Maak jou eie mes

Enige iets tov messe.
Post Reply
User avatar
Scrappies
Full Member
Full Member
Posts: 200
Joined: Mon Feb 13, 2012 4:29 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Scrappies »

Sal more afneem hoe ek myne gegrind het en op sit

Sent from my SM-N920C using Tapatalk
22-250 Howa
30-06 Musgrave
303 lee Enfield
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 872
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Viking »

Nuus vir die Kaapse "mesmakers"...

Eerskomende naweek hou die Kaapse Mesmakers Gilde hulle skou in Milnerton.

Dalk 'n goeie geleentheid om eerstehands met 'n Pro te gesels en jou vrae te vra.
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: Maak jou eie mes

Post by henning »

Ek het my eerste "micarta" mes handvatsel gemaak. Wat die meeste tyd gevat het was om die meteriaal mooi te knip sodat die lyne in die meteriaal mooi reguit loop.
Mould.jpg
Moes eers die mould maak. Het glas gekies omdat dit 100% plat is.
Clamped.jpg
Hier is die lae gele en geklamp om die oortollige epoxy resin uit te druk.
Finished.jpg
Hier is die scale al halfpad verhard. Ek het die groote gemaak, 40mm x 300mm.

Groete
Henning
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Dries101 »

Baie smart!!!


Sent from my iPhone using Tapatalk
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Maak jou eie mes

Post by JTM »

Mooi gedoen Henning. Lyk of mens jou eie moet maak as jy Micarta soek. Daar nie juis groot verskeidenheid plaaslik beskikbaar nie.
Jannie Welman
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 872
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Viking »

henning wrote:Ek het my eerste "micarta" mes handvatsel gemaak. Wat die meeste tyd gevat het was om die meteriaal mooi te knip sodat die lyne in die meteriaal mooi reguit loop.
Mould.jpg
Moes eers die mould maak. Het glas gekies omdat dit 100% plat is.
Clamped.jpg
Hier is die lae gele en geklamp om die oortollige epoxy resin uit te druk.
Finished.jpg
Hier is die scale al halfpad verhard. Ek het die groote gemaak, 40mm x 300mm.

Groete
Henning
Nou het jy 'n ding begin....maar ek weet nie of ek met jou sal kan kers vashou nie!

As jy glas vir 'n mould begin gebruik is jy te perfeksionisties...
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Maak jou eie mes

Post by JTM »

Watter resin het jy gebruik vir jou Micarta?
Jannie Welman
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: Maak jou eie mes

Post by henning »

JTM wrote:Watter resin het jy gebruik vir jou Micarta?
Epoxy resin.

Enigste probleem met dit is dat jy die resin en hardener baie presies moet meet as jy wil he dit moet reg hard word. Ek het n baie akkurate elektroniese skaal in die kombuis en ek dink nie jy kan weg kom sonder dit nie.

Dit is ook baie duur. Die resin ( 5ltr ) en glas het my by die R 3000 gekos.

Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 872
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Viking »

Nou sien jy hoekom ek gese het pro mes maak is nie n goedkoop stokperdjie nie. Gou gou loop die kostes hoog.
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Maak jou eie mes

Post by JTM »

My kollega se neef wat dit doen vir 'n lewe het nou weer titanium bestel vir materiaal voorraad uit VSA. Gou gou R12k betaal. Hy maak ook sy eie Micarta in allerhande kleure en twist patrone.
FB_IMG_1473686309719.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Jannie Welman
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 872
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Viking »

Henning

Hoekom gebruik jy epoxy resin en nie gewone glasvesel resin nie?

Ek het jare terug voorwerpe in glasvesel resin gelê....en die resin was helder en glad nie duur nie.
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Maak jou eie mes

Post by JTM »

Ek het gelees hulle gebruik Casting resin ook.
Jannie Welman
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: Maak jou eie mes

Post by henning »

Viking wrote:Henning

Hoekom gebruik jy epoxy resin en nie gewone glasvesel resin nie?

Ek het jare terug voorwerpe in glasvesel resin gelê....en die resin was helder en glad nie duur nie.
Epoxy resin is n beter gom en hard (nie buigbaar). En dit is maar wat ek lees met al my navorsing oor "micarta".

Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Maak jou eie mes

Post by JTM »

Wie was by die mes skou die naweek. Ek kon nie tyd maak nie. Enige fotos?
Jannie Welman
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: Maak jou eie mes

Post by henning »

JTM wrote:Wie was by die mes skou die naweek. Ek kon nie tyd maak nie. Enige fotos?
Ek was daar. Baie interesant en het paar dinge geleer maar dit was klein en nie baie om te sien nie.

Het n paar hout scales gekoop onder andere "buckeye burl". Sien uit om dit te gebruik.

Die mes storie het nou n siekte by my geword. Ek gaan nou n vacuum pomp kry om my eie hout te stabiliseer.

Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Maak jou eie mes

Post by JTM »

Het die vacuum pomp metode ook hier raak gelees as jy jou eie een wil bou. https://saknifemaker.com/forums/topic/w ... ps-tricks/
Jannie Welman
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: Maak jou eie mes

Post by henning »

JTM wrote:Het die vacuum pomp metode ook hier raak gelees as jy jou eie een wil bou. https://saknifemaker.com/forums/topic/w ... ps-tricks/
Baie dankie, dit help baie.

Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Maak jou eie mes

Post by JTM »

Ok so bietjie opvolg op my projekte. My eerste blank, soos vroëer gepost het, wat ek op masjien geskuur het was effe van 'n flop.

Die twede blank het ek besluit om met die hand te vyl. Dit is baie meer belowend en lyk op oog af meer reguit en op die senterlyn. Al probleem tans is dat die plungeline nie eweredig weerskant is nie en dus nie oplyn waar dit uitkom op rugkant van lem. Ek is nog gelukkig nie heeltemaal klaar met die full flat nie en hoop om dit nog te kan regstel.
14774730194411.jpg
Twee lemme so vêr.
14774730864963.jpg
Hier is albei lemme van rugkant afgeneem. Volg die senterlyn en julle sal opmerk hoe skeef ek die een geskuur het.
14774730636142.jpg
Dalk kan die kenners dit hier sien hoe die twee plunglines nie eweredig is nie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Jannie Welman
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 872
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Viking »

Jannie,

Moenie jouself so hard oor die kop slaan nie..........jy het beslis al BAIE geleer!!

Die regte jig gaan die probleem oplos, omdat jy die lem beide kante dieselfde klamp en dan grind.

Tip: MOENIE jou foute uitwys nie - ander sien dit nie ALTYD raak nie. Werk soos 'n dr en begrawe jou foute
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Johan Nel »

Goed gedoen Jannie,
Ek het weggebly van die plungeline af en laaste met die jig gedoen waar die sentrale pen by die lem asook die bout voor waardeur die vyl se "guide rod' deur is, die vaste grense was. Die meslem is mooi opgestel elke kant om dit dieselfde en konstant te hou.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Maak jou eie mes

Post by JTM »

Ek dink ek het rede gekry vir die skewe plungline. Ek het probeer die lem opstel met die middellyn vanaf eyebolt as verwysing om die lem te plaas. Wat ek nou pas besef het is dat toe ek die vyl nou die dag vervang het, het ek gesien die guiderod was nie reg af in die middel van die vyl nie. Met die houseclamps se vastrek het dit die guiderod na een kant toe getrek. Die nuwe vyl het ek nou met insulation tape alleen vasgedraai en sit nou mooi i die middel.
Jannie Welman
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Johan Nel »

Jannie,
Ek het van meet af insulation tape gebruik. Dit kan ook los werk en skuif.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
Hardyman
Full Member
Full Member
Posts: 179
Joined: Mon Sep 17, 2012 11:42 am

Re: Maak jou eie mes

Post by Hardyman »

Kerels,

Hier is goeie werk aan die gang. Ek het 4 blanks wat amper reg is om verhard te word. My vraag is hoe kry ek my bevel hoër? Ek het n "jig" gemaak van hout en dit op 12 grade gestel vir die grind maar my bevel is nie naastenby so hoog soos die video's op die internet of die messe wat hier uitgestal word nie.

Groetnis
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Dries101 »

Maak die hoek kleiner


Sent from my iPhone using Tapatalk
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Dries101 »

Of plater of wat ookal dit hang seker af van watse kant jy af kyk


Sent from my iPhone using Tapatalk
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
Post Reply