Page 14 of 24

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Fri May 18, 2018 3:59 pm
by Johan Nel
Yster!

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Fri May 18, 2018 8:15 pm
by Lamtjop
Kan julle dalk n youtube link bysit asb, ek kan nie video op pc of van selfoon af sien nie. Dankie.

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Fri May 18, 2018 9:32 pm
by Kalahari
Lamtjop wrote:Kan julle dalk n youtube link bysit asb, ek kan nie video op pc of van selfoon af sien nie. Dankie.
Ek ondervind dieselfde.

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Fri May 18, 2018 9:34 pm
by jankraay
https://m.youtube.com/watch?v=M_9aAxy7n5c

Probeer nou


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Thu Sep 20, 2018 2:54 pm
by Geno
So paar van my kills van laasweek.
Ek het 31 ongediertes geskiet in 6 nagte.

https://youtu.be/o_wVYrv5ui4



Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Thu Sep 20, 2018 3:40 pm
by naas222
Maak n man jaloers.. lyk my julle teel met die goed. geluk

Sent from my SM-J105F using Tapatalk

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Thu Sep 20, 2018 3:46 pm
by heywillie
Well gedaan Geno !

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Thu Sep 20, 2018 3:49 pm
by Geno
naas222 wrote:Maak n man jaloers.. lyk my julle teel met die goed. geluk

Sent from my SM-J105F using Tapatalk
Dis julle wat met hul teel. Ek het hul omtrent op jou voorstoep geskiet.

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Thu Sep 20, 2018 3:53 pm
by naas222
Neeeee papa... kom try hier.. hier hul nou baaaaaie minder... :)
Hoe skat jy distansie met daai scope.. of het hy n rangefinder in

Sent from my SM-J105F using Tapatalk

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Thu Sep 20, 2018 3:57 pm
by Geno
Belowe jou. Ek het die eerste paar nagte naby genoeg aan Cullinan gejag dat ek sy ligte kon sien.
Wat ek wel agtergekom het is dat die jakkalse daar rond baie meer ligsku geraak het as vantevore.
Ou leer maar afstande ken oor hoe groot n jakkals is in die scope.

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Thu Sep 20, 2018 4:33 pm
by ricus 1
Baie geluk. Met wat skiet jy daar Geno?

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Thu Sep 20, 2018 5:07 pm
by Geno
.243Ackley met 55gr Nosler Ballistic Tip teen 4250fps

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Thu Sep 20, 2018 5:13 pm
by naas222
Wat ek wel agtergekom het is dat die jakkalse daar rond baie meer ligsku geraak het as vantevore

Kry ek nou n ligte uittrap. ;)



Sent from my SM-J105F using Tapatalk

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Thu Sep 20, 2018 6:18 pm
by Geno
naas222 wrote: Kry ek nou n ligte uittrap. ;)
Gladnie mater. Ek dink dis maar oor almal deesdae jakkalsjag. Die goed word al skelm gebore!

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Thu Sep 20, 2018 6:28 pm
by jankraay
Geno wrote:
naas222 wrote: Kry ek nou n ligte uittrap. ;)
Gladnie mater. Ek dink dis maar oor almal deesdae jakkalsjag. Die goed word al skelm gebore!
Daai almal jakkals jag deel...Image


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Thu Sep 20, 2018 7:52 pm
by Jaco B
Wel gedaan manne, looi hulle.

Geno, daai 243 AI loop soos stroop!!!

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Fri Sep 21, 2018 9:07 am
by NicoSmit
Geno waar het jy die naweek geskiet?

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Fri Sep 21, 2018 9:10 am
by Geno
Bronkhorstspruit, Dullstroom, Thabazimbi, Swartruggens, Vaaldam.

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Fri Sep 21, 2018 9:19 am
by NicoSmit
ok wou net sê op daai videos wat jy opgesit het was dit wind stil laas naweek was dit onmoontlik om in die Vrystaat te jag ek was daar in Verkykerskop gewees die wind het ons die hele naweek weg gewaai het maar 'n kans gevat en Saterdag aand uitgegaan en was binne 'n uur weer terug by die kamp gewees

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Fri Sep 21, 2018 11:15 am
by partner
Geno. As ek mag vra. Daardie teleskoop van jou waarmee jy daardie jakkalse geskiet het (nagsig). Kan n mens daardie teleskoop ook in die die dag gebruik om te jag.

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Fri Sep 21, 2018 11:53 am
by Geno
Dis n thermal teleskoop, nie nagsig nie. Nagsig werk met infrarooi lig, en thermal tel hitte op. Jy kan in die dag met hom werk, maar hy werk beste in die nag.

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Fri Sep 21, 2018 8:42 pm
by GeorgeL
Baie mooi video's, klomp skaap gered

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Thu Oct 04, 2018 12:01 pm
by Geno
Nog 8x jakkalse eergisteraand geskiet.
4x met thermal en 4x met lig en dimmer.




https://youtu.be/j3iAvoWLa_E



Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Thu Oct 04, 2018 1:47 pm
by Capt. Yoda
Diep lekker!

Re: Jakkals roep en skiet video's

Posted: Thu Oct 04, 2018 3:40 pm
by naas222
Ooooooo dis mooi ..As jy weer sê dis naby cullinan gaat ek my beskyt.. ons nou 7 afgehaal die week..
Mooi regemaak op die dubbel...
Dink moet vir my ook n tipe secondhand camcorder aanskaf en n plan maak met videos.



Sent from my SM-J105F using Tapatalk