog nuut met die ATN, is maar n aanpassing maar hy werk nou mooi.
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Wed Mar 07, 2018 5:02 pm
by LDV
Witlomu met watter kaliber skiet jy?
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Wed Mar 07, 2018 5:05 pm
by Supacow
n G6
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Wed Mar 07, 2018 5:07 pm
by LDV
Dit lyk nogal so met al die stof wat spat en recoil.
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Wed Mar 07, 2018 5:12 pm
by Pvdw
Watse swart stof/rook slaan uit op video 2 en 4??
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Wed Mar 07, 2018 5:14 pm
by Supacow
Witlomu jag en skiet teelgate in mekaar met een aksie
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Wed Mar 07, 2018 6:54 pm
by Joe13
Pvdw wrote:Watse swart stof/rook slaan uit op video 2 en 4??
Is dit nie maar stof wat so donker lyk deur die ATN nie. Het ook opgemerk.
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Wed Mar 07, 2018 7:45 pm
by Witlomu
lekker lag ek nou. Nee skiet met die 3006, my 243 se lisensi se hulle gaan oor 2 weke reg wees so hou maar duim vas! Ja is maar net stof wat so donker lyk deur die atn .
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Thu Mar 08, 2018 8:13 pm
by Dweetster
Dit is grazy lekker om te kyk..
Julle kan hulle maar maak en opsit.
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Fri May 18, 2018 11:34 am
by Geno
Beesbreet het so bietjie afgedek onder die jakkalse.
Hy gebruik 'n Thermal teleskoop wat hy by ons gekoop het. ATN Mars 640 2.5-25, 50mm