Page 13 of 27
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Tue May 08, 2018 8:46 am
by naas222
hier Dweetster se fotos..
jy moet jou resep deel... hier manne ek inkluis wat smag na n tip
IMG-20180508-WA0005.jpg
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Tue May 08, 2018 10:25 am
by Dweetster
My voolkuiken-toe alleen jakkals stil vir 10min skiet 2. Toe dadelik kuiken.. Toe vrek nog 1.
Staan plek 2 het ek kuiken toe paljas sukimaat. Skiet nog 4,kon een nie kry nie. Dankie vir die foto Naas..
Ek sou se geduld is maar die ding... En die wind was uit n Suidelikke rigting wat gewoonlik van uit N/O kom.
Kon beter staanplekke kry.
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Tue May 08, 2018 12:08 pm
by naas222
Staanplek
Stilte
Geduld
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Thu May 17, 2018 8:01 am
by willienel
hi daar..ek en prins het gister aand so half 8 die jakkals ingeroep..ek het besef dis moeilik nou want ek roep vi 40 min en niks kom in afgewissel natuurlik..ek wag toe so hele paar min in stilte en gooi jakkals calling maar n stewige volieme 15,en di reun andwoord agresief maar seker so 1.5km ver skat ek...en ek sit dood stil vi 10 min niks..ek speel toe sagies jakals baklei en toe dadlik ook vi so 3 sec jakkals destress..en los weer en wag..wragies kom di man toe ingedraf ek stop hom toe en skiet..mooi groot reun skat hom 3-4 jaar..en dit is ook toe prins se eerste ontmoeting met n jakkals en ook somer klaar gewys hy gaan nes sy baas ni veel laaik van di tiepe brak ni..hehehe wou maar net met julle deel ..mooi dag vi almal
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Thu May 17, 2018 8:46 am
by JacoJ
Mooi gedoen Willie en Prins!
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Thu May 17, 2018 1:42 pm
by naas222
mooi... hoe hou n man n hond stil op bakie... of soen hy ni jak inkom nie... deel bitji die probleeme met honde op bakie... n voordeel hy kry hom gou in lang gras.... maar tjank hy nie as hy ta sien inkom nie... verduidelik asb hoe werk so opset.. dankie
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Thu May 17, 2018 8:58 pm
by willienel
Naas..
ekt nog n baie jong airendale terier..so hy slaap di tripies nog deer meeste van die tyd..ek het so ruk trug n garmin e caler by n man op di forum gekoop en gebruik hom met tye om di hond te leer...tot my verbasing was hy baie stil met di jakals roepe,met di caller kan jy met di hond kontak maak sonder om te raas of geluid te maak.as hy iets doen wat ni vi jou van pas is ni gebruik jy di caller..werk soos n bom,dis ni lank ni en di hondjie weet wat jy wil he en sover werk dit vi my..help baie goed vi honde wat aanhou om te blaf en so aan...ekt videos op ytube gaan kyk en leer n man baie mooi om met di bedryf te werk..nou is ek ni so eensaam ni ...ons nou 2 saam...mooi aand
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Thu May 17, 2018 10:18 pm
by .270 Man
Goed om te weet.
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Fri May 18, 2018 11:21 pm
by Dweetster
Dankie Willie ek gaan ook bietjie kyk.
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Thu May 24, 2018 9:00 am
by stefan.bester3
More Manne.
Wat is julle opinie rakende "moeilike tyd"?
Van wanneer tot wanneer sou julle sê is hierdie moeilike tyd?
En wanneer raak dit weer "makliker" (Nie dat dit ooit makliker is nie)
Het verlede week 5 Jakke gehang en dis toe ek begin wonder oor hierdie teorie. "Mite of werklikheid"? En datums van wanneer tot wanneer julle dit moeiliker vind.?
Groete Stefan
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Thu May 24, 2018 1:16 pm
by Kubus
Middag julle,
Ek roep met n foxpro fury 2.
Hy het mos weerskante "speakers"
Een kant n gewone speaker en die ander kant die "kelk" of wat jy dit ookal noem.
Gebruik julle ouens beide, tydens jul roepsessies, of net een.
Indien net een, watter een.
Ek luister graag.
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Thu May 24, 2018 3:18 pm
by wlm
Voorste speaker
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Thu May 24, 2018 5:26 pm
by BeesBreet
Kubus wrote:Middag julle,
Ek roep met n foxpro fury 2.
Hy het mos weerskante "speakers"
Een kant n gewone speaker en die ander kant die "kelk" of wat jy dit ookal noem.
Gebruik julle ouens beide, tydens jul roepsessies, of net een.
Indien net een, watter een.
Ek luister graag.
Net die een wat soos "cone" lyk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Thu May 24, 2018 6:28 pm
by Kubus
Baie dankie.
Sal bietjie probeer, het nog altyd altwee saam gebruik.
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Thu May 24, 2018 10:35 pm
by wlm
Lees bietjie op foxpro se webwerf. Goeie verduideliking oor watter klanke op watter luidspreker gespeel moet word. Al 2 luidsprekers saam is ook swaar op batterye.
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Sun May 27, 2018 4:37 pm
by naas222
stefan.bester3 wrote:More Manne.
Wat is julle opinie rakende "moeilike tyd"?
Van wanneer tot wanneer sou julle sê is hierdie moeilike tyd?
En wanneer raak dit weer "makliker" (Nie dat dit ooit makliker is nie)
Het verlede week 5 Jakke gehang en dis toe ek begin wonder oor hierdie teorie. "Mite of werklikheid"? En datums van wanneer tot wanneer julle dit moeiliker vind.?
Groete Stefan
stefan....
as jy in somer maande jou jaggebied opgepas het.. meenend nie oor roep.. as jy gelukkig was al 2 ouers uitgedun het... jonges nie Tukkies toe gestuur het nie..gaan jy vind jyt nie so gesukkel om nuwe intrekkers te skiet nie...
maar... daars altyd n maar...
3 ouens op n plek jag.. die top 20 n duisend keer gespeel het.. en daai jonges is nou proffesors... gaat jy hik om sukses te behaal...
tot jy daai nes en 25% kern gebied het.. dan loop jy voor....
my nietige stelling...
jou datums tye ... ja daar is riglyne... verskil van streek tot streek...
jy kan op dit werk... maar as daai goed slim geskiet is... gaan jy sit en twyfel oor jouself..
wat jy ook al doen om 5 te skiet.. weet dit werk... hou boek .. skryf.. neer oor wat en waar jy geroep het..
dis n hele jaar se werk om nou sukses te behaal..
as ek bol skryf.. gooi my maar met klippe.. ek het medies
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Tue Jun 05, 2018 4:00 pm
by maritzjks
Dagse Mario hier.
ek is van Uitenhage in ooskaap
Ek is nuut op die forum.
ek het n groot belangsteling in jakalse jag.
het darem al vir n beginer 3 kate en 4 jakalse op die kerf stok.
Wil net weet is daar iemand wat al ihunt gebruik het?
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Tue Jun 05, 2018 5:42 pm
by Wayne
I have a Retriever that goes with me, he is pretty good at lying still, started him at a very young age. I have a blanket he lies on . I have often had him move to the side he smells the jackal , and I havent seen it yet. Big help in our bushy terrain.
Finding shot jackals is his main job.
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Wed Jun 06, 2018 7:59 am
by naas222
more manne...
wie het al dragtige tewe begin skiet.. hoor uit Piet retief se kontrei begin die manne dragtige tewe skiet... dit nie bietjie vroeg nie of is hul op tyd???
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Wed Jun 06, 2018 8:03 am
by naas222
maritzjks wrote:Dagse Mario hier.
ek is van Uitenhage in ooskaap
Ek is nuut op die forum.
ek het n groot belangsteling in jakalse jag.
het darem al vir n beginer 3 kate en 4 jakalse op die kerf stok.
Wil net weet is daar iemand wat al ihunt gebruik
het?
dagsê mario.... ek nou ihunt van ruger gegoogle...
vertel ons bitji meer van die app..
klanke
speaker
afstand
en al daai lekker goed
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Wed Jun 06, 2018 8:03 am
by Malan123
Dit is vroeg naas, maar ek het so rukkie terug alreeds 'n dragtige teef gekap. Lyk my die seisoene is bietjie deurmekaar
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Wed Jun 06, 2018 8:05 am
by naas222
dink goeie en baie kos gaat hul vinniger en vroeer laat begin... of.... die manne roer hul en onder druk..

?
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Wed Jun 06, 2018 8:23 am
by Malan123
Ek het 'n teorie, maar sal dit nooit kan bewys nie. Sekere dimge van die natuur sal vir my altyd 'n raaisel bly
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Wed Jun 06, 2018 8:34 am
by JacoJ
Hi Malan het jy dalk fotos van die teef wat dragtig was? Hoe oud was sy en waar het jy haar geskiet?
Vertel meer van jou teorie asb?
Malan123 wrote:Ek het 'n teorie, maar sal dit nooit kan bewys nie. Sekere dimge van die natuur sal vir my altyd 'n raaisel bly
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Wed Jun 06, 2018 8:59 am
by wlm
Williston ook al dragtige tewe.